Die klank is baie sag...kan byna nie die ds hoor nie...
@corrievermeer4564 жыл бұрын
As jy dalk n bydrae wil maak vir woordverspreiding: pos.snapscan.io/qr/PXMP43695
@salomevandyk57414 жыл бұрын
Ek skryf die blog vir ons God. Want Hy is liefde wat ek nie kan beskryf nie. Sy liefde en beskerming is warm, lig, vrees vry, sonder kommer...dit is ten volle vryheid. Kruisvuur.blogspot.com
@jacobduplessis81964 жыл бұрын
Baie dankie vir die gepaste boodskap, dit is so lekker om hier vanuit Amerika na 'n boodskap te luister wat so suiwer vanuit die Bybel kom. 'n Geseënde Paasfees aan jou en gesin.