Пікірлер
@mathildaschiferli6715
@mathildaschiferli6715 8 ай бұрын
🙏 Amen
@louiseterblanche354
@louiseterblanche354 9 ай бұрын
Wat 'n wonderlike voorreg om die 100ste PopUp byernkoms by die Social Grill in Pretoria te kan bywoon. Die sanesyn, die boodskap, die deel van herinneringe en heerlike eyes. Alles, ja alles is net genade uit die hard van God. Dankie Ds. Thomas vir jou reuse bydrae in hierdie doesiake Projek. Aan Dianne, sonder jou sou alles beslis nie so seepglad verloop nie.🎉
@pop-upkerk6007
@pop-upkerk6007 9 ай бұрын
Bespreek hier vir Pop-Up Kerk asook die Jak de Priester vertoning forms.gle/6J7hYXCS5ZkrHqDSA
@louiseterblanche354
@louiseterblanche354 Жыл бұрын
Ds. Thomas, 'n GROOT dankie sê vir vanoggend se diens by Summit Grill and Sky Bar. Dit was goed om weer herinner te word dat God sy aangesig oor ons laat skyn.
@eleenspeek3491
@eleenspeek3491 Жыл бұрын
Stanning!!!!!!!
@louiseterblanche354
@louiseterblanche354 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die Intro's van dK Pop Up. Dit maak my sommer lus om weer te kom kuier by die volgende Pop Up diens.