Пікірлер
@mariuskeyter705
@mariuskeyter705 29 күн бұрын
Jammer daar sal nie vanoggend n live stream wees nie. Volgende Sondag sal ons weer op die lug wees. Mooi dag!
@louisekemp2994
@louisekemp2994 29 күн бұрын
Jammer ons ondervind 'n tegniese probleem. Ons werk daaraan.
@francoisviljoen7826
@francoisviljoen7826 4 ай бұрын
Dankie Aubrey!
@amdgriesel
@amdgriesel 5 ай бұрын
Baie mooi boodskap Marius
@joggiec
@joggiec 5 ай бұрын
@SusanVanTonder
@SusanVanTonder 7 ай бұрын
EK. is. lief. ❤❤❤ Paster
@nadjageldenhuys6398
@nadjageldenhuys6398 10 ай бұрын
rus sag, oupa At ❤
@pieterswart7018
@pieterswart7018 10 ай бұрын
My innige meegevoel Annalie en kinders. Wat vandag gesê is, is waarheid. Ek bid vir julle; wat ń voorreg om vir Atta te kon ken. Baie liefde en seën... 41:20 vir julle
@seobusiness5738
@seobusiness5738 10 ай бұрын
Dankie aan Pastoor Justin vir die pragtige boodskap. Dankie ook aan almal wat na die aanlyn boodskap gekyk het. Rus sag my Boetie, van Poppie, Pieter, André en Henk.
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 10 ай бұрын
Rus in Vrede my Liefste man.😢😢 ek gaan jou sooo mis maar gun jou die Rus. Vlieg saam die Engele Jors❤❤
@SarieDeNecker
@SarieDeNecker 10 ай бұрын
Baie dankie. ❤️💔❤️
@doreenteubes7755
@doreenteubes7755 Жыл бұрын
Amen!!
@janetvantonder8959
@janetvantonder8959 2 жыл бұрын
Kani hoor wat die man se nie
@leniebooysen1453
@leniebooysen1453 2 жыл бұрын
Goeie more! Geseende Sondag
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 2 жыл бұрын
So baie jammer, one Innige Simpatir met al Neville se geliefdes, mag hy Rus in Vrede🙏🏼🙏🏼🛐🛐
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 2 жыл бұрын
Amen & Amen🙏🙏🙌🙌 Baie dankie Marius. Baie mooi & nodige preek in baie mense se lewens.🙏🙏
@inarautenbach8235
@inarautenbach8235 2 жыл бұрын
Wat 'n voorreg om hierdie twee dierbare kinders van GOD te kon ken. Ons eer die HERE vir hulle voorbeeld.
@dirknortje9215
@dirknortje9215 2 жыл бұрын
Wat n genade om jul wonderlike ouers te kon ken! Hulle was kosbaar! Dirk en Marijke Nortje G H
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Amen & Amen. Mooi en Geseënde week vir almal. Jors & Liz Putter.
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Rus in Vrede Tobie. Ons innige Simpatie met al Tobie se geliefdes, mag die Here jul styf vashou & troos, nou & altyd, in Jesus se Magtige Naam, Amen.
@inadelahunt5473
@inadelahunt5473 3 жыл бұрын
🙏❤
@123adelahunt
@123adelahunt 3 жыл бұрын
Baie welkom Martinet! Sien uit om jou te ontmoet sondag!
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Amen & ook met U Pastoor Wayne.
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Dankie Wayne & musikante, dankie Pastoor Marius, Geseënde aand vir jul almal.
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Amen! Pragtig dankie Reinard. God Seën jou, jou geliefdes & almal by die diens.
@doreenteubes7755
@doreenteubes7755 3 жыл бұрын
Amen
@susanrossouw8999
@susanrossouw8999 3 жыл бұрын
baie treffende boodskap
@doreenteubes7755
@doreenteubes7755 3 жыл бұрын
Goeie more almal
@123adelahunt
@123adelahunt 3 жыл бұрын
Amen!
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 3 жыл бұрын
Baie dankie Aubrey, vir die bemoediging, Ek dink ons almal het nodig gehad om herriner te word, God sal ons nooit verlaat nie. Hy is elke sekonde by ons, dankie Jesus vir U onvoorwaardlike Liefde 🙏🙏🙌🙌
@leondejager2462
@leondejager2462 3 жыл бұрын
Al die eer aan GOD dankie vir die woord vandag so waar
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 4 жыл бұрын
Amen & Amen. n preek wat ons almal aan herriner moes word. Mag die Here ons vergewe.
@sybrandvankwawegen2554
@sybrandvankwawegen2554 4 жыл бұрын
Absolutely inspired by the Holy Spirit
@elizaberthputter684
@elizaberthputter684 4 жыл бұрын
More more. Geseënde dag almal