VHS noise
6:56
3 ай бұрын
Pinnochio  - Episode 52 (Afrikaans)
23:37
Pinocchio - Episode 10 (Afrikaans)
25:53
Пікірлер
@Santecare-y3q
@Santecare-y3q 2 күн бұрын
Dankie ek Mal oor annamart van der merwe sy goeie aktrise
@Helgardt6189
@Helgardt6189 4 күн бұрын
Dankie vir oplaai,lekker gekyk.❤
@JuneLundie
@JuneLundie 5 күн бұрын
Baie dankie vir die oplaai van hierdie lieflike flim. Bring mooi herinneringe terug😊❤
@FerdinandLandsberg
@FerdinandLandsberg 6 күн бұрын
Baie hart roerend, pragtige fliek!
@JuneLundie
@JuneLundie 6 күн бұрын
Wat ñ wonderlike, inspirerende film. Ons moet word soos kinders soos die Woord van God sê. Ek het hierdie film nou so geniet en waardeer. Skoon eerbare film.😊❤
@AnnamarieStrydom
@AnnamarieStrydom 7 күн бұрын
Baie dnk ek het dit geniet soos die ander.❤❤❤
@JuneLundie
@JuneLundie 8 күн бұрын
Baie goeie film, bitterheid, haat, onvergewensgesindheid en geldgierigheid maak van ñ mens ñ harde en ongenaakbare persoon. Goeie les wat hierdie film na vore bring.😊❤
@JuneLundie
@JuneLundie 11 күн бұрын
Was weer lekker om hierdie film te kon kyk. Baie dankie vir die deel 😊❤
@TienieVanDerMerwe
@TienieVanDerMerwe 12 күн бұрын
Mooi fliek.
@JuneLundie
@JuneLundie 13 күн бұрын
Baie goeie maar hartseer film. Was lekker om dit weer te kyk.😊❤
@sylviavolschenk4759
@sylviavolschenk4759 15 күн бұрын
Dink dit is n mooi storie maar die musiek en by klanke is GOOR Kan nie dit waardeer nie
@JohannMarias-pr4ur
@JohannMarias-pr4ur 18 күн бұрын
I am wanted constable rieksie rautenbach full film please
@JuneLundie
@JuneLundie 20 күн бұрын
Ag dit was nou so lekker om weer na hierdie flim te kyk. Die waarheid kom maar altyd uit. Dankie vir die plasing. Die Akteurs is puik 😊❤
@Helgardt6189
@Helgardt6189 20 күн бұрын
4:00 Nazi uitrustings…sjoe jy sal nou toegesluit word as jy dit dra.
@Helgardt6189
@Helgardt6189 20 күн бұрын
2:11 Zack du Plessis/Hendrik van Tonder🤣🤣
@JuneLundie
@JuneLundie 21 күн бұрын
Baie mooi maar hartseer film. Die lewe kan soms hard en weed wees. Kosbare les in hierdie film. Baie dankie vir die mooi Afrikaanse films 😊❤
@juanborrego7421
@juanborrego7421 22 күн бұрын
Do they still have Teledata in the 1990's for South Africa?
@JuneLundie
@JuneLundie 22 күн бұрын
Baie dankie vir al die mooi, skoon Afrikaanse flim. Dis voorwaar lekker om dit weer te kyk. Puik😊❤
@JuneLundie
@JuneLundie 22 күн бұрын
Seker een van die mooiste maar hartseerste film ooit. Baie dankie vir die plasing van die film. Mooi skoon, suiwer en opboudende film.😊❤
@JuneLundie
@JuneLundie 28 күн бұрын
Regtig ñ baie mooi film. Dankie vir die oplaai😊❤
@JuneLundie
@JuneLundie 28 күн бұрын
Baie goeie rolprent. 😊
@melissajanuary821
@melissajanuary821 Ай бұрын
❤❤❤
@DanielFoley-h6w
@DanielFoley-h6w Ай бұрын
Rayno Hatting een van my gunstelling akteurs.
