U IS | Song Story/Launch
2:27
Ай бұрын
Join die TD Kerk_Church Vibe
3:51
Пікірлер
@henkkotze
@henkkotze Ай бұрын
Amazing 🎉🎉🎉❤❤❤
@enricocloete1756
@enricocloete1756 Ай бұрын
U is GOD
@jeanineclarke-jp5ie
@jeanineclarke-jp5ie Ай бұрын
U is God bo alles!!!
@anelvanaarde619
@anelvanaarde619 Ай бұрын
Verseker iets op die lied! Mal daaroor!
@anelvanaarde619
@anelvanaarde619 Ай бұрын
So kosbaar!
@lettieniemand7124
@lettieniemand7124 Ай бұрын
Pragtige lied en fantasies gedoen julle.
@kittyjooste7971
@kittyjooste7971 Ай бұрын
Hallelujah, U is! ONVERANDERLIK, DIEP EN STERKER AS DIE DOOD🙌👏🙌SO GENADIGE EN BARMHARTIG... U IS!!!
@anetvanheerden9110
@anetvanheerden9110 Ай бұрын
Elkeen gaan soms deur seisoene wat snoei en jou emosioneel afmat en hierdie lied is vir my soos 'n oase van hoop en bly glo en vertrou. Daar is niks sò bemoedigend soos die sekerheid dat GOD IS 🙌
@thomasgibson-c7b
@thomasgibson-c7b Ай бұрын
U is, Almagtig Getrou Betroubaar U is werklik net amazing GOD!!!
@joycenorman2344
@joycenorman2344 Ай бұрын
Glory to god powerfully
@ArushwaPeters
@ArushwaPeters Ай бұрын
Glory to God 🙌🏾 🙏🏾 🙌🏾 🙏🏾
@grobies12
@grobies12 Ай бұрын
AWESOME and so blessed with the quality of worship in TD!!!
@frikkievandermerwe
@frikkievandermerwe Ай бұрын
Love hierdie song!!! Welgedaan julle!❤
@corneviljoen6858
@corneviljoen6858 Ай бұрын
Daar is NIEMAND soos U.
@anetvanheerden9110
@anetvanheerden9110 Ай бұрын
Wow!!!
@grobies12
@grobies12 Ай бұрын
Kan nie wag vir die een nie!!! Here U is!!! Awesome aanbiddings lied!!! 🎉
@user-pn8hl8xj7z
@user-pn8hl8xj7z 2 ай бұрын
Amazing and fresh revelation.
@johanlategan740
@johanlategan740 2 ай бұрын
TD Kerk is lekker!!!
@jeanineclarke-jp5ie
@jeanineclarke-jp5ie 2 ай бұрын
Die Here is GROOT!!!❤
@jeanineclarke-jp5ie
@jeanineclarke-jp5ie 2 ай бұрын
❤Ek sal NET in die Here roem!!
@trixvanblerk2717
@trixvanblerk2717 2 ай бұрын
Pragtige woorde
@roaanvanzyl6404
@roaanvanzyl6404 2 ай бұрын
God is waardig vir al die roem
@ElaineCilliers
@ElaineCilliers 2 ай бұрын
Awesome .. die Here is Groot en Goed!!
@huibrechtlourens
@huibrechtlourens 2 ай бұрын
Ek sal net in die HERE roem
@petriegouws8717
@petriegouws8717 2 ай бұрын
Jesus Die Een en enigtse Een wat waardig is om geroem te word.🙌❤
@marthacronje-n2h
@marthacronje-n2h 2 ай бұрын
Pragtig!!! ❤
@corneviljoen6858
@corneviljoen6858 2 ай бұрын
Ek sal NET in die Here roem.
@biancadewet3544
@biancadewet3544 2 ай бұрын
Dit is n amazing song voorwaarlik prys die Here want hy is goed
@grobies12
@grobies12 2 ай бұрын
Amen mag ons altyd net in die Here roem!!!
@robertyork730
@robertyork730 2 ай бұрын
Amazing julle. “Toe ek gebid het, het U geantwoord. Toe ek geroep het, het U gehoor. Toe ek in nood was, was U my anker.” Dit was al soveel keer in my lewe waar. Ek sal in U Naam bly vertrou en aanhou dien met vreugde!
@anetvanheerden9110
@anetvanheerden9110 2 ай бұрын
Die energie in hierdie video vasgevang is absoluut aansteeklik! Ongelooflike verwerking van Ps. 34
@anetvanheerden9110
@anetvanheerden9110 2 ай бұрын
Sound issue...?
@tdkerk_church
@tdkerk_church 2 ай бұрын
@@anetvanheerden9110 hi Anet, Daar is defnitief klank. Dalk iets fout aan jou kant.
@tdkerk_church
@tdkerk_church 2 ай бұрын
@@anetvanheerden9110 sound is fine. Perhaps something wrong on your side.
@iandewit7778
@iandewit7778 2 ай бұрын
Amen
@grobies12
@grobies12 3 ай бұрын
Love dit om saam met die gemeente die Here se naam groot te maak op die lied!! Well done TD Kerk!!! Laat alles met asem die HERE loof!!!
