Dood en Lewe - Ds. Awie van Wyk
45:41
28 March 2024
39:27
4 ай бұрын
Пікірлер
@amandanelson5327
@amandanelson5327 8 күн бұрын
Ek het baie groot respek vir ds awie en luister amper al u boodskappe.maar ek kan nie saam stem met die spreker se "die aarde is herskep" teorie nie.Godswoord in Genesis leer ons duidelik God het net 1 aarde geskep .ek het nie verder geluister nie.jammer ons mag nie Godswoord buig soos dit by ons pas nie.ek se weer ek het groot respek vir u ds en ons luister graag na u,maar as dit by Godswoord kom moet daar nie weggevat of bygesit word soos openbaring se nie.geseende aand vir u
@awievanwyk4328
@awievanwyk4328 8 күн бұрын
Amanda, daar is baie mense wat ook my siening huldig. Onthou God bestaan van alle ewigheid af. Miljoene, der miljoene, of biljoene jare. Glo jy regtig die skepping bestaan net 6000jr? Waarmee was God dan besig voor die 6000jr van hierdie skepping? Waar het God en Sy engele dan gewoon, as daar nie 'n skepping was nie? Onthou die engele bestaan lank voordat God die mens geskape het. Die satan en gevalle engele was toe reeds uitgewerp uit die hemel. Daarom het die satan i.d tuin van Eden deur die slang gemanifesteer om vir Adam en Eva te verlei. En onthou, die Woord sê uitdruklik: Gen 1:1 "In die begin het God die Hemel en aarde geskape." Na watter begin verwys dit? Vers 2 "En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die watervloed..." Na watter watervloed word dan verwys? En waarom was die aarde woes en leeg? Ons lees eers in Vers 9 en 10 dat God die waters op een plek versamel het en toe die see en land van mekaar geskei het. Daar was dus land, maar nie soos ons dit nou ken nie. Van Vers 3 af skep God lig en alles soos dit uitgespel word. Dis geen dwaallering nie, daarom huldig baie Bybelstudente ook my siening.
@annetjiepieterse8287
@annetjiepieterse8287 8 күн бұрын
Baie dankie vir die boodskap. Dit maak baie dinge duidelik.
@pietsmitsteynberg6441
@pietsmitsteynberg6441 9 күн бұрын
Gevalle Engele nê
@soonfourie2063
@soonfourie2063 9 күн бұрын
Ds dit is baie intresant. Dankie.
@alexismyskat995
@alexismyskat995 18 күн бұрын
Watter kosbare woord
@paulfouche2282
@paulfouche2282 26 күн бұрын
Jy weet nie waarvan jy praat nie.
@chrissmit2614
@chrissmit2614 27 күн бұрын
Ds Awie jy het dit erg verkeerd deur te dink dat eternal security n Bybelse leerstelling is. Daar is net eternal security as jy in Christus bly. Jy kan nie in afvalligheid lewe en gered bly nie. Charles Stanley glo dat jy steeds gered word al sou jy wegdraai van Christus af. Jesus het n waarskuwing gerig in Openb 3: 1 -5. Ons moet oorwin en slegs hulle wat oorwin se name sal nooit uitgewis word nie. Wat van hulle wat nie oorwin nie?????
@JockeyMans-nx1eh
@JockeyMans-nx1eh Ай бұрын
Diep! Pitkos.
@altavanderwalt5557
@altavanderwalt5557 Ай бұрын
Amen. Pragtige boodskap.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Ай бұрын
🎉🎉
@ronellgerber777
@ronellgerber777 Ай бұрын
Die enigste bedreiging is as robotte deur sataniste gevoer word.
@ronellgerber777
@ronellgerber777 Ай бұрын
Robot word deur die mens geprogrameer. Al wat die rekenaar gaan doen hy gaan al die kennis van almal bymekaar sit en dan parralelle identifiseer.
@ronellgerber777
@ronellgerber777 Ай бұрын
GOD gee profesies, maar dis waarskuwings. GOD, DIE HEILIGE GEES se ONS KAN BID!!!! Ons dien n genadige GOD. HY GEE ONS HOOP...ONS IS NET VANDAG gegun. Waarom vrees by mense plant oor oorloe etc. GOD SE ONS KAN BID. HOU SY GEBOOIE.
@JockeyMans-nx1eh
@JockeyMans-nx1eh Ай бұрын
HY kom soos 'n dief in die nag - maw baie stil. HY kom met die geroep van die "archangel" maw baie hoorbaar. Klink vir my dat nét "die bruid" ( en diegene wat in Christus gesterf het) SY stem gaan hoor. Die res sal eers die volgende dag uitvind dat hier 'n klomp mense tussen neus en ore verdwyn het...?
@esmedeklerk4617
@esmedeklerk4617 Ай бұрын
Amen.. Dankie vir kosbare waarhede. Kom HERE JESUS KOM......
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 ай бұрын
Baie dankie ds Awie.🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 ай бұрын
Baie dankie ds Awie.🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 ай бұрын
Baie dankie ds Awie.🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 ай бұрын
Baie dankie ds Awie.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 3 ай бұрын
🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 3 ай бұрын
Baie dankie ds Awie.🎉🎉
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 3 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie wonderbaarlike verduideling.🎉🎉
@user-mj3iy5yo3i
@user-mj3iy5yo3i 3 ай бұрын
Dankie vir uitleg van mooi boodskap Sal op ons kniee bly en God Sal ons verlos
@cecilevandeventer2476
@cecilevandeventer2476 3 ай бұрын
Ds Awie dankie, baie dankie vir hierdie 2de bemoedigende boodskap. Ek bid soos u dat die Here ons land sal skud sodat niemand sal wonder oor wie die skudding veroorsaak het nie. Dit moet wees soos net God dit kan doen. Ek sien uit daarna, maak nie saak hoe en wat dit sal wees nie want ek weet dat ek weet Hy is in beheer. Prys die Here!!!!!
