Geredigeerde Aanddiens 27 Okt 2024
38:02
17 сағат бұрын
Geredigeerde Oggenddiens 20 Oktober 2024
32:32
Pitstop 17 Okt 2024
13:21
Күн бұрын
Geredigeerde Aanddiens 13 Okt 2024
34:41
6 Okt 2024 Oggend Verkorte Diens
35:31
Pitstop 2 Okt 2024 "Nee!"
14:31
21 күн бұрын
29 Sept aand
28:00
28 күн бұрын
Dust sê "Dankie Tanya±"
2:14
28 күн бұрын
Geredigeerde oggenddiens 29 Sept 2024
48:12
Pitstop - Bewaar jou Erfenis
5:44
Pitstop 18 Sept 2024
16:28
Ай бұрын
Pitstop 4 Sept 2024
11:01
Ай бұрын
Pitstop  - Leerbaar
5:49
Ай бұрын
25 Aug 2024 Rom 5   Verkorte Diens
25:40
Pitstop - Geskeurde Harte
5:22
2 ай бұрын
Aanddiens 28 Jul 24
34:17
2 ай бұрын
Пікірлер
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 8 күн бұрын
Dankie vir jou dierbare ware liefdepreek ds.
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 14 күн бұрын
Amen. Dankie Here vir genade oneindig groot.❤
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 18 күн бұрын
❤ek glo Here.❤
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff Ай бұрын
Baie dankie! Groot waardering vir u insiggewende bydrae.
@elmajansen1585
@elmajansen1585 2 ай бұрын
Wat 'n wonderlike naweek....en Nagmaal...sang en boodskap!!! Soli DEO Gloria!!!
@internetgevalletje
@internetgevalletje 3 ай бұрын
Is er ook een Nederlandse versie? Deens versta ik niet.
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 3 ай бұрын
Baie leersaam. 🙏
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 4 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie lieflike riglyne van die "hoe" om aan myself te sterf. Dis regtig mooi uiteen gesit. 🙏🙌
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 4 ай бұрын
Absoluut fasinerend, u kennis is werklik ń bron van vreugde . Dankie Dr Braam. Seënwense. 🙏🙌
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 4 ай бұрын
Awesome!
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 6 ай бұрын
Lieflik, baie dankie 🙏
@DinieRoets
@DinieRoets 6 ай бұрын
Jesus help ons om altyd warm te bly in deur ons geloof en liefde vir U.
@kosienel9761
@kosienel9761 6 ай бұрын
Amen
@theem0139
@theem0139 7 ай бұрын
Alle eer aan God!
@inalourens5374
@inalourens5374 7 ай бұрын
Dankie Rynhardt......ek het nog baie om te leer ...
@Ricardo-kv5tk
@Ricardo-kv5tk 8 ай бұрын
Probably hasn’t read Revelations 😂
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 8 ай бұрын
Uitstekende aanbieding! Baie dankie Dr Braam vir u getroue leringe wat vir mý ingrypende veranderinge tot gevolg het in my wandel van " christen wees". Mag die Here u seën.
@elmajansen1585
@elmajansen1585 8 ай бұрын
Dankie vir 'n pragtig troos boodskap .....🙌🙏
@Laura-ny7ff
@Laura-ny7ff 9 ай бұрын
" Terugslae is eerder daarop gerig om julle volmaak en sonder gebrek te maak. " met dank van 'Humpty Dumpty' wat deur God weer aanmekaar gesit is en my geloof in dade omgesit het.
@stellanieman575
@stellanieman575 9 ай бұрын
Dankie. Ek verstaan
@theem0139
@theem0139 9 ай бұрын
Dankie vir hierdie belangrike boodskap. God is standvastig
@inalourens5374
@inalourens5374 9 ай бұрын
Dankie ds Braam so insiggewend en leersaam Dankie ABBA VADER JESUS CHRISTUS en HEILIGE GEES vir ons beloftes wat waar word ....
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 9 ай бұрын
DANKIE getroue hemelse Vader. U vir ewig in my hart en oog. ❤❤
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 9 ай бұрын
Dankie Here vir u goedheid en genade deur heel my lewe. Om u Liefde vir my en my vriende en familie elke dag te ervaar 53:43 . liefde 53:35 liefde
@ElizeduPlessis
@ElizeduPlessis 9 ай бұрын
Dankie Braam. Ek wil in 2024 meer danbaar leef en minder vra. Dankie Jesus vir vandag
@elmajansen1585
@elmajansen1585 10 ай бұрын
Wonderlike preek....!!
@alettamullenders8807
@alettamullenders8807 10 ай бұрын
Dankie Braam
@elmaleinedebeer7680
@elmaleinedebeer7680 10 ай бұрын
Baie goeie preek!
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 10 ай бұрын
🛐Halleluyah 🙌🙌🙌 en Amen❣️ Baie dankie, asook vir die vooruitsig van ‘n reeks🙏🏻
@laura8486
@laura8486 10 ай бұрын
Baie dankie, Dr Braam...ék het hierdie Pitstop gesien, afgedraai en geSTOP, want ek het dit nodig gehad. Die Here seën u.
