Hahaha dan dit net weer vol stof en goggas na die volgende draai.
@PetraMyburgh-vr1kj14 күн бұрын
Heita!
@sophiajansenvanrensberg87942 ай бұрын
Dankie. Die mistigheid en sonsopkoms is darem maar mooi. Sterkte aan almal met die vloede. Dankie vir jou videos.
@PetraMyburgh-vr1kj2 ай бұрын
Ek geniet hier die footage vreeslik baie. Dankie!
@PetraMyburgh-vr1kj2 ай бұрын
Van waar het jy die footage geneem?
@XavierduToitCFP2 ай бұрын
Bergrivier stasie afdraai na Kersefontein vanaf die Hopefield pad.
@PetraMyburgh-vr1kj2 ай бұрын
@@XavierduToitCFP Ek het nogal so gedink. Wou net Seker maak.
@alfredryke7772 ай бұрын
Stunning. It is a pitty you did not go up the river a bit to Vanputtensvlei. Thanks.
@XavierduToitCFP2 ай бұрын
Thank you. I only have a small DJI Spark drone. Can only fly for 10-15 minutes depending on the wind conditions and a distance of about 600m. I am working to save money for a proper drone.
@PetraMyburgh-vr1kj2 ай бұрын
Pragtig! Die footage Gaan ook NZ toe!
@PetraMyburgh-vr1kj3 ай бұрын
Volste wat Ek die ou in jare gesienhet!
@naturegirl513 ай бұрын
Kan jy jou indink as die kano wedvaart net 1 week later was...
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Hulle sou kon roei soos die kraai vlieg oor die eilande.
@sophiajansenvanrensberg87943 ай бұрын
Xavier, great video. Thank you for the update. Now, that is wet. Hope recovery for the farmers and others is soon.
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Thanks 👍
@PetraMyburgh-vr1kj3 ай бұрын
Ek het dit nogal verwag. Baie dankie!
@PetraMyburgh-vr1kj3 ай бұрын
Dit lyk stunning!!!
@rethagroenewald8563 ай бұрын
Enige skade by Port Owen?
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Nie sover ek weet nie. Die gety het die jaar in Port Owen se guns getel. Die water het vinniger/meer daar gesak as hoër op in die rivier.
@rethagroenewald8563 ай бұрын
@@XavierduToitCFP Baie dankie vir jou antwoord, ek waardeer. Julle manne help ons baie👍
@Tony-ot4mh3 ай бұрын
Had to stop watching because of the stupid music, what a wasted opportunity
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
My apologies.According to KZbin that is inspiring/cinematic genre music..There is also a mute/ volume slider on the lower left of the video.FYI
@roeteroestof38963 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/qF61pouortBqp68si=3S2LYa8-geAasHMY Daar word ook baie water vanaf Bergrivierdam uitgelaat..kyk op waterwese web. Water kan nog hoër afkom. Sterkte.
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Yes, that was posted 3 days ago.I think that water reached us on Sunday. We had a massive increase in the water level. Thus far the water has dropped a few mm.
@KoosSmit-n1j3 ай бұрын
Moreoggend 8t uur loop hy in die see
@KoosSmit-n1j3 ай бұрын
100mm moet hy nog lig.Die vlei is n km wyd
@PetraMyburgh-vr1kj3 ай бұрын
Sal interresant wees om te sien hoe lyk Redelinghuis!
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
As ek n beter drone gehat het kon ek tot by in inloop van die vlei gevlieg het. Tyd/lig was nie in my guns gewees om tot daar tery nie. Ek werk daaraan.
@NiekVanNiekerk-hj9nc3 ай бұрын
Duidelik dat Vloorvlei rivier binnekort deurbreek na die see.
@PetraMyburgh-vr1kj3 ай бұрын
Jy pas n nuwe fan gekry!
@andremarais27063 ай бұрын
Kom asb auto elec afsprake na.
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Hahaha is mos naweek. Die videos hou my uit die kwaad uit.
@niklaasdon51473 ай бұрын
Mense moet verstaan die rivier en die see stoot teen mekaar as dit spring gety is dan veroorsaak dit dai vloede ,dit gebeur elke jaar so ons mense op velddrif weet dit
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Dit is nog nie spring nie. Eers 23 Julie hoog water is dan 1.83m hoog. Hoop die water het al gesak teen daardie tyd.
@maggiefollett6363 ай бұрын
I would LOVE to see pics of Verlorenvlei. For years it was drying out, which was extremely depressing for a RAMSAR-designated wetland.
@helenazwarts22043 ай бұрын
Is dit anderkant Dwarskersbos
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Ja
@helenazwarts22043 ай бұрын
Het jy vandag gekyk
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Nee, ek gaan kyk om more weer (Maandag) weer te gaan kyk. Is in kontak met van die boere hoër op in die rivier. Dit lyk of die water nog bietjie styg. Dit sal heel moontlik nog styg want die Paarl het Saterdag aand glo 100mm reen gekry.
@KoosSmit-n1j3 ай бұрын
Is n mooi gesig
@maggiefollett6363 ай бұрын
Do you know if the Berg has flooded again. I just got sent pics of part of Velddrif (Bokkomlaan) underwater, but I know it happened in '22/'23.
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
The Berg river is currently in full flood. The water level is higher than last year.More water is expected.
@maggiefollett6363 ай бұрын
@@XavierduToitCFP I live in Aurora (currently there) and in CT, but nothing posted on the village community group yet. My hubby was sent pics, which must then be from yesterday/today. Thanks!
@naturalcombinations3 ай бұрын
How lyk dit daar in Port Owen se kant?
@XavierduToitCFP3 ай бұрын
Port Owen is nog okay so ver as wat ek weet.
@catherinegellie81079 ай бұрын
Quels beaux amaryllis….merci…
@janniekotze1784 Жыл бұрын
Dis baie water ja , ek sien jou van Kliphoek jou buurman😅