@JoyceCarelse
@JoyceCarelse Ай бұрын
Dankie vir die movies ek geniet dit
@annettehartman5647
@annettehartman5647 Ай бұрын
I know the blond woman in this film _ carien kritzenger (karin)
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Goeie film, aksie belaai, skrywer verseker ñ mens laat kopkrap.😂
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Ай бұрын
Pragtige film.❤❤
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Baie goeie storie, so jammer wat ñ buite egtelike verhouding aan die ander party van die familie doen. Eintlik ñ moet kyk film.😢❤
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Wat ñ uiters goeie film. Daar is soveel waarheid hierin, dis so vol inspirasie en menslikheid maar ook die na ywer van ñ diepe onvergewingsgesindheid. Soveel kosbare lesser te leer uit hierdie skoon films. ❤❤❤😊
@sariemuller3918
@sariemuller3918 Ай бұрын
Briljante fliek met puik akteurs🤩
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Wat ñ wrede gesindheid van mede christene, hierdie film is een van die bestes wat ooit gemaak is, mag hierdie film die regte impak op mense se lewens hê, om jou naaste lief te hê soos wat die Woord van God sê. 😢😢😢
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 Ай бұрын
Rolprent was baie berug in sy dag, Groot onstelsenis veroorsaak by kerke en die apartheidsregering se sensors.
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Was weer so lekker om hierdie film van jare terug weer te kyk. Jaloersie is ñ slegte emosie wat kan lei tot lelike gevolge. 😢😢😢
@sariemuller3918
@sariemuller3918 Ай бұрын
Cobus Rossouw op sy beste.
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Baie goeie film, dankie vir die plasing. Was goed om dit te kyk.😊❤
@PeterBlaauw-ww8ij
@PeterBlaauw-ww8ij Ай бұрын
Puik storie love it
@JuneLundie
@JuneLundie Ай бұрын
Baie hartseer film. So jammer die aanneem Pa het haar verwerp, kon so anders gewees het😢😢😢
@HermanKrause-rb1fe
@HermanKrause-rb1fe Ай бұрын
Ahh die goeie ou dae! 😂
@hantidejager3636
@hantidejager3636 Ай бұрын
Dankie Vir die afrikaanse stories. Dis n pragtige verhaal.
@premierhoner614
@premierhoner614 Ай бұрын
Nou weer film gekyk. Mooi skoon fliek en Baie skerp humorsin... Baie dankie vir die plasing van die film.. ❤❤😅😅
@ginadebeer454
@ginadebeer454 Ай бұрын
Hans Strydom was n Baie mooi man toe hy jonger was
@Gardencourtlandscaping
@Gardencourtlandscaping Ай бұрын
Ja nee kyk. Dankie tog vir 94
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Ай бұрын
Dankie tog ?? Nou val alles uitmekaar post 94.
@hettyjames5111
@hettyjames5111 Ай бұрын
Ek het van begin tot einde geglimlag en gelag!. Baie dankie.
@JohanHenning-lx6nd
@JohanHenning-lx6nd Ай бұрын
Nog n fantastiese movie❤❤❤
@hettyjames5111
@hettyjames5111 Ай бұрын
'n Lekker pret rolprent. Baie dankie!
@premierhoner614
@premierhoner614 Ай бұрын
SWAK BEELD... Jy wen beslis n moerse hoofpyn, gewaarborg....
@premierhoner614
@premierhoner614 Ай бұрын
Moerse einde hoor...... En toe???.....
@dorisross8422
@dorisross8422 Ай бұрын
🎉
@hettyjames5111
@hettyjames5111 Ай бұрын
Lekker Boeremusiek ook!!
@hettyjames5111
@hettyjames5111 Ай бұрын
Omtrent 'n lekker-lag moewie! En ook baie goeie vermaak. Dankie!
@MelanieLeGrange
@MelanieLeGrange Ай бұрын
Ek is 11 oud en ek is mal oor die storie ek kan nie glo 2024 kom tot ñ einde lekker dag of aand