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 10 ай бұрын
Amen❣️🙌🙌🙌
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 10 ай бұрын
Hallelujah en Amen❣️ 🙌🙌🙌
@barrygerber8548
@barrygerber8548 11 ай бұрын
Ag Dr.Stefan wil jy nie Groot asb.n geleentheid maak om iets te se oor die ding eat besig is ok ons gelede NGKerk te skeur nie nl.selfdegeslag huwelikel nie.Die sogenaamde behoudendes se hulle is klaar met die Algemene Sinode en wil nou Sommer hul eie Sinode sting.Ek wonder Al of hulle nou klaar is met Jesus ook. Ek stem nie saam met selfdegeslag huwelike nie,maar as ek Die Evangelies lees Dan lyk dit nie vir my of Jesus hulle of Ander sogenaamde sondaars sou wou uitban nie,maar hulle eerder sou wou intrek om hulle te red.Hy het immers met diesulkes gemeng teen die beleid van Die destydse Kerkleiers en eerder vir hulle te se ,sondig nie meer nie. Help asb.
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 11 ай бұрын
🛐✝️🙌🙌🙌
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 11 ай бұрын
Halleluyah! 🛐🙌🙌🙌 Amen❣️
@therinacoetsee1512
@therinacoetsee1512 11 ай бұрын
Amen en baie dankie! Net vanoggend na Charles Spurgeon se ‘The First Sermon in the Tabernacle’ geluister. Groete in Christus van ‘n calvinistiese, babtististiese, pentakostiese gereformeerde pensionaris wat dankie sê vir die versterking van wat waar is d.m.v. Internet inligting beskikbaar! Agape❣️
@elmajansen1585
@elmajansen1585 11 ай бұрын
Kragtige preek.....!!
@jeanvanzyl4829
@jeanvanzyl4829 11 ай бұрын
Baie dankie. Hierdie woorde I'd OT wys reeds toe al die vrug vd HG. Gal.5:22...... Vriendelikheid maak Jesus sigbaar in ons lewe.
@jeanvanzyl4829
@jeanvanzyl4829 11 ай бұрын
@hendrikjansevanrensburg8337
@hendrikjansevanrensburg8337 Жыл бұрын
U vetstaan nie, lees en luister asseblief mooi na die Worde van Christus. " dan sal hulle vas " 2. Tweedens om te vas is hou ń mens ( moslems ook en ander ) die in ons geval Worde van Christus, die leerstellings van Christus , vas maak ;dit een maak/ ń werklikheid maak in my lewe, hoekom? Hoe kom ek daar by uit? Kan net as ek Christus se Woorde het: hoe Christus sê in die vergelykings daarna : nuwe wyn , nuwe lap, Dus doen dit nie in godsdiens nie maar hoe en soos Christus dit sê. So het Christus ook vir ons geleer om die 10 gebooie te onderhou Nie in die letter nie, maar in die gees (Gees). Mag God ons Vader , ons gee die begeerte in ons hart om God se Wil te ken en doen met blydskap dat ons sal bid vir krag in Christus om werklik so te lewe.
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 10 ай бұрын
Baie spel & tikfoute in die onsamehangende kommentaar. Lees asb u boodskap weer…
@martievanderlinde4351
@martievanderlinde4351 Жыл бұрын
@elmajansen1585
@elmajansen1585 Жыл бұрын
Dankie Braam....Soli Deo Gloria!!!!
@laura8486
@laura8486 Жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie wonderlike lering. Seëngroete.
@laura8486
@laura8486 Жыл бұрын
Amen Hallelujah 🙏
@voidlikescats
@voidlikescats Жыл бұрын
hu
@jeanvanzyl4829
@jeanvanzyl4829 Жыл бұрын
Dankie. U gee duidelike riglyne. Iets oor OT/NT:-4:24 The New is in the Old contained The Old is by the New explained
@careerlifecoachskillsfacil4535
@careerlifecoachskillsfacil4535 Жыл бұрын
Wag so bietjie Stephan, wat dan van Joh 3:3 en Handelimge 19:3-5? Wat duidelik r8glybe is vir die ontvangs van die Heilige Gees kragtens die Nuwe Verbond en Heiligmaking. Nee Almal is Nie gesalf en Johannes het nie met hierdie geberaaie gesels nie.. Maar met Sy volgelinge in daardie tyd. Lees Joh 14:21-23, Joh 4:24.
@dinareynders4829
@dinareynders4829 Жыл бұрын
Ds Stefan hoe kry jy dit reg om kalm te bly met soveel ver oordeling waar van jy beskuldig word deur die media Ek bid vir jou Jesus het ons daar teen ge waarsku Sterkte😢
@laura8486
@laura8486 Жыл бұрын
"Rhema"...logos as toegepaste Woord op mý in mý lewe en in mý situasie!
@laura8486
@laura8486 Жыл бұрын
Absoluut " beautiful" !
@laura8486
@laura8486 Жыл бұрын
Ingrypende waarhede uit die Skrif op ń meesterlike wyse in "the full council" aangebied!