Weet jy wat maak jou spesiaal, alles wat jy sing is uniek, dit is jou werk en dit is fantasties Dozi, jy is 'n yster!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@summerjupitervalentine40082 ай бұрын
Boeremeisie hier - 🇿🇦🌿
@AlidaRoos-v3f2 ай бұрын
Mooiste lirieke en harmoniseer hul stemme pragtig.. ❤
@deliabotha71872 ай бұрын
Sjoe, het dit 8 maande terug geluister en nou weer. Dis soos ek oor my man gevoel het. Was 34 jaar getroud, maar ongelukkig is by dood 5 jaar terug.. die liedjie maak my tranerig. Die 2 het hulleself oortref. Dozi...n pragtige rou vertolking❤
@sticksfourie9782 ай бұрын
Die mooiste lirieke, Dozi en Nadine is 'n wen kombinasie.
@Charley77712 ай бұрын
Oorvertel
@carolthornhill87363 ай бұрын
Hoendervleis mooi
@mariacilliers92983 ай бұрын
Absoluut, die mooiste !! Om nie van die Natuurtonele te praat nie!!
@SamanthaDebeer-z3f3 ай бұрын
maar al dozi se songs is alma mooi ver al rybert want sy diep stem maak dit net nog mooier
@lilallnatural14 ай бұрын
I have no idea what they are saying but I LOVE IT!!! ❤️
@annavdmerwe14564 ай бұрын
Pragtig Dozi en Nadine met die orkes
@rachellepotgieter32584 ай бұрын
Hoekom nie vroeër begin saam sing nie ?
@lidiacloete16054 ай бұрын
Wow.
@Sammyjameie4 ай бұрын
7102 June Keys
@barneylouw70885 ай бұрын
So mooi...Is Afrikaans nie `n wonderlike taal nie?
@CobusNell-p2n5 ай бұрын
Jy ken die woorde my bra dit raak die harte van baie.Sterkte en moet nooit opgee.Jy is tops.❤
@eugenerichter5 ай бұрын
Besonders mooi, wel gedaan.
@Freddie-vj6mx5 ай бұрын
Wonderlik amazing kombinasie goeie liedtjie Ek Mal hieroor 3:44
@cornysteyn6 ай бұрын
Ek is versot op hierdie lied! Welgedaan! Fantasties!!
@Jamco-letshavefun6 ай бұрын
My 3 seuns van 8, 10 en 12 love die liedjie. Well done
@gxcoupe70446 ай бұрын
Baie nice beauty and the beast 👌👌💞
@attievandermerwe41536 ай бұрын
Baie dankie vir 'n pragtige liedjie en dat julle seker gemaak het dat die Afrikaanse onderskrifte goed versorg is.
@effiebalass94696 ай бұрын
What a great voice sang by Michael. It brings tears to my eyes, it reminds me of my husband that passed away seven years ago🙏
@charmainspooner4146 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤Sjoe BAAS Dozi GENADE WAT n AANGENAME NOOI❤❤❤😂😂😂🎉🎉
@francoissmit7346 ай бұрын
🎉🎉❤❤❤❤🎉🎉🎉songmooi
@lucillevisser61896 ай бұрын
Ek het die liedjie nou eers gehoor die beste ooit kan nie ophou luister sit weer krag in my
@wilhelmstemmet37946 ай бұрын
Ou Dozi op jou ou dag maak jy net beter en beter musiek !!!!
Dis so beautiful dink die song sal mooi pas by my troue❤
@TerentoDelange6 ай бұрын
DOI. En. Nadine
@liezelmeiring68247 ай бұрын
STUNNING!!!!!! Pragtig
@AmandaMackay-sc2tg7 ай бұрын
Sjoe. Dit is so so mooi!
@mariowouterstube7 ай бұрын
Heel mooi nummer en wat een prachtige stem hebben jullie! Groeten uit Nederland.
@faniemarais20627 ай бұрын
Sommige produksies sweef bokant nommer een op trefferparades - hierdie is loshande die geval in inhoud en uitvoering.
@elnakruger21787 ай бұрын
Dit is so beautiful 😍
@pietaparrotandfriends43617 ай бұрын
Pragtig.
@rethamaritz24077 ай бұрын
Beautiful verby Dit is diep❤
@realeroux19047 ай бұрын
beste songwriting in 2024 and beyond 'n juweel van 'n song - laat my ween - to be honest - BRAVO Dozi en Nadine for being so REAL!!!!
@jacquelisedreyer76657 ай бұрын
Pragtig❤❤ Nadine jy het n pragtige rok aan
@merindadiesel33707 ай бұрын
Baie baie mooi!❤❤❤
@Elanie-vl1ie8 ай бұрын
Beste liedjie ooit......puik
@UrsulaOosthuizen8 ай бұрын
Mooiste mooi woorde en julle 2 se stemme is so mooi saam eoe
@CharmaineLambrou8 ай бұрын
Luister elke dag na die song so veel gevoel daarin😊😊
@WillemCelliers-ec9vh8 ай бұрын
Baie mooi Jul twee gee my krag om an te gaan danki
@abelgouws61598 ай бұрын
Baie baie mooi. Love dit.❤
@drinusdippenaar3478 ай бұрын
Mooi song en ja oom dozi jy Kon Nie Vir beter stem Vir duet gevra het goodstuf julle 2
@charmands178 ай бұрын
Baie mooi!
@Kingdom3in19 ай бұрын
Sjoe! Hoendervleis op my hoendervleis! Is hierdie n Christelike liedjie?❤
@francisgrobler28488 ай бұрын
Nie gospel, maar dis geskoei op Genesis waar God die vrou formeer het uit die ribbebeen van 'n man. Dis universeel, maar liefde is en bly 'n Goddelike instelling😉