Пікірлер
@jacquesleroux3657
@jacquesleroux3657 7 ай бұрын
Grootgeword langs daai dam. Elke liewe naweek toe ek nog op skool wasgaan karp vang. Ons het netso duskant Kromrivier geboer
@mryahoohh5925
@mryahoohh5925 8 ай бұрын
Yuslike! Spent 12 hours at sonstraal to get 3 bites, lost 2 landed 1, absolute monsters! Can’t wait to go to hillcrest! 🙌🏻
@leadslinger
@leadslinger 3 ай бұрын
Didn't you get chased away ? Usually people are very fast to call law enforcement. Was this the upper or lower dam ?
@karelbester7010
@karelbester7010 Жыл бұрын
Nie meer nie. Dam is nou toe. Ons moet dankie sê aan die wat niks kan los soos dit was nie
@graham3815
@graham3815 Жыл бұрын
No info meh
@mariusmitchell5020
@mariusmitchell5020 Жыл бұрын
Hi is this the new 13'6 3-5 Oz?
@henryvandyk8314
@henryvandyk8314 Жыл бұрын
Is dit di 1gste oop' water wat daar is ?
@henryvandyk8314
@henryvandyk8314 Жыл бұрын
Nies Sy In jou bord lmga
@kettelbellstrong85
@kettelbellstrong85 Жыл бұрын
Awesome bud.
@SpaceGunLiam
@SpaceGunLiam Жыл бұрын
Hey buddy how are you? im new to cape town and live in the table view area and was wondering where i can take the family carp fishing in a safe area where we would catch thanx buddy and great vids 👍
@nicobruwer2355
@nicobruwer2355 2 жыл бұрын
Hallo ek vra julle waar plek visvang plaas dam? Asb LOC nommer my stuur
@marionhayden9641
@marionhayden9641 2 жыл бұрын
Where did you get that fishing rod stand?
@jacopotgieter3703
@jacopotgieter3703 2 жыл бұрын
Waar is dit
@barefootangler8302
@barefootangler8302 2 жыл бұрын
Lekker sessie saam met die kinders!
@barefootangler8302
@barefootangler8302 2 жыл бұрын
Geluk met daai pragtige wen!!!
@zatopeksangling330
@zatopeksangling330 2 жыл бұрын
Dankie!
@wheelsandmoreautomotive7561
@wheelsandmoreautomotive7561 2 жыл бұрын
Vir hoe lank kan n dam vis lewe buite die water
@nicoprinsloo8023
@nicoprinsloo8023 2 жыл бұрын
Loved fishing there about 6 years ago. My biggest carp in the main quarry behind the one you are fishing here was 12.9kg. Keep fishing!😀
@anthonyjason1115
@anthonyjason1115 2 жыл бұрын
Where is this located
@vrtxxd
@vrtxxd Жыл бұрын
Hilcrest Quarry - Cape Town
@ajroberts7551
@ajroberts7551 2 жыл бұрын
My skool vakansie is in April net vir n week en ek wou net weet of die grootmense kan planne maak vir my om saam met julle te gaan hengel..........Dit sal uiters geblessed wees, en ek wou net weet of jou boys in n hengel klub n lid is....lekker aand verder.... Vriendelike Groete: Alan
@barefootangler8302
@barefootangler8302 2 жыл бұрын
Pragtige vangs Emile, geluk. Daai kan maar n moeilike dam wees!
@jacquesviviers3762
@jacquesviviers3762 2 жыл бұрын
op waterplaas is die mooi vis gevang
@jacquesviviers3762
@jacquesviviers3762 2 жыл бұрын
goei dag waar was dit
@zatopeksangling330
@zatopeksangling330 2 жыл бұрын
Hi, ek was uitgenooi na n private plaas.
@jacquesviviers3762
@jacquesviviers3762 2 жыл бұрын
@@zatopeksangling330 Dankie dit jamerte ek ligmaag farswater fisvang club en op soek na venue's om te gaan .vang en ek behoort ook aan die elite series fishing. so ons kyk baie mooi na mense se pleke wat daar kan regstap teen ons geneem word as n boer kla oor ons
@francoisdewitt2843
@francoisdewitt2843 2 жыл бұрын
Must you make reservations before going to this venu
@zatopeksangling330
@zatopeksangling330 2 жыл бұрын
No you don't have to make reservations. However you pay per head for whoever is fishing.
@francoisdewitt2843
@francoisdewitt2843 2 жыл бұрын
@@zatopeksangling330 how do you pay
@zatopeksangling330
@zatopeksangling330 2 жыл бұрын
@@francoisdewitt2843 cash, they will come to you.
@bassondewitt8779
@bassondewitt8779 2 жыл бұрын
Wat is naam van die dam wil graag naweek gaan hengel
@zatopeksangling330
@zatopeksangling330 2 жыл бұрын
Jammer, dit is ongelukkig 'n private plaas dam.
@barefootangler8302
@barefootangler8302 2 жыл бұрын
Nice video! Jammer ek het die een gemis.
@hookngrill
@hookngrill 2 жыл бұрын
New subscriber💪🏼🙏🏽
@muhammadsultaanhoosen171
@muhammadsultaanhoosen171 2 жыл бұрын
What is the name of this venue.?
@vanderg9819
@vanderg9819 2 жыл бұрын
Hillcrest quarry... outside durbanville... they are fishing at the dam at the back
@barefootangler8302
@barefootangler8302 2 жыл бұрын
Lekker man. Beste hengel maats ooit!
@barefootangler8302
@barefootangler8302 3 жыл бұрын
It was a great day's fishing, and your rods worked very well!
@barefootangler8302
@barefootangler8302 3 жыл бұрын
Hillcrest stel darem nie teleur nie. Ek sien jy het sommer vir Llana lekker besig gehou met die net!
@barefootangler8302
@barefootangler8302 3 жыл бұрын
Great video julle!! Vis het lekker gebyt!
@jacqueszaayman7773
@jacqueszaayman7773 3 жыл бұрын
Lekker boys!!!lyk goed! Begin die dag met ñ ACDC nommer. Perfek