SATARA
20:52
2 ай бұрын
DORINGBAAI
13:30
3 ай бұрын
Hondeklipbaai
13:03
4 ай бұрын
NAMAQUA NASIONALE PARK DEEI 5
23:55
NAMAQUA NASIONALE PARK
18:25
6 ай бұрын
RIEMVASMAAK EN DABERAS
16:37
6 ай бұрын
GROEN KALAHARI
18:39
7 ай бұрын
PRETORIA TOT KEIMOES
10:58
7 ай бұрын
HIT THE ROAD   HD 1080p
2:50
9 ай бұрын
Pretoriuskop
24:50
11 ай бұрын
Fotos van n soldaat 2
41:19
Жыл бұрын
BERG EN DAL NA TAMBOTI
21:40
Жыл бұрын
NKOMAZI 400 RALLY
11:16
Жыл бұрын
Egipte Cairo Alexandria
13:11
Жыл бұрын
EGIPTE
16:53
Жыл бұрын
WALKERS RIVER CAMP TIMBAVATI
23:16
Die somer is hier !!
12:42
Жыл бұрын
MPAYA PAN DEEL 2
11:00
Жыл бұрын
MPAYA PAN  1
16:21
Жыл бұрын
MABUASEHUBE PAN
18:53
2 жыл бұрын
mozambiek
14:31
2 жыл бұрын
HOE OM N STAALSTRUKTUUR TE MAAK
22:03
TAMBOTI TENT KAMP
13:34
2 жыл бұрын
KAAPSCHEHOOP
14:05
2 жыл бұрын
BERG EN DAL
11:46
2 жыл бұрын
VUURPYL STOOF
13:08
2 жыл бұрын
GROEN KRUGER WILDTUIN
15:16
2 жыл бұрын
Пікірлер
@elgingottowik3953
@elgingottowik3953 6 күн бұрын
Mooi video, ek verlang baie terug na S.A. toe as ek dit sien! Lewe is ook nie lekker in Duitsland nie! Te veel Moslems, Swartes, Russe en Gypsys. Ook te veel mense, nerens kan jy stilte geniet nie.
@herminemajcen3339
@herminemajcen3339 7 күн бұрын
The green Kalahari , the red Kalahari and the white Kalahari beautiful ❤👏🏻👍🏻
@herminemajcen3339
@herminemajcen3339 7 күн бұрын
Dankie Vir die mooi video or Hondeklipbaai , thank you very much , God's blessings for you 😊❤👏🏻👌🏻
@akoamoseetave3091
@akoamoseetave3091 13 күн бұрын
I am in love with Afrikaaners and Afrikaans , i don't know why. Just have some strong passion for both Afrikaaners and Afrikaans
@countrymountainoverlanding
@countrymountainoverlanding 15 күн бұрын
Great video! En daai lamsboud het my nou honger.
@countrymountainoverlanding
@countrymountainoverlanding 15 күн бұрын
Dankie vir die video, Steve. Dit is interessant om te luister en te kyk.
@louisefouche5747
@louisefouche5747 16 күн бұрын
Ag wil julle nie groot ASB meer vakansie hou nie.Ons is op hete kole vir jul videos!!
@danievniekerk
@danievniekerk 17 күн бұрын
Dankie vir deel my vrou wil baie graag daar gaan draai maar nou ja ek is maar n bos mens EEN DAG
@user-hv3kx8je1z
@user-hv3kx8je1z 17 күн бұрын
Lekker video...dankie vir die deel.
@Deontjie
@Deontjie 17 күн бұрын
So na 'n drankie wil die bakkie nie sand ry nie, en hy is ook nie bang vir die lamlendige brug nie? Smaak my daai R&R's is goeie olie.
@leonpotgieter4701
@leonpotgieter4701 17 күн бұрын
En weer wens Ek Ek was daar. Stunning 👍👍
@wouterserfontein3993
@wouterserfontein3993 18 күн бұрын
Awesome Steve
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 18 күн бұрын
Kan dit naby Inharrime wees?
@andriesdutoit1071
@andriesdutoit1071 18 күн бұрын
More Steve ja nee altyd lekker in moz
@troopyinafrica
@troopyinafrica 18 күн бұрын
Wow! Steve this is a nice find. We need to do Moz for a holiday. Only even been there to do Mission work. Does Canda have camping? Looks like a lot of fun was had and love the voice over chirps.
@dianstewart9498
@dianstewart9498 18 күн бұрын
Lekker Steve! "EYELIKE" !
@dennisklopper1818
@dennisklopper1818 2 ай бұрын
Watching from New Zealand 👍🇿🇦
@leonpotgieter4701
@leonpotgieter4701 2 ай бұрын
Weereens puik Steve. Julle mag maar 👍👍🙏
@thegreatoutdoors921
@thegreatoutdoors921 2 ай бұрын
Lekker musiek! Mooi video.
@chrisels7418
@chrisels7418 2 ай бұрын
More,,weet jy wat? Ek is mal daaroor as jy ons wys hoe julle jul kos voorberei,,dis altyd interesant,,ins geniet jou advonture altyd,,groetnis vanaf Danabaai
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 2 ай бұрын
Welkom terug Steve
@troopyinafrica
@troopyinafrica 2 ай бұрын
Lekker Steve! I need to go to the Kruger sometime. Always a long trip from Cape Town. 🤙
@leoraford5413
@leoraford5413 2 ай бұрын
My wereld, so so mooi. Verlang ek nou. Namakwaland toe 🌎
@user-df3pf9lq5g
@user-df3pf9lq5g 2 ай бұрын
Steve, dankie. Hierdie is my speelplekke, Groen Kalahari, Boesmanland, Richtersveld tot Weskus. As jy weer diekant toe kom moet jy die Namakwa 4x4 Eco-roete doen. Begin by Pella, Klein-Pella (dadelplaas), Witbank, Goodhouse af deur Kuboes tot Alexanderbaai. Nie veel van 'n uitdaging met daai groen Troepie nie, maar pragtig so min of meer al met die rivier af. Dan ook Weskus 4x4 (Kleinzee - vroeër diamantgebied). Dalk kan my Hilux en jou Troepie se spore nog eendag saam op die sand lê! Groetnis🤠
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 2 ай бұрын
Jip dit sal lekker wees !!