@eliznagibson17109
@eliznagibson17109 3 ай бұрын
Getuienis: 15 Januarie het ek en my man uitgevind ons word geseën met 'n baba dogtertjie na 'n lang gewag, hoe kan mens nie opgewonde wees nie. Die hele 9 maande het ons gebid oor jou geboorte, ek wou met alle mag in my normaal geboorte gee tenspyte van soveel mense wat teen dit was en my probeer bang praat het. Ons het nogal gedink sy gaan vroër kom, maar alles gebeur met 'n doel. Op 40 weke en 2 dae (Maandag 23 Sep.) moes ek my normaal geboorte oorgee vir 'n induksie 7h die oggend, MAAR God hou altyd sy belofte. Kontraksies begin toe half 4 Maandagoggend en teen 7h was sussie NORMAAL gebore. My pa het vir my twee weke voor dit 'n Bybelvers gestuur, Jesaja 41:10 10. Moenie bang wees nie, want Ek is by jou Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red....13. Ek gryp jou regterhand vas. Ek is die HERE jou God. En Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help! Ek het hierdie vers gaan memoriseer vir as die oomblik dalk te groot word. Daai oomblik het toe gekom... Hulle het sussie uitgehaal, bo op my gesit en dis toe dinge begin verander. Ek het vir my man gesê ek kry nie asem nie. Binne sekondes weet ek hoe dit voel om te versmoor, my hart het gaan staan. Ek onthou dit het swart geword en na 'n ruk ek het die skok op my bors gevoel. My man se woorde was - dit was flat line , flat line, clear - doeshh (skok). My hart het reageer en ek is weer by om Jesaja 41 in my kop oor en oor te herhaal. In ICU was dit soos 'n mier kolonie oor my. Almal weet wat om te doen, ek is by en dan is ek weg, maar haal asem en moenie bang wees nie is in my gedagtes. Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer. Na 3 dae kon ek eers my dogtertjie sien. My man moes ma staan vir 24 uur, what a champ en pa is hy nie. Hy moes mamma, pappa wees en nog alles wat hy gesien en beleef het verwerk. Gelukkig weet ons God besekerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan. Hy is ons skuiling, Hy is ons wapen. Iemand vra vir my - hulle wonder hoekom so iets gebeur... my antwoord is maklik. Om te kan getuig, getuig van Sy goedheid. Ek kom deel nou Sy grootheid met mense. Ek wil nie weet hoekom nie. Ek wil graag getuig dat maak nie saak wat ons as mens doen of die idee wat ons het oor goed nie, Hy is in regeer posisie en sit aan die regterhand van God en daarvoor kan ons ook net dankie sê, want niks is vir God onmoontlik nie. Ons kerk het 'n nuwe liedjie uitgebring die 2de September en die woorde maak soveel sin na so ervaring. (Daarom sal ek prys.) Hou U my vas elke dag, Met oë wat dieper kyk as die donker doderyk, waak U oor my, elkedag. Met 'n hart wat klop met liefde vir my harder as die hardste donderweer, het U my lief. Daarom sal ek juig my redder en my God. U is so groot, U is so groot... Al kan ek prys en getuig dat die hele skepping hoor, is dit steeds te MIN, want U is steeds te groot. Laat alles met asem het, al is dit 'n tweede een, die Here loof. Laat niks en niemand ons stemme uitdoof. Met my laaste krag sal ek uitskree, HOE GROOT IS U, HOE GROOT IS U!!!! Ek soek nie simpatie, empatie of enige soort van daai nie ek vertel sodat mense kan weet en kan hoor God is lief vir jou. Al voel jy die wêreld versmoor jou of jy het letterlik nie meer 'n uitkoms nie, onthou Jesaja 41. Eliana is haar naam en dit beteken- God het geantwoord (toe my mamma roep). God is groot ons kan Hom net prys maar dis nogsteeds nie genoeg nie❤
@rinaprinsloo5790
@rinaprinsloo5790 3 ай бұрын
😊
@marcellenathanson
@marcellenathanson 3 ай бұрын
Dis n baie mooi liedjie
@MagmoedaJacobs-mz8yc
@MagmoedaJacobs-mz8yc 3 ай бұрын
Amazing Grace.🙏. Aan God Al die eer en lof.🙏 Daarom Sal Ek juig!!🙏♥️
@susanlabuschagne6878
@susanlabuschagne6878 3 ай бұрын
Uitstekende boodskap vir alle mense. Soveel van hierdie mense se seksueele verwarring spruit uit seer kry in hulle kinderdae. Uitstekende boodskap vir alke mebse
@ARNOPearce
@ARNOPearce 3 ай бұрын
Praise die Here julle Baie dankie.
@johanlategan740
@johanlategan740 3 ай бұрын
In ń wêreld waarin ons ons deesdae bevind wens ek almal kan die boodskap kyk om ń baie goeie insig oor die LGBTQ+ onderwerp te kan verkry vanuit ń Christelike en Bybelse perspectief. Briljante boodskap.
@WernerGroenewald-v3o
@WernerGroenewald-v3o 3 ай бұрын
Dankie julle awesome Julle is n groot blessing
@IOSALive
@IOSALive 3 ай бұрын
TD Kerk_Church, amazing video bro
@altaadams5021
@altaadams5021 3 ай бұрын
Baie dankie Corne en musiek span, hierdie liedjie is voorwaar n groot seen❤️
@eliznagibson17109
@eliznagibson17109 3 ай бұрын
Ons Dien een amazing God.❤
@corneviljoen6858
@corneviljoen6858 3 ай бұрын
Met my laaste krag sal ek uitskree HOE GROOT IS U.!
@RenateLiebenberg-og2lm
@RenateLiebenberg-og2lm 3 ай бұрын
@ARNOPearce
@ARNOPearce 3 ай бұрын
Ons Kan net die Here prys... ❤VIR julle
@JapieBritz-q4u
@JapieBritz-q4u 3 ай бұрын
Ware aanbidding!!
@engelaklue1925
@engelaklue1925 3 ай бұрын
Awesome.
@calebbarkhuizen4643
@calebbarkhuizen4643 3 ай бұрын
God is goed! Amazing song julle. Hy roer my siel 🔥
@angusmilne4304
@angusmilne4304 3 ай бұрын
Beautiful. Well done guys.