Ai Ai ou grote ons mis jou. Ek wens ek was nou daar 💞
@meisiesmit3128Ай бұрын
Ek wens ek was nou daar!! Ai Ai ou grote ons mis jou
@emileventerАй бұрын
Swart afrikane het duisende jare se geskidenis vergeet in 1948.
@emileventerАй бұрын
Engelse mense wou weer probeer. Sonder ons arme mense.
@emileventerАй бұрын
Sonder enige ander van hier.
@willemmaritz9957Ай бұрын
Ons kort 'n Avontuur 2025!
@WendyPetersen-g2jАй бұрын
Nou dink ek baie terug 😢
@CollinSwartАй бұрын
Gee my trane. So spesiale song!!!
@lynettenortman8823Ай бұрын
Fantasties….. Dankie Coenie en die nimlike Lucas❤❤😊
@rethavanrensburg6760Ай бұрын
Love the song! Wil só graag meer van jul hoor!!
@Wolf-hh4rv2 ай бұрын
My favourite song
@mashlangu3 ай бұрын
Pragtige woorde
@AlidaVanZyl-yc9bh3 ай бұрын
Dit is Lucas Maree se mooiste liedjie.
@rianalightfoot1423 ай бұрын
Jy mag maar Thys. Dis beautiful. 😊
@anitaventer14794 ай бұрын
❤❤
@anitaventer14794 ай бұрын
Wow....what a VOICE
@christinevermaak29996 ай бұрын
Wow
@anitaventer14796 ай бұрын
Een van jou mooiste songs.❤
@anitaventer14796 ай бұрын
So pragtig!!
@nicovandyk38566 ай бұрын
As enige iemand ooit weet om John-Henry kontak te kan maak, asb laat weet! Ek en hy was kennisse maar toe ek lank na die tyd agter kom hy sing hy is van Memel, besef ek ons mag gemeenskaplike familie hê (En ek kan soo identifiseer met hierdie juis deur Tuks jare waar ons paie gekruis het). Nico uit Sydney, Australia!
@Kk-fj5tn7 ай бұрын
Luister nog in 2024!!!!!!
@zander57917 ай бұрын
Wie het nostalgies geraak en is hier in 2024?
@brianngcungama34007 ай бұрын
Here in 2024
@JohanNieuwoudt-im6eu7 ай бұрын
Na 11 jaar bly dit steeds net 'n awesome song! Net jammer dis nie op Apple Music beskikbaar nie.
@MarlinaErasmus7 ай бұрын
Bly pragtig!
@anitaventer14798 ай бұрын
Lief jou, Mathys❤❤
@anitaventer14798 ай бұрын
So pragtig❤
@lindavanderlinde1078 ай бұрын
Ongelooflik mooi!!! Mag jy nog lank gespaar bly
@fred48388 ай бұрын
Het iemand dalk die guitar tabs vir die song?
@oliviajordaan41559 ай бұрын
My jam after ❤. 😢
@nicklentaylor9 ай бұрын
Wanneer musiek met jou praat
@Marlene-ii9zw9 ай бұрын
Lief Lucas...vir altyd!
@marleneflourentzou68011 ай бұрын
VERSKRIKLIK MOOI
@JasonChippett11 ай бұрын
Juanita se weergawe is netso mooi!
@flwhitehorn Жыл бұрын
Ek sal moet meer inligting kry oor die liedjie.
@tigermelove Жыл бұрын
In a good mood as soon as I hear this singer and especially this tune
@ArnoJacobs-vq5pg Жыл бұрын
Is dit op Deezer? Vind dit nie?
@English_Soutie1 Жыл бұрын
Amen Amen
@hannetjie4817 Жыл бұрын
Nog asb
@hannetjie4817 Жыл бұрын
'Awesome'👐👐👐
@JohanLotter Жыл бұрын
Pragtig
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Mooi lied, Andre. 😊
@martjievandermerwe9093 Жыл бұрын
My geliefkoosde liedjie.
@leonard760930 Жыл бұрын
Kom kerels! Maak 'n plan by Atterbury Theatre Pretoria... As Roan Ash kan... kan julle iets doen. Groot fan! Altyd!
@briantruter8300 Жыл бұрын
Ons trots...
@babsiep1 Жыл бұрын
Jy is net ongelooflik
@robertneumann281 Жыл бұрын
Are there any afrikaanse Bands like this left out there? As I'm not African I just discovered them and I love their music. Ef-El, Straatligkinders and Fokof are also very good.
@dariogrskovic8823 Жыл бұрын
Vaag weg raak die wêreld weg En my gedagtes voer my weg Na 'n ander plek, 'N plek so erg My bedoelinge is so opreg Alles is so relatief Ek wonder of enige iemand die wêreld Soos ek kan sien Ek wonder of ek reg kan sien Want deesdae voel alles so relatief Ek ken nie die definisie van werklikheid nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ander wêrelde verskietende pêrels My emosies laat my so bedwelmd As ek tog maar net geweet het Dat dit wat so mooi is, so seer is Revolusie, romantiek, ruk en rol Laat my drink aan die verlustigende Geure van my lewe Laat my nie moed opgee nie Want als is mooi Al is als seer Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my nou Glimlag en weet ek is so lief vir jou! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my o glimlag! Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!
@aluschkapretorius4791 Жыл бұрын
Het ek na jou gesoek my favourite liedjie 2023 love it ❤❤❤❤❤❤🎉