WAG 26JAN2025 JONATHAN ROGERS
16:46
Waaraan bou jy?
31:27
Ай бұрын
HERDERS 22DES2024 MARLO STOLTZ
17:02
MARIA 15DES2024 JANA LOUW
24:28
FLOREER 3NOV2024 MARLO STOLTZ
23:18
GOED GENOEG 13OKT2024 MARLO STOLTZ
22:39
AANBID 15SEPT2024 MARLO STOLTZ
22:24
DIEN 8SEPT2024 JOHAN SERFONTEIN
19:27
GROEI 1SEPT2024 JOHAN SERFONTEIN
23:38
LEWE 25AUG2024 MARLO STOLTZ
26:25
5 ай бұрын
UITREIK 18AUG2024 JOHAN SERFONTEIN
20:17
LIEFHE 11AUG2024 JOHAN SERFONTEIN
25:49
Пікірлер
@johanlingenfelder3822
@johanlingenfelder3822 Күн бұрын
Baie dankie vir die boodskap.
@johannalabuschagne7667
@johannalabuschagne7667 Ай бұрын
Amen en amen, dankie
@Monique-TheYarnCurator
@Monique-TheYarnCurator 2 ай бұрын
Amen 🙏🏻
@marleneventer8961
@marleneventer8961 2 ай бұрын
Iets is fout met jul klank 😊
@AnetteSerf
@AnetteSerf 2 ай бұрын
Hallo Marlene. Ons het nou weer gekyk en aan die kant is alles 100%. Laat weet asseblief waar/wat die probleem is.
@marleneventer8961
@marleneventer8961 2 ай бұрын
@AnetteSerf ek luister elke week na jul dienste maar die een was erg onduidelik
@WATERKLOOFAGS
@WATERKLOOFAGS 2 ай бұрын
ons loer en ons glo die volgende een sal weer op standaard wees
@JackieMostert-w8d
@JackieMostert-w8d 3 ай бұрын
Awesome awesome diens
@marynacolley5809
@marynacolley5809 3 ай бұрын
Marlo, ek moés net weer na jou boodskap luister. Dis só geseënd.
@Marlo_Stoltz
@Marlo_Stoltz 3 ай бұрын
Baie dankie.
@moniquejoseph6951
@moniquejoseph6951 4 ай бұрын
Wat n mooi boodskap. Baie dankie vir die ontleeding van die woord
@lelanierossouw9700
@lelanierossouw9700 4 ай бұрын
Baie dankie Chris - So mooi boodskap vir al vir 'n tyd soos nou.
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d 5 ай бұрын
AMEN kosbare WOORD AWESOME DANKIE PAST FIĹIPENSE 2.5 👏🏻IS VIR MY SO WONDERLIK GESEËNDE DAGGIE LIEFDE JEANNETTE
@nellievandenheever6222
@nellievandenheever6222 5 ай бұрын
Amen
@adriheystek2826
@adriheystek2826 6 ай бұрын
So waar🥰
@effleuragehealth5786
@effleuragehealth5786 8 ай бұрын
Goeienaand, baie dankie vir awesome boodskaop , is by Ags Duncanville Vereeniging
@babsievanrensburg277
@babsievanrensburg277 9 ай бұрын
Ek het baie geleer uit die boodskap en sal beslis weer na dit luister.
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d 11 ай бұрын
23:40 23:40 Kosbare WOORD AMEN BÀÌE DANKI V GESEËNDE WOORD SEËNWENSE SHALOM
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d 11 ай бұрын
AMEN 🙏🏼 KOSBARE WOORD KRAGTÌĢ BAÌE DAG
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
BAÌE KOSBARE WOORD KRAGTIGE BOODSKAP WOORD HALLELUJAH AMEN 🙏🏼 MARANATA LOOF DIE HERE BLESSINGS SHALOM
@sandrapretorius7513
@sandrapretorius7513 Жыл бұрын
Baie interessant...baie dankie
@elizemarais9275
@elizemarais9275 Жыл бұрын
Dankie vir die mooi boodskap. Ek is nie AGS nie, maar ek is duisende kilometers van SA en ek mis die gemeenskap van bid, sing en Bybel lees in my hartstaal.
@francoisswanepoel-cpo
@francoisswanepoel-cpo Жыл бұрын
Wonderlikke boodskap. Dankie Past. Johan🙂
@judymouton4907
@judymouton4907 Жыл бұрын
Voorspoedige nuwe jaar.
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
AMEN 🙏🏻 BAIE DANKIE PAST KOSBARE WOORD SO WAAR. BLESSINGS GESEËNDE DAG. ..BLESSINGS SHALOM LIEFDE Jeannette
@EmsieDuToit
@EmsieDuToit Жыл бұрын
Baie dankie vir ñ baie duidelike en insiggewende leersessie!
