Ek was verslaaf aan porn
23:29
Күн бұрын
Is bevryding regtig nodig?
26:21
14 күн бұрын
Molestering tot ex-Biseksueel
23:37
HERE, gaan ek ooit weer trou???
26:21
Kan GOD 'n gestremde gebruik?
26:16
Kan jy glo ... 7x jaar!!!
16:32
3 ай бұрын
Dr. het gesê net 1x jaar
24:07
3 ай бұрын
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Ek was … amper 200kg #oorgewig
24:52
Is grimering 'n sonde?
26:55
5 ай бұрын
#Eindtye aan 'n Turk geopenbaar
27:45
Die vloek van Depressie
26:42
5 ай бұрын
Hoe vergewe jy jou verkragters?
22:39
STOP Mensehandel
24:02
6 ай бұрын
MS gekry deur my wortelkanaal
28:28
saai jouself uit skuld
23:25
7 ай бұрын
Пікірлер
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 сағат бұрын
Amen👏👏👏👏👏
@SarieDuToit
@SarieDuToit 6 сағат бұрын
Dankie Jahshua vir hierdie wonderwerk U is Wonderbaar .
@user-ih9ty1hy7z
@user-ih9ty1hy7z 9 сағат бұрын
WOW!!! Wat 'n pad het jy nie gestap nie Jacques. Deur vure en waters, maar deur ALLES was God se hand op jou lewe, SODAT jy aan die anderkant met oorgawe kon getuig van JESUS se EWIGE LIEFDE vir elke mens op aarde!!
@SarieDuToit
@SarieDuToit 10 сағат бұрын
Ons dien n Lewende Abba Vader en Hy het Sy kinders baie lief.❤
@SarieDuToit
@SarieDuToit 10 сағат бұрын
Alle lof en eer aan ons Skepper.
@SarieDuToit
@SarieDuToit 10 сағат бұрын
Wat n wyse man.
@kraliekunz5706
@kraliekunz5706 12 сағат бұрын
Dankie, dankie dierbare HERE, wie is soos U.
@MARIAMARTINS-pu9mf
@MARIAMARTINS-pu9mf Күн бұрын
God's Blessings and protection ! HE never fails🙏Wonderful testamony! Thank you
@marianneoosthuizen7698
@marianneoosthuizen7698 Күн бұрын
Amen
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja Күн бұрын
Bevestig sy wat ek ook oor gepraat het. Dankie vir hierdie getuienis. GOD IS GROOT!! Amen!!
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Күн бұрын
Amen wat n hartseer awesome getuienis ons dien n God van wonders Prys ons Hemelse Vader wat altyd voorsien mag God Jou ryklik seen Fransie 👏👏👏
@lelaniejoubert1089
@lelaniejoubert1089 Күн бұрын
Dis bitter hartseer. My ma en my suster het my ook net sooo sleg behandel toe ek jonger was, daar was om my geskree gewees en ek was geslaan ook gewees en ek was soos n kind ge behandel gewees. Ek het alle bande gebreek met hulle en ek was polisie stasie toe gewees en die polisie stasie het my verwys na die hof toe om "protection orders" oop te maak teen hulle.😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 сағат бұрын
Ons is regtig jammer om te hoor.
@corneliussmal1069
@corneliussmal1069 Күн бұрын
So 'n mooi getuienis. Dankie Jacques!
@JanineBailingKok
@JanineBailingKok Күн бұрын
Dankie Jacques vir jou getuienis God seën jou
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 күн бұрын
Prys Die Here ons dien n awesome God wat ons so lief het dankie vir die awesome getuienis mag God Jou ryklik seen👏👏👏👏
@amarindadutoit2559
@amarindadutoit2559 2 күн бұрын
Dankie Abba Vader vir Jacques se getuienis van U Kosbare Liefde en Genade. Dankie dat U so getrou is. Halleluyah......Our King is Coming so very soon. Dit is so baie naby. Help ons asb om terug te draai na U toe. Dankie vir Repentance en dankie dat U Bloed ons vrymaak. Amen
@marianneoosthuizen7698
@marianneoosthuizen7698 2 күн бұрын
God seën julle dankie
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 күн бұрын
Amen
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 күн бұрын
Amen God is Good .
@JudyDeKlerk
@JudyDeKlerk 3 күн бұрын
Loof die Koning!!
