KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Gerduan Kemp
Na die sukses van sy vorige vrystelling, Koffie in die kroeg, wat reeds meer as 70 000 keer gestroom is oor ’n tydperk van twee maande, is Gerduan Kemp terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat sal aanklank vind by luisteraars van alle ouderdomme.
ALLES TOT NOU is ’n dinamiese country-rock-liedjie met ’n diepgaande boodskap oor verhoudinge en hoe belangrik dit is om nie op te gee wanneer uitdagings oor jou pad kom nie.
Volgens Kemp, is die konsep gebore in die drie jaar waarin hy geen nuwe musiek uitgebring het nie. Hy deel: “Ek het in daardie tydperk gewonder of ek ooit weer musiek sal vrystel. Terwyl ek een dag by my klavier sit, het ek net weer besef hoe groot deel musiek van my lewe is. Hoewel die hooftema van die lied liefde is, beteken dit vir my persoonlik hoe alles wat ek tot nou toe aangepak het in die lewe my gebring het tot op die plek waar ek hierdie musiek kan vrystel waarmee ek mense se harte kan raak.”
3:00
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Liriek Video)
3 ай бұрын
3:02
Gerduan Kemp - Alles Tot Nou
4 ай бұрын
3:01
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)
7 ай бұрын
2:35
Gerduan Kemp - Die Lyn - Ballade (Cover)
8 ай бұрын
3:44
Al Die Woorde - Gerduan Kemp (feat. Tasha)
3 жыл бұрын
3:16
Gerduan Kemp - Jou Tipe Jaloers
3 жыл бұрын
3:16
Gerduan Kemp - Sesde Sintuig
4 жыл бұрын
3:28
Gerduan Kemp - Dagbreekdrome Akoesties
4 жыл бұрын
3:43
Gerduan Kemp - Slapelose Nag
5 жыл бұрын
4:07
Gerduan Kemp - Vergewe My as Ek
5 жыл бұрын
4:47
The Sound of Silence - Gerduan Kemp, Cézanne Yzelle and Peter Cleff
6 жыл бұрын
Пікірлер