Пікірлер
@HeinKuntzman
@HeinKuntzman 4 ай бұрын
Love this song, love this lady and I absolutely adore the Afrikaans language. So beautiful and descriptive
@021karin
@021karin 6 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤vir my Ma
@patrickvanniekerk9982
@patrickvanniekerk9982 7 ай бұрын
Allerbeste
@unravellingautismbyelaineephra
@unravellingautismbyelaineephra 7 ай бұрын
@tracyventer6246
@tracyventer6246 Жыл бұрын
What a beautiful song
@JeanOosthuizen-pw2qk
@JeanOosthuizen-pw2qk Жыл бұрын
Wys hoe lyk dit
@tinusbarnard3718
@tinusbarnard3718 Жыл бұрын
Sy het n manier om aan jou siel te vat. Ek het groot geword met haar stem op radio. Sy is n juweel.
@bokkieclaassen371
@bokkieclaassen371 2 жыл бұрын
Asemrowrnd pragtig!
@alphonsoraats6701
@alphonsoraats6701 2 жыл бұрын
It touches the heart
@THEHuntingChannel
@THEHuntingChannel 2 жыл бұрын
Dit bly maar 'n mooi lied.
@christophergrant5773
@christophergrant5773 3 жыл бұрын
Ek love alles van Laurika. Maar dit is by ver nogamals een van my favourites!! Love you laurika rauch
@dugeot
@dugeot 3 жыл бұрын
Hantam ... nie Hantem nie
@earthhemian1502
@earthhemian1502 3 жыл бұрын
Blessings vir jou Laurika♡
@derickallen8991
@derickallen8991 3 жыл бұрын
Love dit. Neem my na spesiale plek...
@Alex-Neethling
@Alex-Neethling 3 жыл бұрын
Altyd goed om Afrikaans te hoor en die Is traan in my oog baie mooi.
@liezl-marivanrensburg891
@liezl-marivanrensburg891 4 жыл бұрын
IF We Do Not Act as One, 4 AllLife, L R & Centre, Right z Now, Nothing Else Will Matter. Get Up 4 O2 please. We were all BORNE 4 LIFE ☝ 😘 ⚡ ☁🌞 🙏 (: UP :) & IN TOUCH with THE 360 Truth ** ☝ 🙌🙌 ⚡🍃💛💛🍃⚡ 🌞 Feeeeeeel & SEE 4 All Life, & All Peeps Under the SUN >> 🐣🐣 🕊🕊 🍃 >> 🌜🌝🌛 >> NA+TURE & LOVE & LIGHT STILL RULEz, Speak Up 4 All LifeOnEarth, PLEASE ** 🍉🍉🍉🍉 🍃💛💛🍃 😘 ✌🙏 😸 🙌🙌 ⛅🌞 🆙🔝 🐣🐣 👼👼 🦁🦁 ** PLEASE share the LifeSaving TRUTHz, the Mass Media & 'Government' & CORPORATE SPONSORED Voices (VeRy sadly) won't share >> Get the FACTS, at G e o e n g i n e e r i n g W a t c h. org Site & Tube Channel, and Follow Dane Wigington ( on the tube & SM) & subscribe at The Dimming ( tube channel / Upcoming Documentary on the DEVASTATING effects of ongoing Climate Engineering) please. 🙏 ❕ 〰🕊♥♥🕊〰 ⚡ ?
@sharlenecochrane3689
@sharlenecochrane3689 4 жыл бұрын
Mooiste liedjie. ❤️
@janeschultz1053
@janeschultz1053 4 жыл бұрын
Hantam. Bitterboena
@dirksteenkamp2630
@dirksteenkamp2630 4 жыл бұрын
Ek wens ek kon regtig net nog 1 keer my liedjie sing....
@thirsttweeter3776
@thirsttweeter3776 4 жыл бұрын
Hoe mis ek die Vrystaat. Bloemfontein, Clocolan, Clarens, Bethlehem. Pik ek nou 'n traan. Mens weet nie wat jy het tot jy dit nie meer het nie.
@isabella.C
@isabella.C 5 жыл бұрын
...waar is ons drome? Boer uit die Vrystaat... ai, dit is mooi! 😍🤗🥰
@liezl-marivanrensburg891
@liezl-marivanrensburg891 5 жыл бұрын
💛🎆💛
@lechekuin9940
@lechekuin9940 5 жыл бұрын
Ek hou van die lietjie
@mariavosloo3721
@mariavosloo3721 5 жыл бұрын
Love
@mornezeelie116
@mornezeelie116 5 жыл бұрын
Pragtigste van die pragtig.
@thegulagarchipelago5921
@thegulagarchipelago5921 5 жыл бұрын
Hoe Kan 'n stem en musiek mooier wees!!
