Kosie & Martie Pretorius 1996 - Nr.1
2:00:00
Anna Geldenhuys 1996 Nr.3
25:10
14 күн бұрын
Anna Geldenhuys 1996 Nr.2
3:20
14 күн бұрын
Veg teen die bose
50:03
3 ай бұрын
Ons is Nuwe skepsels in Jesus
48:23
Bid sonder ophou 2 van 2
27:37
5 ай бұрын
Bid sonder ophou 1 van 2
20:12
5 ай бұрын
Kies die lewe en bekeer jou!
36:48
KIES DIE LEWE IN GEHOORSAAMHEID
42:34
Kies die lewe! Deut.30:1-20
58:24
7 ай бұрын
Woeker met gawes van God
51:57
7 ай бұрын
Stap die pad met God!
1:00:36
Жыл бұрын
Wie is my naaste?
59:00
Жыл бұрын
Wees positief ~ FIL. 4:6
55:28
Жыл бұрын
Soek allereers die koninkryk van God
1:00:17
Laat U Naam geheilig word!
1:11:24
Жыл бұрын
Jesus se offer is ewig volmaak
1:12:26
Пікірлер
@PIGEONINN
@PIGEONINN 2 ай бұрын
Amen
@suzelleswanepoel7127
@suzelleswanepoel7127 Жыл бұрын
Dankie Wilhelm.
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ Жыл бұрын
Jy is ñ beskaafde mens. Moet jou asb nie aan al die mense steur wat jou verder probeer aftakel nie. Hou moed
@KobusOlivier
@KobusOlivier Жыл бұрын
Dit is nou maar die wêreld waarin ons leef. 'n Mens word blitsvinnig met die een of ander iets geassosieer, foto's en videos versprei oombliklik en almal maak hul eie afleidings. Die ou spreekwoord staan egter vas - meng jou met die semels en die varke vreet jou op. So, 'n mens moet maar altyd, afgesien van hoe goed die bedoeling is, eerder vooraf seker maak, want jy kan so vinning by die een of ander ding ingetrek word. Dankie in elk geval vir jou bydra tot die stryd vir die voortbestaan van ons taal.
@nicolaaslourens4151
@nicolaaslourens4151 Жыл бұрын
....moet lees dr. Wilhelm
@nicolaaslourens4151
@nicolaaslourens4151 Жыл бұрын
Dr. Willem Pretorius Jy is ʼn Boer - en die vyand het homself verguis en is identiteitloos. Die Boervolk salueer jou beginsels en die offers wat jul doen en gebring het.
@bertusvanzyl1917
@bertusvanzyl1917 Жыл бұрын
Dit was n trap. Dis n manier om jou te diskrediteer.
@betsieclaussen1680
@betsieclaussen1680 Жыл бұрын
Weet jy somtyds moet 'n mens tot stilstand gebring word om die pad te volg wat eintlik vir jou uitgesit was. Ek haal my hoed af vir jou en dankie vir wat jy vir die volk wou doen. Voorspoed vir jou in die toekoms.
@inaweilbach2932
@inaweilbach2932 Жыл бұрын
Sterkte! Doet so voort.
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 Жыл бұрын
Wilhelm ek het een van jou dig bundles gekoop. Ek was op die Boeremag blad en dit was ń hartseer dag toe julle gevonnis is. Ek is trots op jou. Jy het ń pragtige gesin en ons wat jou leer ken het weet dat jy lief is vir digkuns. Jy het weereens bewys dat jy reg opgevoed is. Dit is jammer dat mense jou in dieselfde kamp wil sit as van die mense wat daar was. Ons mense wat jou ken is trots op jou.
@4285johan
@4285johan Жыл бұрын
Toe sit hy homself in hulle kamp. Dis wat so erg is. As hy maar moed gehad het om weg te bly.
