Job Bybelskool
2:27:59
2 ай бұрын
Пікірлер
@lizhorn1310
@lizhorn1310 16 сағат бұрын
Dankie vir die boodskap
@ElizabethDavis-k9q
@ElizabethDavis-k9q Күн бұрын
292 Berge Crest
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 2 күн бұрын
Amen.
@SamsungJ-gt8bu
@SamsungJ-gt8bu 2 күн бұрын
AMEN
@markdraper2474
@markdraper2474 3 күн бұрын
Dankie Fanie: Very powerful message.
@abeldeklerk806
@abeldeklerk806 5 күн бұрын
Dankie Fanie dis hard maar so ontsettend waar. Seën in Jesusliefde.
@LindaDalbock
@LindaDalbock 5 күн бұрын
Die Josef reeks het my hart geraak, dankie Neels, Stefan, Fanie!
@louisevanwyk627
@louisevanwyk627 5 күн бұрын
Dankie Fanie vir die kragtige boodskap. God seen jou en jou gesin en KSM Liza
@jamandjeanssistershoorey9672
@jamandjeanssistershoorey9672 6 күн бұрын
ja dis baie mooi
@jamandjeanssistershoorey9672
@jamandjeanssistershoorey9672 6 күн бұрын
ja dis baie mooi ma Esther
@arthurbarlow80
@arthurbarlow80 8 күн бұрын
Baie dankie Colin ek beleef net weer hoe diep God se liefde vir ons is.
@oomclive2049
@oomclive2049 8 күн бұрын
Dankie Ds
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 10 күн бұрын
Baie dankie vir die oopbreek van die Woord. Dit laat 'nmens die Woord beter verstaan
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 10 күн бұрын
God is met ons te midde van enige omstandigheid waarin ons bevind.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 10 күн бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Waardeer.
@dianadaniels4304
@dianadaniels4304 10 күн бұрын
Taylor Maria Lee Cynthia Taylor Donald
@memy7552
@memy7552 11 күн бұрын
Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap. Goedheid en Guns vir almal 🙏
@betsiebester1501
@betsiebester1501 11 күн бұрын
Puik boodskap, maar sou wou hoor dat JUIS omdat God werk waar ons nie sien, daar geen toeval in 'n gelowige se lewe is nie, alles gebeur soos God sê, daar is 'n doel, rede vir alles. Dit is 'n slegte afrikaanse woord. Maar baie dankie vir 'n sterk boodskap uit die Skrif Seën vir julle bediening.
@Tini_Scrapitti
@Tini_Scrapitti 12 күн бұрын
Dankie Gerrit, baie waardevolle boodskap.
@elizewhite5713
@elizewhite5713 12 күн бұрын
Hoekom hou ek nie van die predikante nie. Hulle praat vieslik en haal uit wat hulle nie moet oor praat nie.
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 10 күн бұрын
Ek dink dit was ' onnodig
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 15 күн бұрын
Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap wat God se geenade en vryspraak beklemtoon.
@annelisegrobler2148
@annelisegrobler2148 16 күн бұрын
Dankie vir die boodskap. Wil dit in my hart bêre❤
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 16 күн бұрын
Baie baie dankie vir sò n goeie uitleg vd Skrif. Amen 🙏 🙌
@ansiesmit8618
@ansiesmit8618 16 күн бұрын
Daar is nie so iets soos toeval nie. Alles gebeur met 'n doel. Jesus liefde
@louisevandenheever2768
@louisevandenheever2768 16 күн бұрын
Liewe aarde. Wat 'n wonderlike, wonderlike voorreg om vandag in my siekvoel hier in my bed na hierdie boodskap te kon luister! Wat 'n wonderlike Jesus dien ons nie!!! Baie, baie dankie vir die Woord. Ek het vandag soveel meer geleer as woorde op papier. Mag die seën vd Here jou omvou, ds. 🕊
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 17 күн бұрын
Amen en Amen!
@dalenenel4873
@dalenenel4873 17 күн бұрын
Kosbare Woord, baie dankie , die Here seen.
@ElsaGeyer
@ElsaGeyer 18 күн бұрын
AMEN
@rentiaboshoff9939
@rentiaboshoff9939 18 күн бұрын
Sjoe dit was uitstekend! Dit is so waar en mooi gese!
@gugivisser697
@gugivisser697 18 күн бұрын
Amen🌿
@HermanVanHeerden-t8x
@HermanVanHeerden-t8x 19 күн бұрын
Dankie Here vir hierdie wonderlike boodskap. Gee my persoonlik sommer nuwe hoop en krag om versoekings te weerstaan.