@veronicabarnard3418
@veronicabarnard3418 6 жыл бұрын
Cool song 😍😍😍😍😍😍
@bernadineabigail6583
@bernadineabigail6583 6 жыл бұрын
Nice
@bernadineabigail6583
@bernadineabigail6583 6 жыл бұрын
Nice
@liezl-marivanrensburg891
@liezl-marivanrensburg891 6 жыл бұрын
☝🏻️💫🎆🌌🌜🌛🌝🌞💧💦👣🐾🌠🔆👌👐🏽😽🦁🐯🐒🌍🌎🌏🌟⭐️🌟📩📨💙💚💛💌🔅🔆⚜💟🍯🌧🌦🌧⛈🌧⛅️🌤☀️👣👣👐🏽✌🏼️😽👌
@ralphm786
@ralphm786 6 жыл бұрын
Ek weet nie hoekom nie, maar ek huil altyd soos 'n baba wanneer ek hierdie liedjie hoor. Net pragtig.
@theosaayman632
@theosaayman632 5 жыл бұрын
kinder jare my vriend goeie tye
@shaun20483
@shaun20483 4 жыл бұрын
Ek ook!
@Alex-Neethling
@Alex-Neethling 3 жыл бұрын
Jy is nie allen nie chom. Altyd traan pik mooi.
@christophergrant5773
@christophergrant5773 3 жыл бұрын
I can relate.
@januarytwentyseventeen2157
@januarytwentyseventeen2157 6 ай бұрын
selle
@bontiwerner
@bontiwerner 7 жыл бұрын
Uitnemend.
@liana9470
@liana9470 7 жыл бұрын
😍😍😍😍❤❤❤❤
@wernerbloemwagen6878
@wernerbloemwagen6878 7 жыл бұрын
Sjoe! 'n kind se ontnugtering. Ons almal was al daar. Dit is deel van groot word...
@ChillyboyFun
@ChillyboyFun 8 жыл бұрын
My favourite female South African singer!
@philiphenning8493
@philiphenning8493 5 жыл бұрын
What about Zoid Afrika Buddy?
@nicovandeventer3120
@nicovandeventer3120 8 жыл бұрын
jy sing pragtrig
@jonofernandez001
@jonofernandez001 8 жыл бұрын
my gunsteling afrikaanse sangeres
@ezabethvidiabaker9873
@ezabethvidiabaker9873 8 жыл бұрын
Een van die best Afrikanse sangers.....Ek sal altyd aan my ma dink as ek na haar luister.. RIP R BAKER
@TheCeline07
@TheCeline07 10 жыл бұрын
Vanaand vlieg ek oor die bome in my drome. Kom ons kyk saam hoe glinster die maan...
@ArmandBruwer
@ArmandBruwer 11 жыл бұрын
Ek is bly ek kon jou help op so goeie manier en jy maak my hart warm. Ek het ook die nood in ons Afrikaanse kultuur gesien en geweet ek moet die video maak.
@ArmandBruwer
@ArmandBruwer 11 жыл бұрын
Ek is bly jy geniet dit. Ek het n gevoel ons sal goed oor die weg kom.
@marindarossouw6535
@marindarossouw6535 11 жыл бұрын
Liewe Armand Ek wens ek kry eendag die geleentheid om jou persoonlik te ontmoet. Jou video het my hart geroer en sterk emosies ontlok. Jy het 'n leemte in ons Laurika kultuur opgespoor, en danksy jou, is die leemte in my lewe vervul. Vanaand vlieg ek oor die bome in my drome. Kom ons kyk saam hoe glinster die maan...
@jess4764
@jess4764 5 жыл бұрын
Het jy hom ontmoet?
@jess4764
@jess4764 5 жыл бұрын
Nou dat vyf jare is verby
@marijkebenson6190
@marijkebenson6190 11 жыл бұрын
Mooiste liedjie oot! Baie dankie dat jy toevoeg tot die Afrikaanse kultuur.
@rynojooste5086
@rynojooste5086 6 жыл бұрын
Wow. Hierdie een naas Kinders van die Wind is van die mooiste, eerlikste liedjies wat ooit geskryf is
@marijkebenson6190
@marijkebenson6190 11 жыл бұрын
BESTE LIEDJIE OOIT!!!! Dankie vir die toevoeging tot ons kultuur, jy is 'n goeie mens en wat Afrikaans met trots op die hart dra.
@hermanslaiter3236
@hermanslaiter3236 7 жыл бұрын
Een romantiese lied en ook met " gevoel " gesing . pragtige agtergrond video . Baie , baie mooi , Laurika ! ! ! James Slaiter. Woensdag Januarie 17 2018 .
@hermanslaiter3236
@hermanslaiter3236 7 жыл бұрын
Een romantiese lied en ook met " gevoel " gesing . pragtige agtergrond video . Baie , baie mooi , Laurika ! ! ! James Slaiter. Musikant , sanger , liriek skrywer , digter , kunstenaar en akteur . Woensdag Januarie 17 2018 .
@hermanslaiter3236
@hermanslaiter3236 7 жыл бұрын
Armand Bruwer , veels geluk met hierdie pragtige video wat so mooi aanpas by hierdie lied wat Laurika met "gevoel " sing . James Slaiter . Musikant , sanger , liriek skrywer , digter , kunstenaar en akteur . Woensdag Januarie 17 2018 .