Пікірлер
@WernerVerster-cx8tg
@WernerVerster-cx8tg 13 сағат бұрын
My men's niemand het nog nooit met my siel gepraat .Soos jy met jou Musiek nie.Behalwe die Here
@hannesscheepers409
@hannesscheepers409 4 күн бұрын
Baie talentvol. Lief vir jou❤
@ellencoetzee
@ellencoetzee 13 күн бұрын
Eks mal oor jou musiek dis so mooi ❤
@ReonadeVries
@ReonadeVries 13 күн бұрын
Jy mag maar sing
@hettiekruger3108
@hettiekruger3108 14 күн бұрын
Kyk nog steeds 2024. Wow sy bly awesome ❤
@anibakker131
@anibakker131 15 күн бұрын
Jy praat my hart se taal sal nooit moeg word vir jou stem nie..jy is so kosbaar❤
@CharlCilliers-vd9ty
@CharlCilliers-vd9ty 15 күн бұрын
Jy sing pragtig Hou so aan ASB
@LourensSwart-ez5hd
@LourensSwart-ez5hd 16 күн бұрын
Jy bly maar van lank-lank terug maar my girl...Jyt n wonderlik stem...Jy maak die lewe die moeite werd met jou pragtige stem...Jys n ster 1000..
@FrancoisHaarhoff-nk5od
@FrancoisHaarhoff-nk5od 18 күн бұрын
Ek lief hierdie song
@wolvennest64
@wolvennest64 19 күн бұрын
Fucking nice 👌👌🫶
@wolvennest64
@wolvennest64 19 күн бұрын
Gevonden 😊😊❤
@wolvennest64
@wolvennest64 19 күн бұрын
❤zo mooi
@wolvennest64
@wolvennest64 19 күн бұрын
Lekker weifke met een lekkere stem/sound.
@FransDeVilliers-el6zf
@FransDeVilliers-el6zf 21 күн бұрын
Pragtig
@LouisSmith-s4p
@LouisSmith-s4p 21 күн бұрын
Jy is mooier as al die vrou sangeresse ❤
@LouisSmith-s4p
@LouisSmith-s4p 21 күн бұрын
Jy is mooier as al die vrou sangeresse ❤
@user-qj9yp7uc7z
@user-qj9yp7uc7z 22 күн бұрын
Puik!
@yvettelelani9404
@yvettelelani9404 29 күн бұрын
Awesome 🎉🎉🎉🎉❤
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 Ай бұрын
Awesome liedjie Jennifer jy is pragtig
@jacquesschlechter5639
@jacquesschlechter5639 Ай бұрын
Hi,Waar kan ek Jammer kry asb?Dankie
@ansiebam2967
@ansiebam2967 Ай бұрын
Sonder woorde gelaat❤❤❤
@iansmit1344
@iansmit1344 Ай бұрын
Pragtig
@lindamuller3044
@lindamuller3044 Ай бұрын
Pragtige woorde.. ♥️kan oor en oor daarna luister.. veral as ek nie snags kan slaap nie..👌👍⚘️
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 Ай бұрын
Amen
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 Ай бұрын
Pragtig sielskos
@erikavdmerwe4714
@erikavdmerwe4714 Ай бұрын
Beautiful ❤
@ichbins7343
@ichbins7343 2 ай бұрын
So schöne Lieder, mit viel Gefühl gesungen. Versteh zwar die Sprache nicht,aber sie gehen mir so ans Herz 💓. Wundervoll ich liebe die Musik von dir. Hoffe es folgen noch viele so schöne Lieder.... Grüße aus Austria
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA 2 ай бұрын
Thank you so so much!
@ichbins7343
@ichbins7343 2 ай бұрын
Ich danke ihnen, für so gefühlvolle Lieder. 💓 Will einfach noch mehr davon hören. Höre viel Musik, aber ihre ist ein Traum. Musik die einen berührt, da muss man die Sprache nicht verstehen. 😉
@wilmasneddon9607
@wilmasneddon9607 2 ай бұрын
wow
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 2 ай бұрын
❤❤❤
@pb4043
@pb4043 2 ай бұрын
Wauw ondanks een cover, deze zag ik even niet aan komen, kippenvel prachtig, Super ... dank je wel
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 2 ай бұрын
Hello my dear Jennifer i think you're particularly great in this video❤❤❤
@heleensteyn3986
@heleensteyn3986 2 ай бұрын
💃💖💖
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 2 ай бұрын
Baie mooi liedjie
@johanvanwyk4956
@johanvanwyk4956 2 ай бұрын
❤❤
@karinhorn3777
@karinhorn3777 2 ай бұрын
❤ Baie mooi!!! My pa het al jou cd's gehad ...hy is oorlede in 2018!!
@JenniferZamudioSA
@JenniferZamudioSA 2 ай бұрын
Aaaah…ek is so jammer om te hoor! 😔
@karinhorn3777
@karinhorn3777 2 ай бұрын
@@JenniferZamudioSA dankie vir jou!!! Xx
@lindamuller3044
@lindamuller3044 2 ай бұрын
Love haar songs..🎉🩷dit laat my dink aan duitse 🎵 🎶 songs.
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 2 ай бұрын
So so mooi liedjie jy is awesome Jennifer dankie vir jou pragtige liedjies en vir wie jy is
@AletvanderBank
@AletvanderBank 2 ай бұрын
Sooo pragtig ek love die liedjie ❤
@gemini9424
@gemini9424 2 ай бұрын
Ek was nou al n bietje rondon die aarde van ons. Orals gewerkt van Noord na Suid, Oos na Wes en wat ek vandag kan sê is dat daar is darm iets in ons Afrikaanse vroue wat waaragtag deur geen ander nasie se vroue ge-ewenaar word nie. Ons girls is waaragtag maar net super mooi.
@elsiedupreez3044
@elsiedupreez3044 Ай бұрын
Om dat Jy my haal nie
@gemini9424
@gemini9424 2 ай бұрын
Phenomenal !!!
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 2 ай бұрын
This is a wonderful Performance my dear Jennifer 😘❤❤
@marleneschlebusch6706
@marleneschlebusch6706 2 ай бұрын
Pragtige musiek❤
@MarlieRobbertze
@MarlieRobbertze 2 ай бұрын
Bly maar pragtig❤
@persomietheron8848
@persomietheron8848 3 ай бұрын
❤it!!
@desireeolckers5995
@desireeolckers5995 3 ай бұрын
Die mooiste lied van die mooistes
@erikavdmerwe4714
@erikavdmerwe4714 2 ай бұрын
Verseker
@fransiedebruin8098
@fransiedebruin8098 3 ай бұрын
Awesome verby ❤
@esmejordaan5230
@esmejordaan5230 3 ай бұрын
🎉❤❤❤❤🎉🎉🎉
@charlottejordaan3465
@charlottejordaan3465 3 ай бұрын
Soo Mooi🤩
@bertiegerrits548
@bertiegerrits548 3 ай бұрын
Supermooi 🙏 voor muziek die jij ons laat horen Top uit Zuid- Afrika groetjes uit België ❤️
@sorinadippenaar4397
@sorinadippenaar4397 3 ай бұрын
Mooi diep liedjie 💟