@triosnaude3436
@triosnaude3436 19 күн бұрын
Ek kan net sê " WOW ".
@babsievanjaarsveld3850
@babsievanjaarsveld3850 19 күн бұрын
Dankie Dr Johan vir hierdie baie belangrike boodskap...dit is so waar en n mens is nooit te oud om versoekings vry te spring nie!!!
@Anjori-k7q
@Anjori-k7q 19 күн бұрын
Wees gegroet, God se tyd en wil, is nie ons sin nie. Ons neem besluite en dan wil ons God blameer. Ek het 'n lewe gehad amper soos Josef, maar ek het net aan God bly vashou. Soms bid ons vir iets en kry dit nie, maar God gee soms vir ons iets anders en beter as waarvoor ons bid. God is 'n God van wonders. Hy is die Pottebaker en ons is die klein, net Hy kan ons vorm indien ons Hom toelaat. Hallelujah prys Sy Naam. Abba Vader dankie dat U my nooit verlaat het nie. Wees geseënd.
@lidaespach6143
@lidaespach6143 19 күн бұрын
Dankie Dr Johan, ek hét dit verskriklik baie geniet en verskriklik baie geleer!! Wat n boodskap! ❤
@FlipNel100
@FlipNel100 19 күн бұрын
Dankie vir die Woord. Ons gebruik sulke woord in China waar ons die evangelie bring aan besonderse mense wat nog nie die Lewe het nie.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 19 күн бұрын
Hierdie is 'n baie belangrike boodskap oor versoekings. 😊Uiters nodig om reg te kies.
@elenakleinsmith5854
@elenakleinsmith5854 20 күн бұрын
U is hier Here nie daar nie.
@LornaGilbert-d6f
@LornaGilbert-d6f 22 күн бұрын
Harris Edward Jackson Brian Thompson William
@elsieclaassen1810
@elsieclaassen1810 23 күн бұрын
As dieselde Nikodemius in Deternomium ook ń Apostel was hoe oud sou hy wees
@elizewhite5713
@elizewhite5713 23 күн бұрын
Ek dink om steve se naam te gebruik in n diens is swak
@NaomiBurns-qi3gs
@NaomiBurns-qi3gs 23 күн бұрын
Amen Amen Glory to God
@NaomiBurns-qi3gs
@NaomiBurns-qi3gs 23 күн бұрын
Amen Amen
@berdineholl8089
@berdineholl8089 23 күн бұрын
Baie dankie Neels!!
@anthonysmith5557
@anthonysmith5557 25 күн бұрын
Ek kort help ek will weer oor begin ek will GOD weer ken ek het van die pad af gevaal water tyd begin die sondag aand diens asseblief
@francoisfouche2281
@francoisfouche2281 25 күн бұрын
Hallo Anthony, KSM Sondag eredienste is 8am, 10 am en 18h30, jy is baie welkom!
@anthonysmith5557
@anthonysmith5557 24 күн бұрын
@@francoisfouche2281 baie dankie sal sondag bywoon 😊
@ElsaGeyer
@ElsaGeyer 18 күн бұрын
AMEN
@jacobamcloete2728
@jacobamcloete2728 25 күн бұрын
Baie dankie, is so goed.
@Bufgus
@Bufgus 26 күн бұрын
WoW dankie. Amen.
@Caroline-s7p8p
@Caroline-s7p8p 26 күн бұрын
Hierdie inspirerende boodskap het my vanoggend opgetel. Bly ek kon daarna luister en mag dit my versterk op die pad vorentoe. Prys Sy naam. J.baai
@triosnaude3436
@triosnaude3436 26 күн бұрын
Hierdie was vir my,dis asof GOD vir Neels gesê dat al die goed in begin,dis hoe ek oor GOD gevoel het,en die vrae gevra het,ek gaan deur ñ donker tyd,maar ek glo GOD het deur die preek vir my kom sê,jou donker gaan ek weer in lig verander sodat my Seun verheerlik kan word,en dat deur my getuienis,mense weer sal begin glo dat JESUS is wie HY sê HY is.
@ElsaGeyer
@ElsaGeyer 18 күн бұрын
AMEÑ
@lindavanderlinde107
@lindavanderlinde107 26 күн бұрын
Wow, wat n uitsonderlike boodskap!! My storie is net te lank. Deur alles heen, twyfel ek nie aan die werklikheid van God se bestaan nie.