18 August | Jaco Smit | A Listening Heart
23:27
Пікірлер
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 4 сағат бұрын
More❤ Dankie Heer vir nogn dag en U medewerkers kan wees en aan U kan vashouAmengeseendedag vi jou en gesin dankie vir jou boodskap❤
@elsjeschoombee4210
@elsjeschoombee4210 15 сағат бұрын
Amen 🙌🙌🙌
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 18 сағат бұрын
Amen..Heer help my om ook 'n medewerker vir U te wees🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️
@hannetjielamprecht832
@hannetjielamprecht832 Күн бұрын
🙏🏻✝️🙏🏻
@elizabethmeiring8487
@elizabethmeiring8487 Күн бұрын
Baie kosbare boodskap. Baie dankie.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p Күн бұрын
More❤ dankie Heervir n nuwe week saam met u en hol Amen geseende dag vir jou en almal saamdankie vir jou boodskap❤
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r Күн бұрын
BAIE dankie vir MOOI Kosbare Boodskap Here help My Om soos U te wees asb leer my alles waar Ek Dalk Nog Kort Kom ASB Vader 🛐🛐✝️🤗🤗🤗
@michaelventer5412
@michaelventer5412 Күн бұрын
Dankie Maartje vir n mooi boodskap. Here seën jou
@ellabutler8503
@ellabutler8503 2 күн бұрын
Musiek die hartklop van die siel .... Baie dankie Johan waardeer jou uitsonderlike manier, Die Here seën ❤❤❤❤
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 2 күн бұрын
Naand dankie Heer vir nog ndag met U genade Amen geseende aand vir jou en gesin en almal wat saam liuster❤
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 2 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 3 күн бұрын
Amen🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 4 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@MoroaThoahlane-mf2pl
@MoroaThoahlane-mf2pl 4 күн бұрын
Amen 🙌.
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 5 күн бұрын
More❤ dankie Heer dat ons nog n dag na U stem kan liuster Amen Geseende dag virjou en gesin en almal saam❤
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 5 күн бұрын
Amen🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️
@hannetjielamprecht832
@hannetjielamprecht832 5 күн бұрын
Dankie Melissa!🙏🏻
@patatdutoit26
@patatdutoit26 6 күн бұрын
Môre môre. Dankie dat jy my laat stil word. Laat tot die besef gekom dat wysheid my lewe moet beheer en nie kennis nie
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r 6 күн бұрын
DANKIE Vir MOOI Boodskap milisa wysheid Kennis Here Ek vra dit By U en eerlik met my self In laaste tyd Vergeet Ek dinge maar GOD Sal Ek nooit vergeet Nie help ASB 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 6 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@hannetjielamprecht832
@hannetjielamprecht832 7 күн бұрын
Baie dankie Melissa✝️
@mariajordaan917
@mariajordaan917 7 күн бұрын
Baie dankie vir boodskap van wysheid🙏🙌🏻✝️
@elsjeschoombee4210
@elsjeschoombee4210 7 күн бұрын
Amen!!,,, 🙌🙌🙌🙌
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 7 күн бұрын
🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️Amen
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 8 күн бұрын
Ons almal ht dit nodig,opmerksame harte en onderskeidings vermoeè. Seèn vir jou Melissa Amen 🙏 🙌
@mariajordaan917
@mariajordaan917 8 күн бұрын
Korreksie: baie en wysheid 🙈
@mariajordaan917
@mariajordaan917 8 күн бұрын
Amen vBaue dankie vir u insiggewende boodskap van wysheud 🙏🙌🏻
@rinamarx5742
@rinamarx5742 8 күн бұрын
Dankie vir die mooi boodskap 🙏🙏🙏🙏
@oberholzerserah99
@oberholzerserah99 8 күн бұрын
Baie dankie jou boodskap beteken so baie vir my.❤
@maggieviljoen402
@maggieviljoen402 8 күн бұрын
Amen.Baie dankie vir die pragtige boodskap.
@patatdutoit26
@patatdutoit26 9 күн бұрын
Dankie. Vanoggend uitgegaan en die pragtige geel oranje maan en sterre beleef. Hierdie God wat dit alles geskep het is my God wat ek lief het en aanbid. Dankie vir 'n kleurvolle lewe Jahweh.
@rinamarx5742
@rinamarx5742 9 күн бұрын
76 jaar oud en ek wéét hoe God my lewe inkleur elke dag. Dankie Vader 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
@elsjeschoombee4210
@elsjeschoombee4210 9 күн бұрын
Amen🙌🙌🙌
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 9 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@betsiebester1501
@betsiebester1501 10 күн бұрын
Goeie dag julle, help, hoekom verskil The Message Se 1 Pet1:18 so baie van enige Ander vertaling
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 10 күн бұрын
More❤dankie Heer dat u ons ook leer om in nvol kleur kan leef en aan U kan vashou Amen geseende dag vir jou en gesin en almal saam❤
@florisdemeyer3906
@florisdemeyer3906 10 күн бұрын
Amen 🙏. ❤
@patatdutoit26
@patatdutoit26 10 күн бұрын
Môre môre. Dankie. Haastig is nie noodwendig vinnig nie. Stadig en versigtig in die lewe bring rustigheid en vrede in jou.
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 10 күн бұрын
Amen🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️
@mariajordaan917
@mariajordaan917 11 күн бұрын
🙏✝️🙌🏻 Amen Dit is so waar, ons is te haastig!
@patatdutoit26
@patatdutoit26 11 күн бұрын
Môre môre. Dankie. Ek het afgelaai. Lewe lig. Geseënde en lieflike dag
@betsiebester1501
@betsiebester1501 11 күн бұрын
Goeienaand, Ek soek.al.die.heel.week.'n Antwoord, 1pet1:18 in die MSG kom glad nie ooreen met die ander vertalings nie, ek lees Bv 83 vertalings en 53 en ek kan die twee net nie saam sit nie Kan iemand my reghelp of verduidelik asb, miskien verstaan ek besig
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 11 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@waynejones431
@waynejones431 11 күн бұрын
Waeyu😍😍😍😍🙏😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍
@user-rx6cq5qf1p
@user-rx6cq5qf1p 12 күн бұрын
More❤dankie Heer day ons saam met U kan reis Amen geseende dag❤
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 12 күн бұрын
Amen🙌🙌🧎‍♂️🧎‍♂️
@willene58
@willene58 12 күн бұрын
Pragtige mooi boodskap oor die stadige reis van jou kosbare lewe.
@magdacloete8830
@magdacloete8830 13 күн бұрын
Dankie vir jou aan die hart vat boodskap vandag,God seen jou en gesin met Sy Hemelse genade van Bo Amen 🙏
@gqomkinggqom6758
@gqomkinggqom6758 13 күн бұрын
Amen🧎‍♂️🧎‍♂️🙌🙌
@carineheyns8795
@carineheyns8795 13 күн бұрын
Dankie🥰🙏