Ons kort dit weer in Suid Afrika, ons volk moet aan bid en voor Sy troon kom
@UnaKaroloesАй бұрын
The time I went through breast cancer operation and it was a success, 15days everyday for Radiation and God were every step of the way with Me, Thank you Jesus🙌🙌🙌
@MichelleWilliams-lc9fxАй бұрын
Dis hoe ons boere ons God sal prys
@MichelleWilliams-lc9fx2 ай бұрын
My Vader juig oor die byeenkons
@luzannehess13452 ай бұрын
N paar weke terug het ek n sondag ognd diens bygewoon waar ons hierdie lied gesing het,die eerste keer dat ek hierdie lied gehoor het en vir d daaropvolgende week het hierdie lied heeltyd in my gees gespeel,wat my genoodsaak het on hierdie lied te kom soek op youtube..daar is waarlik waar niemand soos ons Jesus nie..al d eer aan U onse Koning JESUS
@EGDTECH3 ай бұрын
Ek ervaar elke keer God se presence as ek die lied luister, ons moet soos kinders raak en so Hom vertrou en worship
@EGDTECH3 ай бұрын
Love dit
@louisfourie29483 ай бұрын
Amen HERE
@kappaj014 ай бұрын
15 jaar later en nogsteeds so mooi! Amazing.
@juanitamccarthy11125 ай бұрын
hi Retief amazing song. bless jou
@trevorbond52655 ай бұрын
Still awesome tot vandag toe! Wat 'n inspirasie vir een en almal.
@andresmit99495 ай бұрын
Amen
@hannetjielamprecht8325 ай бұрын
Pragtig🙏🏻
@tiromohau6 ай бұрын
I have been looking for this song for so so Sooo long oh my goodness and finally thank You God😭😭
@thysbotes47297 ай бұрын
Ons Jesus amen
@stephenswartz14117 ай бұрын
Wonderlik
@barendwasserman10727 ай бұрын
Hoekom is die album van Spotify verwyder?
@disjanpampoen8 ай бұрын
Kan 'n mens nog die album iewers bekom?
@lizvandermerwe87169 ай бұрын
Ons het die gebed so nodig met die 2024 wat so naby is. Here laat u wil geskied
@BG2010RW10 ай бұрын
Prachtig,kan dit ook in Nederland
@amandastander.763511 ай бұрын
Gee ons ons dag se brood nie uit verdienste maar aleen uit genade.🙏🙏♥♥🙏🙏
@andresteenkamp2064 Жыл бұрын
Dankie Heilige Gees ek voel U en ek hoor U en U wys vir my dinge uit...
@andresteenkamp2064 Жыл бұрын
Ek het Die Waarheid Alleen lief...
@dirkroux1349 Жыл бұрын
Amzing julle dankie !! beautiful
@juanitamccarthy1112 Жыл бұрын
hi Leza, so happy i can eventually leave a message 4 you. your voice is amazing + so are you. blessings 2 you
@andresteenkamp2064 Жыл бұрын
Kom haal my Pappa...
@andresteenkamp2064 Жыл бұрын
ek het U lief o Heer... maar ek is so seer...
@lizettekusel7067 Жыл бұрын
❤️ Amen lief dit
@andresteenkamp2064 Жыл бұрын
ek het U lief o Heer... ten spyte van al die seer...
@sharloliveentertainment4959 Жыл бұрын
Hierdie is my gunstelling lied en so mooi .....❤❤❤
@orionlottering7349 Жыл бұрын
Ag nee girl. Dis te dooierig.
@groeibybels Жыл бұрын
🍇🍈🍉🍊🍋🍌🍍🥭🍎🍏🍐🍑🍒🍓🫐🥝
@groeibybels Жыл бұрын
Mi mom loves ❤️
@Slappies007 Жыл бұрын
Kom NG Kerk, waar is julle vandag? Ons het ONSE VADER nodig elke dag van ons lewe. Amen
@Slappies007 Жыл бұрын
We need it today 😢
@MONALIZATHRIVE2025 Жыл бұрын
😢😢😢😢MY HART ONS KAN ONS KAN WEER 2023 JUNIE ❤❤❤
@TractorChamp. Жыл бұрын
Awesome
@dianecoetzee4025 Жыл бұрын
Amen
@louisvanheerden2332 Жыл бұрын
Hoendervleis
@sasha-leevandermerwe1925 Жыл бұрын
Ek wil die Here loof!!! Loof met my hele hart!!
@СергейШатохин-х6ш Жыл бұрын
.а чо говорящий не стал на колена с народом.
@thinusmalan44922 жыл бұрын
Amen
@rikivanderlinde32772 жыл бұрын
Dankie my Heer Dankie 😑😏🤗😊👍👌
@4HIMandHIMonly2 жыл бұрын
A friend got me to listen to this song. Too see all those men worshiping Jesus is just something you cannot put into words
@alwynbee2 жыл бұрын
Pragtig
@coertsmit32302 жыл бұрын
Wat n ongelooflike lied, Retief die is net te goed vir woorde!! Ek sing die lied so diep uit my hart, my absolute stukkie musiek, die beste wat ek ooit gehoor het. Dit is vir my dis perfekte beskrywing van hoe ons verhouding met Ons Here moet wees...."U alleen is my beskermer, U wat nooit slaap of sluimer nie" en "ek wil U nog meer vertrou, selfs as dit niks vir my inhou nie"......wow my vriend, jou musiek doen dit vir my.....baie.dankie Retief, hou net so aan.
@Micro-Nova2 жыл бұрын
Kyk net al ons mooi Afrikaner jongmense wat die Here loof, mag die Heer ons behoed en bewaar en ons lei in Sy waarheid!!
@reginaviljoen842 жыл бұрын
So lekker en opbouend om hierna te luister. Dankie vir Louis en die span
@peach29692 жыл бұрын
Kan ons dit weer doen asb.
@lskoekemoer38362 жыл бұрын
Die Heelal in my, eer aan God. Altyd in verwondering. Amen. Shalom!