KOOPERASIE-STORIES
46:19
12 жыл бұрын
You are my hero
4:51
12 жыл бұрын
I am not a girl
3:56
12 жыл бұрын
Your teddie bear
1:49
12 жыл бұрын
n' Liedjie speel oor die radio.
2:56
12 жыл бұрын
Ruiter in Swart
7:21
12 жыл бұрын
Kallie Knoetze Was Skuit Bang Vir My.
11:03
n' Goud Beslane Vaart Bewys
15:36
12 жыл бұрын
Vir Riekie, Erns in Afrika
12:38
13 жыл бұрын
Totsiens my Boetie
3:57
13 жыл бұрын
Huldeblyk aan ons eie Bosmoedertjie
3:24
Пікірлер
@percyjmofokeng4599
@percyjmofokeng4599 3 ай бұрын
Why they don't make movie's out of those older comic
@mogamedfakier3592
@mogamedfakier3592 5 ай бұрын
Ek is 52 Jaar oud Ek het groot geword me Ruiter in Swart en selfs my eie perde dank Se aan daardie boekies
@BridgitteValentine
@BridgitteValentine 6 ай бұрын
Quality and quantity "" we were spoiled ❤❤
@Hannelie-o6j
@Hannelie-o6j 8 ай бұрын
Kosbare herinneringe ❤
@kevindurand3237
@kevindurand3237 8 ай бұрын
See how Coetzee let Holmes speak without interruption. But Holmes didn't show the same manners. Dragged up, not brought up
@KarenViljoen-j7f
@KarenViljoen-j7f Жыл бұрын
Baie dankie vir die programme en sit asb meer op
@gustaphkhomtatidenowaseb444
@gustaphkhomtatidenowaseb444 Жыл бұрын
Dis wonderlik...waar kry n mens nog dai bookies...eks mal oor di boekies...❤
@bonitabindeman-3288
@bonitabindeman-3288 Жыл бұрын
Sound is very poor.
@che76965
@che76965 Жыл бұрын
Was altyd die beste boekies😂😂😂😂
@radifadaniels6097
@radifadaniels6097 Жыл бұрын
Can any body liad wolve Dan's in die skeeme and patrolie dried dried charly
@BruceWard-et9vj
@BruceWard-et9vj Жыл бұрын
Sit asb nog kooperasiestories op
@idrissaebrahim3261
@idrissaebrahim3261 Жыл бұрын
Brilliant everything this series is a treasure chest of wonderful memories of a time lost in history
@hemadayal7815
@hemadayal7815 Жыл бұрын
all u fourie fans...take off your green and gold glasses...this is Victor Galindez...the Roughest Toughest Bruising Murderous Fighter the AFRIKANER Boy Ever Faced ..
@adriaanmcdonald3116
@adriaanmcdonald3116 Жыл бұрын
Daai Mieta weet ook als... Was die beste akteurs ooit❤️
@HendrinaWard-gc2ky
@HendrinaWard-gc2ky Жыл бұрын
Sit asb nog episodes op dankie
@DuncanWard-fv5wh
@DuncanWard-fv5wh Жыл бұрын
Sit asb nog episodes op
@toast2610
@toast2610 Жыл бұрын
Die afbreuk van sedes loop 'n ver pad. Vandag lyk hierdie onskuldig.
@kaydibb5743
@kaydibb5743 Жыл бұрын
Wraggies! Kon nooit wag vir dié bookies
@sandralategan
@sandralategan Жыл бұрын
Ruiter in Swart was tops, 'n grootste gunsteling onder die fotoboekies...wel vir my. Dit het gedien as mentor en rolmodel vir 'n jong seun. Ons was verbied om dit lees (sug)..."swak materiaal en duiwels" was voorgehou. Die gefundeerde Calvanisme onder onderwysers en gemeenskapleiers in die tydvak was belas met verskeie verkrampte oortuigens. Ek dink hulle almal het dit in elkgeval skelm gelees soos die Scope met sy strategiese sterretjies van daardie tyd.
@Herr_Flick_of_ze_Gestapo
@Herr_Flick_of_ze_Gestapo Жыл бұрын
Sonder twywel die heel beste Afrikaanse teeveereeks wat ooit gemaak is.
@skywafer8298
@skywafer8298 Жыл бұрын
Jissis dis kak snaaks. Dankie.
@mainsail4959
@mainsail4959 Жыл бұрын
Ai goeie herinneringe!!
@deondeondeon1
@deondeondeon1 Жыл бұрын
Dankie 6 Desember 2022
@stefankruger9547
@stefankruger9547 2 жыл бұрын
My favourite (en mees underrated) was Swart Luiperd 😃
@johannesvanvandermerwe6887
@johannesvanvandermerwe6887 2 жыл бұрын
The volume on sound at max and still very soft. Can you reset the volume? Earphones might help but only for single use.
