Пікірлер
@pieterlabuschagne7507
@pieterlabuschagne7507 Жыл бұрын
Baie nice!!!
@wollie4358
@wollie4358 2 жыл бұрын
Vaalrivier bly maar spesiaal. Like julle video
@stanleycoetsee4190
@stanleycoetsee4190 4 жыл бұрын
Dankie vir die video, maar kan die agtergrond musiek dalk weg val of sagter wees wanneer die mense praat in die volgende videos, want dit was bietjie moeilik gewees om uit te maak wat hulle se. En ook dalk net bietjie meer wys wat julle gebruik bv. watter dips saam gebruik word, en watter hoekaas gebruik word.
@karpsous3307
@karpsous3307 3 жыл бұрын
Hi Stanley, Ons sal so maak met die volgende opname, Dankie
@dj2hire140
@dj2hire140 4 жыл бұрын
Love your Work