Hoor Die Blye Engele Lied
3:19
5 жыл бұрын
Karoonag
3:34
5 жыл бұрын
Capital SIngers Overview 2019
3:01
5 жыл бұрын
Пікірлер
@HarrietKoen
@HarrietKoen 6 ай бұрын
Absolutely beautiful....more !!...more !! ❤
@charlotterentzke7970
@charlotterentzke7970 9 ай бұрын
Karoo !! My hartland !! Dankie Coenie dat jy altyd sulke pragtige musiek en poësie skryf vir ons wat terug hunker na daai wêreld.
@zeldabakkes3407
@zeldabakkes3407 Жыл бұрын
Beautiful Afrikaans Christmas song!
@berniezhang8678
@berniezhang8678 Жыл бұрын
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld (When the night buttons down its coat over the veldt) En die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; (And the zodiac illuminates scorpio) As die tweeling en die kreef (When gemini and cancer) Kotteljons oor Beaufort-Wes (Caper over Beaufort West) En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet (And the moon pours out its chalice over Graaff-Reinet) Ruik jy katbos en kambro (Then you smell katbos and kambro) As dit reën in die Kleinkaroo (When it rains in the Kleinkaroo) My hantamwind (My Hantam-wind) My optelkind (My foundling) Vanaand (To-night) Ruik jy katbos en kambro (Then you smell katbos and kambro) As dit reën in die Kleinkaroo (When it rains in the Kleinkaroo) My hantamwind (My Hantam-wind) My optelkind (My foundling) Vanaand, hier vanaand (To-night, here to-night) In die môre as dit blou word (In the morn when day turns blue) En die amber wolke roer as die son sy eerste lig (And the amber clouds swirl when the sun at first light) Oor die bitterboela stoot; (Emits its rays over the bitterboela) As die trein by Noupoort fluit (When the train sounds its whistle at Noupoort) En dit wegraak in die wind (And it dissipates in the wind) En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant (And a windblown tolbos comes to a stop against the rim) Ruik jy katbos en kambro (You smell katbos and kambro) As dit reën in die Kleinkaroo (When it rains in the Kleinkaroo) My hantamwind (My Hantam-wind) My optelkind (My foundling) Vanaand (To-night) Ruik jy katbos en ruik jy kambro (You smell katbos and kambro) As dit reën in die Kleinkaroo (When it rains in the Kleinkaroo) My hantamwind (My Hantam-wind) My optelkind (My foundling) Vanaand, by my vanaand (To-night, here with me to-night)
@grahamburness9729
@grahamburness9729 3 жыл бұрын
Lekka afrikaanse musiek!!!!!!
@spokieman
@spokieman 3 жыл бұрын
Die oorgawe vanaf 1:42 is wat ek mis van koor!
@rutvandyk3589
@rutvandyk3589 3 жыл бұрын
Ek word sommer baie hartseer as ek na hierdie luister. Corona het al soveel kom steel by ons. Ek mis Capital Singers baie.
@blondminx
@blondminx 3 жыл бұрын
Mis dit so baie... Pandemie se moer... Mis julle almal!
@rutvandyk3589
@rutvandyk3589 4 жыл бұрын
Ek mis dit sooooo ek luister na vorige jare se rehearsal tracks...
@breggievanderpoll2283
@breggievanderpoll2283 4 жыл бұрын
I miss Capital Singers
@wilandrabasson7370
@wilandrabasson7370 4 жыл бұрын
So mooi!!
@RedCodeRob1
@RedCodeRob1 5 жыл бұрын
absolutely love this song