@samoosthuizen5752
@samoosthuizen5752 3 ай бұрын
Baie bemoedigend. God seën u.
@johanneswehrmann
@johanneswehrmann 4 ай бұрын
Dankie ds. Awie, dis ‘n baie mooi boodskap. Ek wil nooit God verlate voel nie, maar ek moet bieg dat ek soms nogal hunker na die Kalahari verlatenheid.
@user-mj3iy5yo3i
@user-mj3iy5yo3i 4 ай бұрын
Dankie Jesus Dat Jy vir ons sondes gestref het en met U bloed vir ons sondes gesterf het
@monavanwyk2061
@monavanwyk2061 4 ай бұрын
Dankie Geseende dagi aan almal Amen
@soonfourie2063
@soonfourie2063 5 ай бұрын
Prys en dankie Jesus.
@altavanderwalt5557
@altavanderwalt5557 5 ай бұрын
Amen
@user-mj3iy5yo3i
@user-mj3iy5yo3i 5 ай бұрын
Baie mooi en waare boodskap amen
@jcmachines1
@jcmachines1 5 ай бұрын
Dankie vir Hierdie woord vanoggend Ds Awie. Ek luister gereeld na u preke. Ons nood nommer Ps 50:15 . Dankie Here Jesus.
@georgekuhn5843
@georgekuhn5843 5 ай бұрын
My noodnommer is Psalm 91: 14 tot 16. Jesus is getrou. Amen
@georgekuhn5843
@georgekuhn5843 5 ай бұрын
Amen
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 5 ай бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende opbouende boodskap. Dankie vir die noodnommer.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 5 ай бұрын
Baie dankie.🎉🎉
@steynwithings234
@steynwithings234 5 ай бұрын
Baie dankie ds Awie vir hierdie duidelike beskrywing van hierdie euwel, dat dit vir almal verstaanbaar is van die vernietigende effek van hierdie goed. Mag ons Hemelse Vader ons behoed en beskerm teen hierdie aanvalle teen die Christendom. Mag u werk geseën wees, ook in die toekoms.
@lieselsmith4742
@lieselsmith4742 5 ай бұрын
Climate change global warming is nie waar nie. Hulle manipulate die weer om ons te kry om in die nwo se drukgang van carbon tax kan inval
@user-uq2wi7yk1s
@user-uq2wi7yk1s 5 ай бұрын
Ons bid het gehoor van die fees maar het glad nie geweet waarom dit Gaan nie gelukkig is ons kinders van ons Lewende God ons sal bid
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 5 ай бұрын
Huetdie boodskap is regtig nodig dat dit versprei moet word, maar hulle is so vasgeval in die sonde en wil niks can God se Woord hoor nie.
@Edlin1234
@Edlin1234 5 ай бұрын
Hi oom... Ona bly BY sie spitzkoppe en my pa en ma Eddie en Linda van der merwe het reeds gan bid, op die grond waar dit plaas vind. Ek save oom se nommer en ek gan vir oom kontak binnekort. Dis vreeslik. Ons hoor elke jaar die doef doef tot op ons stoep... Mar dis die minste. Ons weet wat angan. Ons sal gesels. Danki vir die video ekt dit vi ma angestuur dat hulle net sien hulle is nie die enigste mense wat veg nie... Ons bid die kant... My ma hulle word so sleg gese mar dis okay, Jesus is deur baie erger... Mooi aand vir oom.
@Alma.Badenhorst
@Alma.Badenhorst 5 ай бұрын
Ek is ook n Namibier en het gister bo haai gemaak oor daai fees wat nou Vrydag by die Spitzkoppe gaan plaasvind..dis demonies en bring n vloek oor die land deur portals oop te maak en mense is so naive om nie te besef dat daai feeste rituele is nie !!! Ons land het nie sulke boosheid nodig nie !! Pleks hou die gemors in hulle eie lande..
@user-cj5lj4hh3u
@user-cj5lj4hh3u 5 ай бұрын
Dankie Ds. Awie vir hierdie waardevolle boodskap ek is n kind van GOD maar besef nie altyd wat in hierdie bose wereld aan gaan nie baie dankie vir hierdie groot waarskuwing dat ons mense kan waarsku en bid vir hierdie wereld want mense weet nie wat wag vir hulle nie 😢😢🙏🙏
@user-mj3iy5yo3i
@user-mj3iy5yo3i 5 ай бұрын
Baie dankie vir groot boodskap men's is nie bewus wat om ons aangaan nie
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 6 ай бұрын
Ja waar. Baie dankie. Jesus is altyd by ons almal beskerm.
@pietsmitsteynberg6441
@pietsmitsteynberg6441 6 ай бұрын
Hulle wat waarlik glo het GEEN vrees nie want Hy is almagtig ons is afhanklik van Jesus Christus want sonder Hom het ons niks en ons is net rysigers hierdeur oppad na ons beloifde land toe en NIEMAND kan ons uit Sy Kosbare hand ruk nie want of ons lewe of sterwe ons sterf in HOM Halleluja Hy is ALLES ons vrees nie
@annadelaquerre6733
@annadelaquerre6733 6 ай бұрын
Dankie D's Awie
@amandanelson5327
@amandanelson5327 7 ай бұрын
Baie dankie ds awie vir hierdie kosbare woord.🙏
@wilmanel5144
@wilmanel5144 7 ай бұрын
Kosbare woord dankie Ds.