@sheugnetjones1744
@sheugnetjones1744 Жыл бұрын
Hier is vir ons 'n les te leer. Die vyand het geen gewete nie en sal agterbaks en onderduims optree om verwarring en verdeeltheid onder die ware en opregte Boere te saai. Ons moet onsself van hierdie mense, Charl, Louis en die vreemdes afskei, al beteken dit dat ons dit doen ten koste van 'beskaafdheid'. Ek voel jammer vir Willem. Hy was ge'blindside'. Daar was geen manier waarop hy kon weet hoe hierdie affere gaan afspeel nie, maar ons mag nie hiervan wegloop sonder om ons les te leer nie, nl. vertrou geeneen van hierdie skelms nie en moet om die dood nie saam met hulle op 'n platvorm verskyn of hulle hande druk nie. Hulle SAL misbruik maak van die geleentheid.
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 Жыл бұрын
Ek stem saam met jou.
@an_vlogs5157
@an_vlogs5157 Жыл бұрын
Wilhelm, ek haal my hoed af vir jou! Dit was nie nodig om op te staan en die vrede (al was die vrede 'n skyn) te steur nie. Dit was belangriker dat hulle jou boodskap ook moes hoor. Dat die vlam van patriotisme nie deur 20 jaar uitgeblus is nie, maar steeds brand in jou en jou volk agter jou, se harte.
@4285johan
@4285johan Жыл бұрын
Hoe kan jy jouself 'n Boer noem maar jou beginsels prysgee? Jammer, jy trek 'n streep deur jou goeie werk en deur jou naam.
@riettepretorius9715
@riettepretorius9715 Жыл бұрын
Presies watter beginsels? Lys hulle asb.
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 Жыл бұрын
Jy. Ken duidelik nie vir Wilhelm nie. Hy is ń Boer en het nie sy beginsels prys gegee nie.
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 Жыл бұрын
Riëtte jammer maar dit lyk asof my kommentaar vir jou bedoel is. My kommentaar is aan Johan geskryf
@pauletteessakow4527
@pauletteessakow4527 Жыл бұрын
Johan hoor jy dan nie wat hy hier sê nie?
@riettepretorius9715
@riettepretorius9715 Жыл бұрын
@@johannavanniekerk9327 Ek vra vir Johan hy moet die beginsels wat Wilhelm kamptig prys gegee het hier vir my lys.
@magdasaunders1199
@magdasaunders1199 Жыл бұрын
Wilhelm die hoogste bome vang altyd die meeste wind. Jy hoef jou nie te verdedig nie. Mense sal altyd iets soek om oor te kla omdat hul eie lewe saai is. Jys n ster en n pragtige jong man met n pragtige familie. Trots op jou.
@WalterWeakley
@WalterWeakley Жыл бұрын
wat is die doel van die verklaring ?
@carelvandergrijp6019
@carelvandergrijp6019 Жыл бұрын
Pasop jy sit nie saam met jou vyand, die wat jou Volk en veral ook nie saam met Liebenberg aan n tafel nie, almal daar teenwoordig was Politieke aktiewe persone, niks met Taal of gedigte te doen nie, daar kan geargumenteer word dat jy Legitimiteit aan die mense gegee, en ja n beskaafde Boer sou die Saal verlaat het, en nie met sy vyande om n tafel gaan sit en gedigte gesels nie... Ek sal eerder sê dat jy in n slagyster lokval gelei is, en nie die Moed gehad het om Liebenberg sy waarheid te vertel nie......n Eregas het die reg om te ontrek, Liebenberg is alom bekend wie en wat hy is.....n Boere verneuker en word hy ook deur mense ervaar as n Godslasteraar, my raad Wilhelm pasop daar is mense Wolwe daarbuite, kyk uit vir hul slagysters..... Mooi Bly en Sterkte
@riettepretorius302
@riettepretorius302 Жыл бұрын
Ons het gedink dis n gedigte geleentheid, nie n politieke geleentheid nie. Een van my vriende het genoem: Snaaks dat die deelnemers aan die gala dan nie almal swemmers is nie.
@busselton01
@busselton01 Жыл бұрын
Baie geluk met jou uitstaande werk soveel so dat selfs die teenoorgestelde pool dit erken en jou erkenning gee daarvoor. Trots op jou🙌
@dr.wilhelm.pretorius
@dr.wilhelm.pretorius Жыл бұрын
Skakel na my gedigteblad: facebook.com/Boeriusgedigte/