Dewald Gouws - Krag van God
4:06
5 жыл бұрын
Dewald Gouws - Verhaal van Glorie
2:57
Пікірлер
@PieterGroenewald-ku9ql
@PieterGroenewald-ku9ql Ай бұрын
Beste song ooit
@ronel8204
@ronel8204 6 ай бұрын
❤❤❤
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 7 ай бұрын
Geloof❤
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 8 ай бұрын
So pragtige lied, skryf nog, trane in my oe, die kindertjies lyk so gelukkig😊
@lskoekemoer3836
@lskoekemoer3836 2 жыл бұрын
Maak my opreg en dankbaar Heer. Bevryding van myself. Bring genesing. Gee my geloof soos 'n kind. Amen. Shalom!
@lydiadupreez9084
@lydiadupreez9084 2 жыл бұрын
Genade so Groot....Hoe kan ons by God verby kyk....Hy verander ons paadjies na waar Hy ons wil he... dq Dewald Gouws vir hierdie pragtige genade song. Dis beautifull🙏🥀
@lydiadupreez9084
@lydiadupreez9084 2 жыл бұрын
Dis so so mooi song....ons sal wees soos wat Hy wil he ons moet weet ..HALLELUJA🙌🙌🙌...Prys Sy Naam in alle ewigheid....Hemelreen is net Genade🙌🙌🙌
@beetlecrushe
@beetlecrushe 4 жыл бұрын
Dit voel soos gister toe ek jou by MMC Karroo die eerste keer gehoor het... dankie vir jou gehoorsaamheid. Shalom en Amen!
@beetlecrushe
@beetlecrushe 5 жыл бұрын
Love die song Dewald!