@marchandrossouw2538
@marchandrossouw2538 3 ай бұрын
Thanks Stefaans. Ek het dit wat jy gedeel het baie geniet. Ek was jare terug in Doornbaai. Dit was maar yl. Ek dink dit is die rofste kuslyn wat ek al in SA gesien het. Van Moz, Transkei, tot Weskus. Baie intimiderend as die see rof is.
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 3 ай бұрын
Hi Marchand ,dit is net ń plesier maat .
@neilfourie1676
@neilfourie1676 4 ай бұрын
Ook nie n meer by papendorp nie, maar wel n rivier. Olifants rivier.
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 3 ай бұрын
Hi dankie Neil nou weet ek😁😂🤟
@neilfourie1676
@neilfourie1676 4 ай бұрын
Nice video. Moenie worry nie Steve jou troopy sal niks oorkom op daai grondpadjies nie ons het al daar gery met n Nissan Micra en n Datsun 1400.
@leonpotgieter4701
@leonpotgieter4701 4 ай бұрын
Dit is nou Mooi Rustig mooi Dankie
@troopyinafrica
@troopyinafrica 4 ай бұрын
Great spot. We have some nice wild camp spots along there. Great one again Steve
@chrisels7418
@chrisels7418 4 ай бұрын
More Steve en Elsie,,ek is mal oor julle videos,,veilige reis vir julle,,God is met julle
@craignorris126
@craignorris126 4 ай бұрын
The venter trailer made it?
@user-tw7yl9nc3d
@user-tw7yl9nc3d 4 ай бұрын
My beloved place
@chrisels7418
@chrisels7418 4 ай бұрын
Ek sou sé op dai boot,,brandewyn het nie n anker nie😂😂😂
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 4 ай бұрын
🤣🤣JIP
@marchandrossouw2538
@marchandrossouw2538 4 ай бұрын
Verstommend Steve. Dankie dat jy met ons deel.
@thegreatoutdoors921
@thegreatoutdoors921 4 ай бұрын
Lekker om na te kyk Steve! Knap gedaan.
@shaunmoller2997
@shaunmoller2997 4 ай бұрын
Steve mooi wereld nice episode dankie vir deel
@pierrejoubert7947
@pierrejoubert7947 4 ай бұрын
Dankie vir die mooi video Steve. Ek kan sien jy het baie moeite gedoen om die storie van Hondeklipbaai aan ons te vertel. Dit het sommer weer ou herinneringe oopgekrap. Ek en vroulief was in September van 2007 daar en die pers, wit en geel blomme het oral rondgestaan. Daar was ook baie meer lewe gewees op die strand. Van vriendelike siele, meeue en selfs 'n klompie ganse. Maar niks bly mos dieselfde nie en dit is verstommend hoe dit daar verander het. Selfs die twee skeepswrakke het in die tyd moed opgegee....
@leonpotgieter4701
@leonpotgieter4701 4 ай бұрын
Die hond se naam moes seker Wagter gewees het 😂 Baie nice Dankie
@humanmeyer6982
@humanmeyer6982 4 ай бұрын
Dis nou wat ek in my kantoor op n Woensdag oggend nodig het...
@troopyinafrica
@troopyinafrica 4 ай бұрын
love the "sun trying to drown itself" 😆
@Bushtravellers
@Bushtravellers 4 ай бұрын
Welkom terug Steve. Weer n lekker movie. 😊
@hannesolivier5889
@hannesolivier5889 5 ай бұрын
Die Pragtige plek van ons,,
@mickipixel
@mickipixel 5 ай бұрын
My Afrikaanse Oupa was ń tank bestuurder in Noord Afrika en my Belgise Oupa was ń partisan wat sluikpers gedoen het vir doe rebele
@nerinalourens8062
@nerinalourens8062 5 ай бұрын
Dankie het die video geniet. My man se familie was ook in El Alamein.....ons is in besit van n dagboekie wat sy oom Mathys Hermanus Lourens in die geheim gehou het, die boekie is met n vulpen geskryf en so beland die dagboekie op n toonbank (hier by ons) en die nag reen dit so dat die boekie water gekry het ...dus is van die gedeeltes gesmashed. Is ook in besit van heelwat fotos en sy medaljes. thys Lourens was n vliegtuig mechanic.
@pswanepoel77
@pswanepoel77 5 ай бұрын
Lekkerness
@de3301
@de3301 5 ай бұрын
Fantastiese video Steve. Ek geniet elke sekonde - binnekort kom draai ons ook daar.
@JustinStark-yw2cd
@JustinStark-yw2cd 5 ай бұрын
Your music turn it down shit having to set the volume all the time
@wvhvh123
@wvhvh123 5 ай бұрын
Vanuit Nederland een compliment: wat hebt u toch een prachtig land, en wat maakt u daar mooie en leuke verslagen van!
@martinvanvuuren
@martinvanvuuren 5 ай бұрын
Dag Steve. Koingnaas val nie binne in die park nie? Wil daar 'n projek begin. Teken binnekort kontrakte. Nou nie myne nie😉Sal jou laat weet as dinge in plek kom. Mooi loop ou grote
@troopyinafrica
@troopyinafrica 5 ай бұрын
Another great one Steve 👌🤙