Пікірлер
@LindaVanderberg-c3d
@LindaVanderberg-c3d 6 сағат бұрын
Kan julle vir my bid van linda
@AnnetjieJefferson
@AnnetjieJefferson 13 сағат бұрын
Ongelooflike diens.
@evelinewalker1053
@evelinewalker1053 15 сағат бұрын
Pastoor gaan di spesiale dienste ook uit gesaai word op you tube?
@marionbotha5650
@marionbotha5650 Күн бұрын
Naand Pastoor.
@sarie6436
@sarie6436 Күн бұрын
Past baie dank ie vir hierdie boodskap. Ek het my probleem in hierdie boodskap GEHOOR. IN JESUS IS ONS MEER AS OORWINNAARS. DANKIE VADER VIR KZbin WAT ONS KAN LUISTER. OM REGTEMAAK WAT NODIG IS. . SENWENSE VIR JULLE EN JULLE GEMEENTE.❤😂
@BillTait-yd8ct
@BillTait-yd8ct Күн бұрын
🙏🙏
@NadiaSmit-d8r
@NadiaSmit-d8r Күн бұрын
God is good! ❤ thank you Lord. Amen.
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Күн бұрын
Dankie pastoor Des.🎉🎉
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 Күн бұрын
Die is die mees kragtigste preek wat ek al ooit gehoor het...dankie Pastoor Desmond jy het n hele paar obstacles in konteks bymekaar gebring en alles kom terug na jou geloof ..Without faith you can't please God maar hoe Pastoor dit gedoen het raak diep....ek het die een oor ouer en kinders ook geluister vanoggend en dankie hierdie is n level wat mens nie weet as die boodskap nie eerlik en reguit oorgebring word nie...meeste kerke preek dit nie en of sugarcoat ..Mag God jou en jou familie nog meer in oorvloed seen❤
@BernadetteHerbst
@BernadetteHerbst Күн бұрын
Pastoor Des ek love jou preek vandag. My pastoor maak ook grappe in die kerk en dit is wonderlik want ek weet Jesus lag saam met ons want ons maak nie n bespotting van Hom nie
@Michelle.Mulder
@Michelle.Mulder Күн бұрын
Amen Dankie vir n awesome diens
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 Күн бұрын
AMEN oor die verkope
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 Күн бұрын
😂die begin
@antoinettewhiteman4598
@antoinettewhiteman4598 Күн бұрын
Awesome boodskap. Dankie pastoor
@ConnieDaniel-e2j
@ConnieDaniel-e2j 2 күн бұрын
DANKIE Vir MOOI Boodskap Pastoor 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@AnnalizeSwan
@AnnalizeSwan 2 күн бұрын
Awesome diens Pastoor Des
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 2 күн бұрын
Hoeveel keer kan mens nagmaal hou in n week...
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 2 күн бұрын
Ja soos die verraaier by die Last Supper want God het geweet satan gaan hom beetkry...mens moet vergifnis vra voor mens nagmaal gebruik...
@BernadetteHerbst
@BernadetteHerbst 2 күн бұрын
GOD SE WOORD IS DIE WAARHEID EN JY KAN DINGE VIR JOUSELF BETER MAAK AS JY JOU BYBEL GEREELD LEES
@HannelieVanderspuy
@HannelieVanderspuy 2 күн бұрын
BAIE. BAIE.dankie. vir.die.diens.en.woord.wat.uit.ge.gaan.het.ek. het.weer.dit.so.geniet.en.baie.geleer.baie.dankie.Pastoor.Des.Amen.
@unconditionallove2735
@unconditionallove2735 2 күн бұрын
Amen God weet beter as ons. Ons moet Hom net vertrou❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 күн бұрын
Eina.Baie, baie waar.Net die waarheid.
@CathrineTheron
@CathrineTheron 2 күн бұрын
Amen
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 күн бұрын
God se Woord is die waarheid.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 күн бұрын
Amen.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 2 күн бұрын
Hi pastoor.
@tannicereynolds6178
@tannicereynolds6178 2 күн бұрын
Awesome boodskap. Bid asb vr my en my dogter, ons bly by familie a g v omstandighede. Ons moet einde Desember uit, ek werk ni my dogter is verstandelik gesterm, kry net sassa geld. Ek is moeg om emotional abuse te word deur familie. 😭💔
@DesireeduToit-ew4fl
@DesireeduToit-ew4fl 2 күн бұрын
Goeie dag Pastoor Des 🙏🙌❤️
@MoiraSchelhase-o3e
@MoiraSchelhase-o3e 3 күн бұрын
Is waar
@MoiraSchelhase-o3e
@MoiraSchelhase-o3e 5 күн бұрын
Kan ek asb pastoor se no kry ek wil my probleem op die groep noem nie dankie
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 5 күн бұрын
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉🎉🎉
@ckorffpolka
@ckorffpolka 5 күн бұрын
God is good!
@estelledebeer8678
@estelledebeer8678 6 күн бұрын
Ek wil uit Australia
@babsiegroesbeek1463
@babsiegroesbeek1463 6 күн бұрын
God kan
@babsiegroesbeek1463
@babsiegroesbeek1463 6 күн бұрын
Naand pastoor vra gebed vir my dogter en haar man vir voor siening
@babsiegroesbeek1463
@babsiegroesbeek1463 6 күн бұрын
Naand Pastoor vra gebed vir my dogter en man dat daar uitkoms sal kom
@petrostorm1439
@petrostorm1439 6 күн бұрын
Ek is reg Petro
@ronelbristow3455
@ronelbristow3455 6 күн бұрын
Ek is dankbaar. Al het my skoonpa Vrydag gesterf en Saterdag my ma in mekaar gesak ek is dankbaar Dat ek in die hospitaal met n seun kon vertel van die Here wat sy eie polse gesny het . Ek kon hom se Jesus het hom lief . Al weet ek nie wat my ma meeker nie .
@annemariestorbeck4687
@annemariestorbeck4687 6 күн бұрын
God is good❤
@juanitadiedericks523
@juanitadiedericks523 6 күн бұрын
Die Here dek my tafel
@juanitadiedericks523
@juanitadiedericks523 6 күн бұрын
Dis glad nie 'n probleem nie psstoor
@juanitadiedericks523
@juanitadiedericks523 6 күн бұрын
Goeie naand Pastoor
@hanlieventer11
@hanlieventer11 6 күн бұрын
Baie dankie Pastoor
@ChrisnaLemmer
@ChrisnaLemmer 6 күн бұрын
Wow awesome woord, dankie pastoor. Ek is Dankbaar vir die woord 🙏🏻. Amen God is goed vir ons 🙌🏻
@hanlieventer11
@hanlieventer11 6 күн бұрын
GOD IS Good!! Halleluja
@hanlieventer11
@hanlieventer11 6 күн бұрын
GOD is GROOT
@hanlieventer11
@hanlieventer11 6 күн бұрын
AMEN
@theresakriel7911
@theresakriel7911 6 күн бұрын
God is good
@marlouisekleinhans-botes7969
@marlouisekleinhans-botes7969 6 күн бұрын
God is good!
@MartieKoegelenberg-tm1dj
@MartieKoegelenberg-tm1dj 6 күн бұрын
Amen
@theresakriel7911
@theresakriel7911 6 күн бұрын
Goeienaand
@nataschaharding663
@nataschaharding663 6 күн бұрын
Naand pastoor.