Пікірлер
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 22 сағат бұрын
Sterkte ek het my man verloor op ouderdom 44 maàr Jesus dra my deur alles en eks nou 81..still going strong..GIG is Good and God Is Great ..always remember GIG
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 22 сағат бұрын
Amen
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 22 сағат бұрын
Moet nooit moed verloor nie ..houvas aan Jesus en eendag is ons weer almal saam ...my geliefde verloor op ouderdom 44 maar Jesus dra my en eks nou 81 watter seëning..ons sal weer saam wees met ons Jesus❤
@dirkhanekom8323
@dirkhanekom8323 10 күн бұрын
Pragtig
@JoeyPieterse-e7b
@JoeyPieterse-e7b 15 күн бұрын
@johanleroux4941
@johanleroux4941 17 күн бұрын
Manie dankie vir die mooi liedtjie my vrou is 2 weke oorlede ons was n jaar getroud en sy was so mal oor jou musiek. Nog net eenkeer van jou het ons op haar begrafnis gespeel elke keer as ek jou musiek hoor dink ek aan my sonskynkoningin dankie Manie vir jou pragtige musiek
@Sparhawk77
@Sparhawk77 22 күн бұрын
Joh aan my pa. Hy was so lief vir die liedjie. Dit was gespeel op sy begrafnis, soos hy dit wou he
@AlidaVanZyl-yc9bh
@AlidaVanZyl-yc9bh 29 күн бұрын
Mooi Manie. Jy het darem 'n hele paar treffers gemaak. Jou musiek val goed op my oor. ❤
@AlidaVanZyl-yc9bh
@AlidaVanZyl-yc9bh 29 күн бұрын
Dit is só hartseer dat huwelike soms kelder. Soms is dit een vd 2 wat nie meer in die verhouding wil bly nie. As daar jong kinders is, maak dit die proses nog moeiliker. 'n Wyse Maatskaplike Werker het eendag gesê: As jy dan nie 'n sukses van jou huwelik kan maak nie, maak dan 'n sukses van jou egskeiding. Pragtige woorde en wysie en uitmuntend gesing.
@RonellePieterse
@RonellePieterse Ай бұрын
@RonellePieterse
@RonellePieterse Ай бұрын
The most beautifull song to me love it will never get old ❤
@MurelZandberg
@MurelZandberg Ай бұрын
Wow beautiful🎉
@gerdacoetzer3615
@gerdacoetzer3615 Ай бұрын
Jy is baie baie ver van Elvis se seun. Hoe kan Elvis se naam met sulke common musiek genoem word.😛😖🤮🤢
@MurelZandberg
@MurelZandberg Ай бұрын
Dit is die mooiste liedjie ek love dit❤
@hannemiencoetzer8637
@hannemiencoetzer8637 Ай бұрын
Verlang na die dae wat was. Maak n mens so hardseer oor ons land wat was en die goeie ou dae wat verewig verby is. Al wat oor is ons goeie ou musiek van ons kinderdae.
@FeBalagas
@FeBalagas Ай бұрын
Nice song my pevoreth
@TomFourie-p9c
@TomFourie-p9c Ай бұрын
Jim was in 1986 alki voluit
@dirkdirk5484
@dirkdirk5484 Ай бұрын
Diep diep song
@suebester7610
@suebester7610 Ай бұрын
Pragtige herrineringe met ñ traan ook vir my 🌿🌹♥️🌹🌿
@JoyceEls
@JoyceEls Ай бұрын
Pragtige woorde
@elianaalmeida2785
@elianaalmeida2785 Ай бұрын
Ah Holanda Manie Jackson conheci esse ano 2024❤
@prettyparty4995
@prettyparty4995 Ай бұрын
Dis die mooiste woorde
@BIGMAMAUSA1
@BIGMAMAUSA1 Ай бұрын
Beautiful…❤ from Brasil 🇧🇷🇿🇦🇭🇷🇺🇸
@AubreyBradfield
@AubreyBradfield Ай бұрын
Manie sing Everybody Hurts asb
@Dr.Eisenbarth
@Dr.Eisenbarth Ай бұрын
Wunderschönes Lied
@cenirlopes3466
@cenirlopes3466 Ай бұрын
Lindíssima e a voz maravilhosa!!!!
@kooshough5893
@kooshough5893 Ай бұрын
Verseker n gunstelling🎉
@RonellePieterse
@RonellePieterse Ай бұрын
Die mooiste woorde❤sal alyd die mooiste bly ❤
@mariusdoubell
@mariusdoubell Ай бұрын
😭😭wardeer jou ouers. As hulle Nie Meer daar is Nie. Gaan jy alleen wees
@AubreyBradfield
@AubreyBradfield Ай бұрын
Manie sing "Every one Hurts"
@petrusvaneeden1289
@petrusvaneeden1289 2 ай бұрын
Oh Manie dit lied is super geweldig! Wij hopen nog veel meer van je te mogen horen!
@theunsackerman-mp2of
@theunsackerman-mp2of 2 ай бұрын
Jy is great
@prettyparty4995
@prettyparty4995 2 ай бұрын
Woorde so mooi.
@prettyparty4995
@prettyparty4995 2 ай бұрын
Pragtig mal daaroor
@prettyparty4995
@prettyparty4995 2 ай бұрын
So pragtige woorde luister elke aand
@delialamprecht1291
@delialamprecht1291 2 ай бұрын
You made me cry These words are so true .. I feel this way 😢😢😢😢😢♥️
@CharlotteCoetzee-w7y
@CharlotteCoetzee-w7y 2 ай бұрын
Dis waar! Lovies
@SamSung-og2et
@SamSung-og2et 2 ай бұрын
Ek bly hier ver in Namibia..ek was vir 40 jaar in SA..getroud..my vrou 13 jaar gelede oorlede. Ek sit nog aande en luister na Manie se songs..en verlang na dinge wat verby is..Dankie Manie..ek vind verlange en troos in jou liede.
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 2 ай бұрын
Pragtig Manie. Liefde en Groete uit LIma Peru!
@RonellePieterse
@RonellePieterse 2 ай бұрын
This song will never die love it❤❤
@Jakkie-en8ho
@Jakkie-en8ho 2 ай бұрын
Dankie dat ek elke dag jou musiek kan luister lief jou en jou pragtige vrou die tannie by saspark brug
@marlisebester2848
@marlisebester2848 2 ай бұрын
Was my pa se liedjie...eerste keer in 7 jr wat ek hom weer kan luister sonder om te huil nie😢
@mariskabezuidenhout4505
@mariskabezuidenhout4505 2 ай бұрын
2024😂
@LeaErasmus-p1i
@LeaErasmus-p1i 2 ай бұрын
Garage parties in die 80'
@eugenemackay641
@eugenemackay641 2 ай бұрын
Joh jy is goed😂
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 2 ай бұрын
Jy bly die mooiste man vir my❤
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 2 ай бұрын
❤❤❤
@laurenhouston-mcmillan1231
@laurenhouston-mcmillan1231 2 ай бұрын
Manie come back so we can be entertained by your music......we miss you
@wilnafortuin5491
@wilnafortuin5491 2 ай бұрын
HERE GOD VAN DIE MENS. WAT A KRAGTIGE, VOEDSAME, GEESTELIKE GODS LIED. ALLE LOF EN EER KOM DIE HERE VAN DIE LEERSKARE TOE.🤲🤲🙏🙏🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@elizeswanepoel8764
@elizeswanepoel8764 2 ай бұрын
Mooiste lied ooit kan nie genoeg na hom luister nie