@mariekritzinger1643
@mariekritzinger1643 Жыл бұрын
Dankie Jurie, weet jy daar is baie 'ander' goed wat ons harte verhard. Verwerping, seerkry, swaarkry, minderwaardigheid, swak selfbeeld, ens. ens. En ja ook pyn, fisies en geestelik. Vanmore moes ek by jou hoor hoekom ek so sukkel om ander lief te he, al is ek wedergebore, groot gedoop en ook lid van 'n AGS kerk. Sal dit help as ek Jesus vra om my hart in Sy Bloed te doop? Ek verstaan nou eers hoekom ek so emosieloos voel, ander se ' ellende' raak my nie, want ek het doelbewus my hart verhard om net nie meer 'seer' te kry nie.
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
ÀMÈN KOSBARE ŴÒORD DANKIE PAST GESEËNDE DAG SHALOM
@Zion_voetspore
@Zion_voetspore Жыл бұрын
Baie besonders. Mooi boodskap en verhaal!
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
🙏❤️👏🏻AMEN KOSBARE WOORD..BAIÈ DANKIE PASTOOR BLESSINGS 🙌🏻 SHAĹÒM LIEFDE ❤
@jacksmit3145
@jacksmit3145 Жыл бұрын
Jurie, ek hou van jou praktiese boodskappe. Hou so aan. Dit is sinvol en relevant. Ek sal nooit weer oor die hart praat sonder om aan jou boodskap te dink nie. Ek het nooit aan die geestelike hart gedink nie.
@martindelange1
@martindelange1 Жыл бұрын
Dankie vir die baie praktiese boodskap. Terug na die Bybel om God se fluister te hoor
@jacksmit3145
@jacksmit3145 Жыл бұрын
Dankie Marlo. Jou boodskap bevestig bloot vir my dat ek moet aanhou om reg te doen al is almal teen my.
@jacksmit3145
@jacksmit3145 Жыл бұрын
Dankie Jurie. Ek weet waarvan jy praat, daarom waardeer ek jou voorbeeld (getuienis) oor die erwe in Gansbaai. Baie nodige onderwerp vir elke kind van God.
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
❤AMEN 🙏 DANKIE PAST liefde
@lilamuller5386
@lilamuller5386 Жыл бұрын
Amen....dit is so waar....GOD praat met ons en ons moet net luister...HY maak bemoeienis met ons, al voel dit nie altyd so nie
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
ÐÀÑKIE PASTOOŔ ÀMÈN SHAĹÒM ❤
@lilamuller5386
@lilamuller5386 Жыл бұрын
Dit is so waar...AMEN
@JeanettePrins-q7d
@JeanettePrins-q7d Жыл бұрын
Kosbare WOORD AMEN 🙏🏻 DANKIE PAST ĴOHAN 🙏🏻 SHAĹÒM
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Sinvol. Baba in krip wys vir my nederigheid van Jesus in teenstelling met die mega kerke wat ingestel is op praag en praal. Hul oog kyk en sien nie reg nie.
@willene58
@willene58 2 жыл бұрын
Wonderlike idee ..dankie...dis wat ons nodig het in hierdie skewe wereld.
@geraldwade9252
@geraldwade9252 2 жыл бұрын
p̶r̶o̶m̶o̶s̶m̶ 🙏
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
ÀMEN da.
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
Danķìe SEÊÑWENSÈ SHALOM
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 2 жыл бұрын
Stem saam, die afval in die “kerk” is skandelik groot. Kyk ook net na die preek van tiendes en hoedat mense die ou en nuwe testament “versny” om hulself te probeer regverdig. Daar is baie min mense wat die Woord van God nog reg sny. Die vraag en hoop op geld laat selfs predikers gly wat bekommerd raak oor hul maandelikse salaris. Naming en claiming, bind en ontbind, word of faith, saai en jy sal maai, word so uit die ware konteks van die skrifte geneem om die mens te bekragtig of nog verder te verhef. God het vir ons net goedheid en guns voorsien…dít is geestelik en verwys hoofsaaklik na Jesus Christus wat die ewige lewe vir elke weergeborene gebring, vir die wat volhard tot die einde en in gehoorsaamheid leef aan Sy Woord.
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
0 Dankie
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
Kosbare WOÒRD 🙏🏻
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
M
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
ÀMEN KOSBARE WOORD
@marynacolley5809
@marynacolley5809 2 жыл бұрын
Baie dankie. Hierdie boodskap is kosbaar.
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Goeie praktiese opleiding. Dankie.
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Ja fisiese transformering vorm deel van die groter prentjie.
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Dankie.
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Baie dankie n in praktyk opleiding vir ons almal. Baie sinvol.
@ansvanderwesthuizen2928
@ansvanderwesthuizen2928 2 жыл бұрын
Baie dankie n baie praktiese lering.
@marynacolley5809
@marynacolley5809 2 жыл бұрын
Dankie Marlo, dit was net wat ek vanoggend moes hoor. Uitstekende boodskap.
@jeanetteprins8690
@jeanetteprins8690 2 жыл бұрын
AMEN DANKIE V GESEËNDE BOODSKÀP Past KOSBAAR SHALOM