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 3 күн бұрын
In die oggende sukkel ek hoe moet ek eers Met gebede oggende begin ek was GOD se kind skielik verkeerde medikasie nou voel ek verlore huil baieAmen dankie getuienis wou al berading neem weet nie ons dorpie klein ken almal se lewens tree soms vekeerd op.ek sal moet hulp kry voor my sterfdag ❤🙏🐑
@DieGetuienis
@DieGetuienis Күн бұрын
Goeie dag, maak asb kontak met ons. [email protected]
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 күн бұрын
Amen wat n fantastiese getuienis baie dankie dat jy met ons gedeel het ons dien n God van wonders Sy koms is voor die deur Amen
@reniciawilliams5015
@reniciawilliams5015 3 күн бұрын
BAIE MOOI GETUIENIS ,JESUS IS KING
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 3 күн бұрын
Hoendervleis mooi getuienis. Jacques my wens vir jou is, dat die Here jou grondgebied sal vergroot en jy magtig en kragtig deur God, ongeredde mense se harte sal raak. God seën jou ingang en jou uitgang. 🙏🏼🙏🏼
@mandispaumer3923
@mandispaumer3923 3 күн бұрын
Amen 🙏🏻
@IsabellaDuPreez-u9u
@IsabellaDuPreez-u9u 3 күн бұрын
Ek kyk na elke program van julle, julle is Awesome
@andreolivier8724
@andreolivier8724 3 күн бұрын
Prys die Here. Baie waar woorde. Ons dien God van liefde en God van 2de kaans ❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
@user-pw3yi7ig1k
@user-pw3yi7ig1k 3 күн бұрын
Pragtige storie AMEN
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 3 күн бұрын
Wow, pragtige boodskap.🙏🏻🙏🏻
@alexandervanwyk
@alexandervanwyk 3 күн бұрын
Dankie Jacques, het die video geniet met jou eerlikheid en nederigheid,
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 3 күн бұрын
Baie dankie!! Fantastiese Here wat ons dien..Jesus se koms, wegraping, is baaaie naby!! Jesus het 5/6 Desember 2021, na middernag met my gepraat in Sy audible stem. Dit was n lang Woord. Hyt o.a. gesê: BE PREPARED AND ALERT!! I AM COMING SOON!! Ek dankbaar dat jongmense so sterk standpunt in neem vir Jesus Christus!! Jip! Groooot herlewing in hierdie land en in die wêreld wat kom. Ongelukkig is daar ook " judgement" wat kom na hierdie wêreld. Dit gaan verskriklik wees! SKUIL BY JESUS, BELY JOU SONDE, DIEN DIE HERE!! Dankie vd uitsending🎉🎉🎉❤❤🤗🤗🤗🇿🇦
@louisejansenvanvuuren2272
@louisejansenvanvuuren2272 3 күн бұрын
Ons dien n Lewende God. Hy is altyd daar en beskerm ons vir wie in Hom glo.
@loritajoubert1385
@loritajoubert1385 3 күн бұрын
Wow wow Baie dankie
@loritajoubert1385
@loritajoubert1385 3 күн бұрын
Well done vir jou eerlikheid en laat mense weet wat dit is
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 3 күн бұрын
Amen en Amen Eks absoluut mal oor ONS HEMELSE PAPPA
@tommiewaters4579
@tommiewaters4579 3 күн бұрын
Dis waar. Ons leef in die klimaat van die laaste dae. Dankie Here Jesus vir so n Verlossing. Dankie dat U die lewe is en die spilpunt van ons bestaan is. Kosbare getuienis
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 3 күн бұрын
AMEN & AMEN!!!
@naomiceronio5108
@naomiceronio5108 3 күн бұрын
Amen 🙏🏻💗
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 3 күн бұрын
Wat ñ powerful testimony 🙌🏻
@ElsieWilliams-t4q
@ElsieWilliams-t4q 3 күн бұрын
Amen🙏
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 күн бұрын
Jong man wat so lief is vir Jesus kosbaar Jesus straal uit sy oe
@ElsieWilliams-t4q
@ElsieWilliams-t4q 3 күн бұрын
Amen🙏
@sonjavandermerwe7309
@sonjavandermerwe7309 3 күн бұрын
Amen
@WaldemarvanWyk
@WaldemarvanWyk 3 күн бұрын
Goeie een 🎉
@desireejohnston9575
@desireejohnston9575 4 күн бұрын
God bless you
@debbiedodd8720
@debbiedodd8720 4 күн бұрын
🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@stanleyjansen2624
@stanleyjansen2624 5 күн бұрын
Baie dankie vir die glassie water teregwysing,God bless...my blessings too.Amen
@stanleyjansen2624
@stanleyjansen2624 5 күн бұрын
Pottie baie dankie dat u alles kon deel waar deur jy moes gaan..God bless my blessings too.Amen
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 6 күн бұрын
Amen dankie vir die awesome getuienis mag God Jou altyd seen
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 7 күн бұрын
Wat n ongelooflikke getuienis Prys Die Here ons moet Hom dien die koms van Die Here is baie naby wat n voorreg het jy gehad Amen👏👏👏