Boetie Ello Sangaand 2024
2:23
3 ай бұрын
Пікірлер
@AlbertinoAfrica
@AlbertinoAfrica 2 күн бұрын
Wat is sy naam lat hy kan ytgenooi kan word
@YandiswaKoopman
@YandiswaKoopman 8 күн бұрын
Hey joy Nie nog nie😮❤
@PetronellaDulman
@PetronellaDulman 12 күн бұрын
🙏 🙏 🙏
@MarcellKalse
@MarcellKalse 15 күн бұрын
😭🙌🙌
@ronaldoclaasen7765
@ronaldoclaasen7765 15 күн бұрын
Vrede Apostel, ek vra vir u nommer
@PinksterStudio
@PinksterStudio 14 күн бұрын
Vrede Leier U kan my whatzapp 0603622959
@CobusVdSandt
@CobusVdSandt 21 күн бұрын
Loof Koning Jesus Dankie Here Cobus bepeins my in U Woord amen Hou my trou en waker vir U Woord Dankie Heilige Gees Dankie Dat U so getrou my leer en lei in U Woord Amen
@IsaiahCloete-v9b
@IsaiahCloete-v9b 27 күн бұрын
🥵🥵🔥🔥💯
@bernardmakatees4626
@bernardmakatees4626 27 күн бұрын
Ek diep verwonder my
@CobusVdSandt
@CobusVdSandt Ай бұрын
Amen Geseende gesalfde geroepe van God Hierdie woorde ruk my so Elke dag sien ek dit waar kinders hul ouers weggooi JA in te huise ver bejaardes plaas en hul vergeet Dis hartseer om gedruk te word deur hierdie goue gerwe wat al my vertel het van hoe die kinders hul verwerp het en kom nooit meer kuier nie hul steme is stil Dan kniel ek net aan die voete van my Here en plaas hierdie mensies se kinders op aan Koning Jesus Om in te gryp en elke seun dogter wakker te skud en hul moeder elke oomblik in flits tye Sal mag sien JA hoe het ek my Moedertjie gehoor in haar slaap kammer bid Dat God my siel mag red en Dat ek Jesus as my Verlosser Saligmaker Sal aan neem en my sondes Sal belei Hoe my Moeder in die Hospitaal kammer vir my vra seun mamma vra jou weer vind Koning Jesus as jou als en volg Hom na Dis waar om hierdie goue gerfies vir my baie spesiaal is ek het my PA op Jong ouderdom en MA lank uit mekaar terug gegee vir Jesus So die vat my baie Groete God se Woorde Evangelie leer ons en Lei ons so so kragtig Eer jou Vader en Moeder sodat jou dae verleng mag wees SEUN.. DOGTER Jul sal die dag wat spoedig na n einde kom verantwoording doen Waar om Jul Jul ouers vertrap verstoote het Wees gewaarsku God Sal rekenskap eis Geseend SHALOM
@EnochKarureb
@EnochKarureb Ай бұрын
Dont give up brah hou net daar....
@mrbmwg
@mrbmwg Ай бұрын
Really a gem, the old ways
@manuelmpondo2116
@manuelmpondo2116 Ай бұрын
Pinkster ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@AdrianMakay
@AdrianMakay Ай бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥💯💯💯
@MietjieBosman-z1p
@MietjieBosman-z1p 2 ай бұрын
Evg Botha die leier Bou my so waar kn x die album kry...
@JacquelineThyssen
@JacquelineThyssen 2 ай бұрын
Saak is an die brand
@EvaRick
@EvaRick 2 ай бұрын
Hko se mense dit is apostle water is dit nie evagelis baatjies nie
@RoshellMdeikbal
@RoshellMdeikbal 2 ай бұрын
Hi 🎉😂❤😅
@althianalexander
@althianalexander 3 ай бұрын
Het hom persoonlik genooi, in 2005 na Jeffreysbaai. Hyt ons 2 weke vergas met sy reguit woord. What a preacher he was!!
@CobusVdSandt
@CobusVdSandt 3 ай бұрын
Amen Hallelujah 🙏 🙏 Dis Here waar ek wil bly op my kniee voor U voete loof Koning Jesus
@martinmeyer007
@martinmeyer007 4 ай бұрын
U het 'n ongelooflike stem, Leviet.
@charelawa2796
@charelawa2796 5 ай бұрын
Dis warm glory
@EvelienGoosen-gz3hx
@EvelienGoosen-gz3hx 5 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@RAMNCO
@RAMNCO 5 ай бұрын
🎉
@YaseanLamont
@YaseanLamont 6 ай бұрын
Heiland 😢
@Ramncopinkster
@Ramncopinkster 6 ай бұрын
Aanie brrrrr
@Ramncopinkster
@Ramncopinkster 6 ай бұрын
Yo manne
@Ramncopinkster
@Ramncopinkster 6 ай бұрын
Geseend
@SamsungDam-o4w
@SamsungDam-o4w 6 ай бұрын
Leke man
@jeromebatties6228
@jeromebatties6228 6 ай бұрын
Joh hoofman jy vat mens terug jong. Die was die regte evangelie😭
@betinamarchellefestus3338
@betinamarchellefestus3338 6 ай бұрын
Look what God can do praise Sy Naam
@MonrayMollas-uh8sf
@MonrayMollas-uh8sf 7 ай бұрын
Is it for sale
@katrinakleinbooi
@katrinakleinbooi 8 ай бұрын
Hallelujah praise the lord..
@MagdaBrits-g1k
@MagdaBrits-g1k 8 ай бұрын
Canselled
@ASMR-e3d
@ASMR-e3d 8 ай бұрын
so baie mooi , o prys die Here🙏🙏🙌👏
@SporoMangena-f5h
@SporoMangena-f5h 8 ай бұрын
Amen
@Localhost_7100
@Localhost_7100 8 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@Nathanduplessis-nb6jz
@Nathanduplessis-nb6jz 8 ай бұрын
😊
@KoosAdams-yw4wl
@KoosAdams-yw4wl 10 ай бұрын
❤ thanks for the music beautiful
@denziljonas7158
@denziljonas7158 10 ай бұрын
❤❤
@MelikhayaBruintjies
@MelikhayaBruintjies 10 ай бұрын
That voice ❤
@thabangleshope2109
@thabangleshope2109 11 ай бұрын
Starring gees😅
@rosecelie2301
@rosecelie2301 11 ай бұрын
Stuur asb nog preaching van die Man van die Here asb, ek luister na die preek van die hofsitting
@BelindaLion
@BelindaLion 11 ай бұрын
Ai gigs I salute you my brother
@WadenNathan-sw8gn
@WadenNathan-sw8gn 11 ай бұрын
Dis enige een wat die manier van aanbidding verstaan nie Heilige Gees musiek, Hemelse Melody
@charelawa2796
@charelawa2796 11 ай бұрын
Yes lord
@onspinkster9018
@onspinkster9018 Жыл бұрын
Ai ouman waar krap jy nou die vuur yt
@MerindaMiggels-uk3ow
@MerindaMiggels-uk3ow Жыл бұрын
Marinda
@charelawa2796
@charelawa2796 Жыл бұрын
Jesus ons loof u
@DiegoKock-m3y
@DiegoKock-m3y Жыл бұрын
ek ken dit heeldag kyk
@WilmaMichael-j3z
@WilmaMichael-j3z Жыл бұрын
Dankie ve die woord mag ons die graveer op die tafel van ons harte😢