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
I there for well be great full if you could loud up die sonkring en soutmansland en ager ellke man plz
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Hi sir madam am jason from uk I would there for asking you to be kind tooud up ager ellke man siesonen1 en siesonen2 en siesonen3 en siesonen4 van ager ellke man en nommer asseblife siesonen1 en siesonen2 plz it well be good to see ager ellke man to see again my kindness Mr jason Rowe as we all the afrikaase tv reeks
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
I.miss agter ellke man aot it's very injoyble to see siesonen2 op thanking you very much kindness Mr jason rowe
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Thank ing you very much for all your upoads from Mr jason rowe
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Dear tartan hidden jungle am subcribing to you to see if you no some one that could help me up loud more ager ellke man there are some eps missing from ager ellke man siesonen1 is all up 17 eps but the rest of it is still not up yet can you plz help with the matter as I have been subcribing for weeks on end to aot of subscribers but not getting eny reply babk as I just moved from capetown south africa to england uk as I reallyove a my afrikaase tv reeks en drama I really well be very greatfull if you could help me plz or someone you no how can help plz thanking you for all yourovely up loads and if you can help with soutmansland en nommer assblife there are a so missing eps of nommer assblife siesonen 1 en siesonen2 I well be very greatfull if you could hp with this plz from Mr jason Rowe from england uk 🇬🇧
@rinaduplessis2081
@rinaduplessis2081 2 жыл бұрын
Dit was so nice
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Thanking you once again from jason from uk as I moved from South africa capetown as I really miss all my afrikaase tv reeks en drama
@jasonrowe6200
@jasonrowe6200 2 жыл бұрын
Hi am jason if you could be so kind to loud up ager ellke man some eps are missing as I am missing my afrikaase tv reeks kind Ness Mr rowe
@douwh7803
@douwh7803 2 жыл бұрын
Het groot geword met die boekies, almal gelees wat ek kon, Ruiter in Swart, Arend, en Grensvegter was my gunsteling. Tessa moes skelmpies gelees word, my ma het gereken dis erg onsedelik en nie betaamlik vir n jong seun om te kyk nie. ons klomp het ook altyd n gestry gehad oor Arend, is hy nou dieselfde akteur as Ruiter in Swart aldan nie. In die laat sesitig selfs in n paar uitgawes van Grensvegter verskyn toe die reeks in die Umbumbulu distrik geskiet was. Die plaaslike kommando het om die beurt die goeie soldate en die ters gespeel en natuurlik die vrouens en kinders was die wat ontvoer was ens en dan kom red Grensvegter ons. Ek glo die boekies was een van die redes hoekom ek n voorliefde ontwikkel het vir lees. Tog te jammer dit het verdwyn.
@hendrikdreyerhendrik9305
@hendrikdreyerhendrik9305 2 жыл бұрын
Baie Dankie vir die Koöperasie Sories. Ek het baie lekker gekyk.
@elizepotgieter1026
@elizepotgieter1026 Жыл бұрын
Ek genies did so Ek is already 12jaar in NZ dust so snacks
@jonathanamsterdam7636
@jonathanamsterdam7636 3 жыл бұрын
Hoekom is sie ander reekse verwyder van KZbin af Ek dit darem feniet
@Helgardt6189
@Helgardt6189 3 жыл бұрын
Kopiereg…SAUK het opdrag gegee dat dit verwyder word.
@mistermornevanderberg
@mistermornevanderberg 3 жыл бұрын
ek soek hierdie reeks vir my pa maar kan dit nerens meer in voorraad kry nie
@jorriejordaan4413
@jorriejordaan4413 3 жыл бұрын
Sal jou baie mis my boet! Tot weersiens...
@brendarobbertse6883
@brendarobbertse6883 3 жыл бұрын
Ek soek die naam van die akteur wat Piet (die dominee se pa) in hierdie episode ‘’n Piering geloof’, speel. Die name van die akteurs aan die einde van die episode is ongelukkig afgesny. As iemand my kan help sal ek dit baie waar. Dankie!
@ruanopperman7356
@ruanopperman7356 3 жыл бұрын
Ra U
@imsage5034
@imsage5034 3 жыл бұрын
My Grandfathers brother Pierrie Fourie 🙃Rip to both.
@saigondeninia
@saigondeninia 3 жыл бұрын
Cape Talk Afternoon Drive brought me here to watch the young John Maytham
@brendarobbertse6883
@brendarobbertse6883 3 жыл бұрын
Is Casper played by John Maytham?
@saigondeninia
@saigondeninia 3 жыл бұрын
@@brendarobbertse6883 The one and only
@strongspear7315
@strongspear7315 3 жыл бұрын
Waar is Takoeza
@strongspear7315
@strongspear7315 3 жыл бұрын
het groot geword daarmee.
@idaplatt7173
@idaplatt7173 3 жыл бұрын
Sal altyd die beste
@brendaoosthuizen8779
@brendaoosthuizen8779 3 жыл бұрын
Wat i nice stoorie sal noeit genoeg kan kyk nie
@diegot3226
@diegot3226 4 жыл бұрын
Que huevos tenia Galíndez! QEPD campeonazo...grande Argentina!
@nicolaasnel8488
@nicolaasnel8488 4 жыл бұрын
Amen dankie Here.
@ashes2diamond
@ashes2diamond 4 жыл бұрын
Aaaah I remember my mother loving this show when I was a kid. She would always imitate the mayor when she was pretending to be offended by something hehe.
@lizettekayat9749
@lizettekayat9749 4 жыл бұрын
Wie Kan my help ek soek dringerd na flink uit vere se Tema lied..dringerd ASB..
@dougievisser1710
@dougievisser1710 4 жыл бұрын
Kyk op utube. Fred Woodridge Penniefluitjie kwela
@dougievisser1710
@dougievisser1710 4 жыл бұрын
Kyk op utube. Fred Woodridge Penniefluitjie kwela
@lizettekayat9749
@lizettekayat9749 4 жыл бұрын
@@dougievisser1710 jy is n engel Baie Baie dankie..
@lizettekayat9749
@lizettekayat9749 4 жыл бұрын
@@dougievisser1710 Dougie nou n vraag hoe Kan ek dit my ringtone maak..ek vra ma net vir die slimmense