In Slovakia its Raz tu Raz tam by Robo Kazik In Estonia its Na oota sa by Matti Nuude In Finland its Jetaime, Jetaime by Eini In Hungary by György Korda in Hungarian und French
@JörgEberspächerАй бұрын
In Lithuenia o kan sava
@JoyceElsАй бұрын
Hy kon darem maar sing😂sing 😂
@jurieschoultz9214Ай бұрын
Jy bly maar koning ou maater. Ek verlang na jou gesig. Liedjies van jou luister ek baie na.❤
@quintenmomberg1440Ай бұрын
Dit was in 1996 in Hatfield Square waar hulle hierdie opgevoer het. Die album se naam is EDEN in. Was daar in die aand en dit het gereen maar toe hulle begin het dit opgehou. En tot vandag is ek nog mal oor hulle❤❤❤❤
@LourensBooysen-q6tАй бұрын
Pragtig Francis
@yozanbothma3266Ай бұрын
Goeie herinneringe van diè liedjie van so 1993 se kant
@abeandrews46532 ай бұрын
What a star 🌟 what a powerful beautiful voice a knockout blow be blessed as your around
@neelspotgieter68352 ай бұрын
❤❤❤
@GretaMaraisWolstenholme2 ай бұрын
Wat het v haar geword? Goeie stem
@arethanel89292 ай бұрын
Dagsê. Waarom is net sekere van jou musiek videos aflaaibaar ?
@naominell73523 ай бұрын
Dankie vir di spesiale liedjie , bly nog van Bles se hoogte punte❤
@PatriciaClark-n4j4 ай бұрын
What a legend we lost😢
@hannesvanrensburg48594 ай бұрын
As jy die hele Album Kotteljons het kan jy dit laai asb
@hermankriel20185 ай бұрын
Goed gedoen!! Ken die storie agter die song wat sy self vertel het, dan geniet jy dit sommer meer!
@Wildlife_SA.5 ай бұрын
Pragtige lied... So mooi gesing. 🎶👍
@dawnmorris37185 ай бұрын
Jawellnofine....lekker.
@Jacobus-jt6jv5 ай бұрын
❤
@orgvanderwatt84525 ай бұрын
Hi Laai bietjie vir ons "Een van daai lae houe!"
@sylvicemostert78305 ай бұрын
Dis vi my so i mooi song. Ek love dit
@AntonKoen6 ай бұрын
Ek verlang nog elke dag na die aand daar by die skouburg, en jou skater lag Soveel mense om jou saamgedrom te vergeefs probeer ek nader kom, toe groet jy sag Sou jy my ook nog herken Kan ek weer probeer om jou terug te wen, ek glo opreg Maar jy sou vertrek na ‘n vreemde land, die mooiste swaan moes daar gaan dans toe is jy weg Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang Elke soektog het gevaal. Ag as ek myself nog net een maal deur jou oe kon sien Ja ek hoop en glo dat jy terug sal kom elke glanse dag die ure om, ek het jou lief Soveel jare het verby gegaan, maar die ure het ook stil gestaan as ek dink aan jou Want solank as wat ek asem haal sal daar niemand in jou plek kan staan Sal ek jou onthou Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang Ek verlang nog elke dag na die aand daar by die skouburg, en jou skater lag Soveel mense om jou saamgedrom te vergeefs probeer ek nader kom, toe groet jy sag Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang
@fanuscoetzee57546 ай бұрын
Het Eclips nie n youtube channel nie?
@justinklopper47896 ай бұрын
BAIE MOOI LIED EN DIT IS SO WAAR
@DeanSlippers7 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@renierdeysel22157 ай бұрын
Pragtige, lewendige en opgewekte liedjie. Gesing deur ons eie pragtige Carike. Dankie vir die deel!
@Lillyliver7 ай бұрын
Het jy dalk die res van die album? Veral Wat Wil Jy He?
@RenataStoltz-bz5vy7 ай бұрын
EVERY ONE ON EARTH MUST GIVE THEIR ❤, S TO OUR LORD OUR FATHER AND REPENT, WE HAVE A GREAT GOD. GIVE ALL THE GLORY TO OUR LORD FATHER GOD.
@JohannesHansie-fv2ho7 ай бұрын
😂 WOW 😲❤ek miss die ou dae ❤
@elouw70687 ай бұрын
Thanks François and Elizabeth ❤
@KobusGous-z2e7 ай бұрын
Ons Sandvelders moet platvoete he - daarmee toegerus by geboorte - of anders sou ons nie geloop kry in die sand nie.
@HansTeMeerman7 ай бұрын
Maar wel voorzichtig zijn Sonja want riet kan erg scherp zijn😊😊😊😊😊😊😊😊😊❤
@IronFist-fk3nb8 ай бұрын
PUIK GEDOEN
@annapretoruis8 ай бұрын
sy kan maar sing ons is maal hoor haar musiek dit is baie baie mooi
@heleenbrits59588 ай бұрын
More lyrics please
@junemvanstaden65658 ай бұрын
I agree. I know a guy sings it. His surname is Grier if I am not mistaken. An English song
@sonjacavanagh62008 ай бұрын
Kan julle dit groot asb op Spotify sit
@emsiedevos98179 ай бұрын
Pragtig girl vd kleinkaroo.. maar eks vd Groot Karoo..merinoskaap wêreld..daar waar die lewe sin maak warm somersdae en yskoue winters maar Lente laat weer alles Blom na die koue met n bietjie reën van Bo..❤