KZ
bin
Негізгі бет
Қазірдің өзінде танымал
Тікелей эфир
Ұнаған бейнелер
Қайтадан қараңыз
Жазылымдар
Кіру
Тіркелу
Ең жақсы KZbin
Фильм және анимация
Автокөліктер мен көлік құралдары
Музыка
Үй жануарлары мен аңдар
Спорт
Ойындар
Комедия
Ойын-сауық
Тәжірибелік нұсқаулар және стиль
Ғылым және технология
Жазылу
Hoërskool Randburg Sport
Die keuse van 'n skool is 'n integrale deel van die geleenthede wat elke ouer sy kind wil gee. Daar is noodwendig 'n vraag na gehalte onderrig wat op 'n gebalanseerde wyse die student toerus om sy/haar potensiaal te verwesenlik. Ons glo dat die "Blou Masjien" aan hierdie behoefte voldoen. Hoërskool Randburg se tradisie en geskiedenis staan bo verdenking met uitstaande prestasies deur leerders en oudleerders.
By dié skool is daar 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite wat aan elke leerder die geleentheid gee om sy belangstelling en talente uit te bou. Hierdie aktiwiteite word onderskraag deur 'n hoë standaard van onderrig wat 'n intellektuele verruiming stimuleer wat ons kandidate op tersiëre vlak onderskei van ander.
Hierdie Blou Masjien wat hoog bo die wolke uittroon is vir vele oudleerlinge steeds die hartslag van hulle dink en doen, 'n Alma Mater wat met trots die grondslag van hul wese kon help vorm.
6:08
Rugby teen Fochville 2021
3 жыл бұрын
4:07
Dogters Hokkie teen Rand Park High School 2021
3 жыл бұрын
4:31
Netbal teen Monument 2021
3 жыл бұрын
6:55
Rugby teen Dr Malan en Potch Gim 2021
3 жыл бұрын
24:12
O16 H1 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
25:51
O15 H2 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
32:37
O16 H2 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
27:00
15A H1 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
4:06
Ons Skool
3 жыл бұрын
41:01
1Ste Span H2 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
39:13
1ste Span H1 vs Dr Malan 2021
3 жыл бұрын
Пікірлер