asb asb bring in 2025 nog n nuwe liedjie uit asb ,of teminste net by Silverstar Casino optree in Krugersdorp
@SarelVisvoet3 ай бұрын
So sexy gril like jion jou
@Charlenedefin3 ай бұрын
Jaaaaaa Ek stem...jammer ons hoor so Min v sy liedjies !!!!!!
@Charlenedefin3 ай бұрын
2024 Ek like hierdie liedjie' 🎉👏👏👏👏👏🇿🇦
@nicolebarnard2065 ай бұрын
I literally searched this song...
@SarelVisvoet5 ай бұрын
Sexy gril like song
@Dewaldt_J_Hattingh_djh10 ай бұрын
Jis, Ek onthou die die liedjie uit gekom het op MK studios toe het ek Kurt Darren vervang met izak davel teen my mure loveee LOVEEEE loveeeeeee....
@ElsieVenter-j6u Жыл бұрын
So beautifull. So jammer om hoor so min van jou 😢😢
@rynoburger2845 Жыл бұрын
2023 nogsteeds vreesloos😊
@chanelsmith1912 Жыл бұрын
Luister die in 2023 nog 😎👏🏼 awesome song
@francoisvanderberg4019 Жыл бұрын
Wie is die pragtige dame
@lozannevanniekerk5489 Жыл бұрын
My man se ook verlei my
@charlenedefin6152 жыл бұрын
Bestes !!!
@charlenedefin6152 жыл бұрын
Sy stem pas mooi by Di tempo ritme musiek. Mooi woorde
@biancaburger82652 жыл бұрын
Bly steeds great song Izak rock on!
@dimuska35042 жыл бұрын
Voel jy dieselfde as jy kyk vir my? Voel jy gedagtes in my kop? As jy lippe sien, wat ek aan jou doen? Is jy bang om te wys wat jy wil? Dit is klaar verby en jy behoort aan my In die middel van die nag het jy my hart verlei Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand Ek sien jou, daar’s ‘n vuur in jou oë Voel jy die vlamme in my hart? Dat jy my vashou en wat wag vir jou Ek kan sien, jy wil Jy sê: Dit is klaar te laat, ons is nie eerste klaar nie Die nag het ons verdryf Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek’s joune Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand In die hartklop van die nag het ek hier vir jou gewag Jy verlei my baby, kom kry my baby, ek is joune Jy verlei my baby, ek wag net hier vir jou Kom ons vat dit, dit lê hier en wag vir ons Kom ons doen dit, die nag is gemaak vir ons Jy verlei my, kom ek verlei jou gou vanaand
@ElouiseAnnSpyrou2 жыл бұрын
ABSOLUTELY STUNNING SONG 🎶
@henkmouton97273 жыл бұрын
Great song
@indighost39403 жыл бұрын
Ai lyk my sy debuut album "ken jy my" het van die aardbol af verdwyn. Dit was vir my sy beste album ooit. Dis 'n jammerte.
@indighost39403 жыл бұрын
Ek wens die 'ken jy my' album was op youtube. Sukkel om dit in die hande te kry.
@michelle-eu8er4 жыл бұрын
love die song
@fransodutoit10004 жыл бұрын
Sit "Stuur My n E Mail" op asb!!!!!
@lucialomhard66484 жыл бұрын
Jy lyk hot in swart baie 🔥🔥🔥🔥
@francoisengelbrecht24125 жыл бұрын
Baie goeie lied, het dit nou geniet ! Hou aan sing jy kan !
@henricocoetzer92276 жыл бұрын
Van Henrico Jy is n drol,Armand Jy en Zenipue lyk nie reg nie drol
@nicky87906 жыл бұрын
sing jy ooit nog/sien en hoor niks van jou nie
@owenventer83416 жыл бұрын
is jy in of sal jy skeid
@donaldtshabalala18312 жыл бұрын
🤣
@riancloete967 жыл бұрын
🤣
@lishakotze60837 жыл бұрын
Isak jy rock
@litha-marierasmus30239 жыл бұрын
Ek dink julle is amazing!
@chantellboshoff54399 жыл бұрын
Damn you got it
@davenucho10 жыл бұрын
i love thi man aawwwhhh
@AnellNeuhoff10 жыл бұрын
Dubbelle Davel power!!! Mal hieroor
@JohanKru77710 жыл бұрын
Lol, well done ou maat
@rudivanrooyen897911 жыл бұрын
hy is totally cute verby
@owenbotha2855 жыл бұрын
Owen
@ElsieVenter-j6u Жыл бұрын
Sexy🎉🎉
@edsonbravim11 жыл бұрын
mal oor die song!!
@lelanimeyer929411 жыл бұрын
Stunning absoluut mal oor die song!!
@Deovolenteish12 жыл бұрын
Baie dankie Izak, ek is stukkend v binne, en buite, my familie gaan deur baie moeilike dinge, die 1 na die ander. As dit kom by jou kinders dan bly jy altyd op jou knee, partykeer staan ek nie eers op nie, letterlik, my liggaam kan nie meer nie, maar na die naweek het ek besluit dat dit tyd is om op te staan en aan te gaan, verlede te vergeet, en my kinders gaan heel ander kant uitkom, so ook ek. Hierdie song sal ek altyd in my hart dra, jy en jou vrou gee 'n mens sommer weer nuwe insperasie.
@Serzje12 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie liedjie. Ek het dit gespeel by ouma se roudiens, "Ek sal nie uitstap sonder merke" (sy het nogals baie merke gehad deur haar val en haar dun vel), baie mooi en baie toepaslik.
@i90Christian12 жыл бұрын
Klinkt erg lekker! Lekker om naar te luisteren.
@Velmontful12 жыл бұрын
Jy's n sad mens (aka - TheWynkan), kan jy nie meer liefde voel nie, voel jammer vir jou, "abused child perhaps...??? Ek dink dis n stunning song, en daar is n storie daar agter wat selfs n harteloose mens soos jy kan raak...♥♥♥
@RubyBamboo12 жыл бұрын
Mag jy in al jou kennis van liefde en 'n passie vir wat jy doen, net nog meer treffers maak!
@WynandBothma12 жыл бұрын
Jis hierdie is darem n klomp kak... shame vir die mense wat hierdie tiepe kak like.... Julle maak Afrikaans kak. Julle maak ons name gat. Julle veroorsaak die dood van Afrikaans... deur om kak te ondersteun.
@MsSons1312 жыл бұрын
Izak...baie dankie vir die song! Ek is onlangs uit 'n baie ernstige verhouding. Jy het so pas my inspirasie geword om weer op te staan en die lewe voluit te geniet!! Dis amazing!