Pragtig kan ek kom dans maar dit sal tot dagbreek toe wees mooi manne julle is awesome 😢
@MarieNel-m5k3 ай бұрын
🎉Baie dankie Henning wat n Groot verassing ❤
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Sal altyd my bo baas spelers wees Julle praat met my hart so baie dankie ❤
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Baie dankie vir die pragtige musiek Henning my gunstelinge ❤
@HelenaBeneke4 ай бұрын
Pragtig
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Ek Neem aan julle is van die Kaap Sal graag wou weet wie is Henning moet verseker die orkes leier wees sterkte vir julle almal
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Ai hoe wens ek. Ek Kon saam dans. As my hart Kon se wat ek regtig voel Goed gaan met julle ❤
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Baie dankie julle. sal altyd my bewonderaars. bly ❤
@susandewet-zc3gk4 ай бұрын
Pragtig
@MarieNel-m5k4 ай бұрын
Hou so aan kap dit uit manne boere musiek. BO ❤
@mariewilters47915 ай бұрын
Love this
@klaasauke.gemeentefryslan5 ай бұрын
🤩👍
@klaasauke.gemeentefryslan5 ай бұрын
😍
@klaasauke.gemeentefryslan5 ай бұрын
🥰 Moai spille.! Mooi gespeeld.!
@klaasauke.gemeentefryslan7 ай бұрын
😍
@drieslombaard73577 ай бұрын
Ek kan maar net aanhou om te luister. Altyd mooi. Bring heimweë
@JohanCornelis-y8e8 ай бұрын
BLY MAAR N NOMMER EEN WALS BAIE MOOI MANNE
@koosventer6349 ай бұрын
Ai, die mooiste mooi tradisionele boeremusiek.
@kobustheron677610 ай бұрын
Dankie Henning en span . Ja ,ek is al verby die 70 tigs, maar jul musiek vat my terug na 1974/1980 wissel danse met die ruiling van dansmaats deur die oorgee van die Hoed, n Heel brood of die bottel Bier geruil was vir die dansmaat vir die volgende dans. WONDERLIKE TYE . Verlore vir altyd. Dankie . Kobus(Bahnhoff Hotel - Aus.(Ou Suidwes) 😢😢😢.
@KarinHelga-zb6rn11 ай бұрын
Tog te lekker om te sien, herinner my aan 'n pragtige aand by die Belmont Hotel in Ceres.
@AndriesRaath11 ай бұрын
Pragtig ❤
@elsaraath11 ай бұрын
Mooier as mooi
@naomiwiehahn403511 ай бұрын
I love it!😍
@naomiwiehahn403511 ай бұрын
Die Beste om na te luister!❤️❤️ Op 'n Saterdagaand!
@naomiwiehahn403511 ай бұрын
Dis so mooi!❤❤
@MysteStorm11 ай бұрын
How do I contact you, in order to ask for permission to use your music as background to a slide show I am generating to get assistance for Grace Valley (a homeless shelter for displaced near Pretoria), please?
@naomiwiehahn4035 Жыл бұрын
Ooooo...dis so mooi!❤
@petrusvanderwesthuizen200 Жыл бұрын
Pragtig!
@koosgouws9622 Жыл бұрын
van waar is julle/
@quartavanderwalt9001 Жыл бұрын
Julle speel uitstekend
@DanieBothma-c4z Жыл бұрын
😢😢Verlang PlaasToe
@gerriepretoruis1138 Жыл бұрын
❤
@isabelswanepoel1267 Жыл бұрын
Pragtig Ek luister graag
@louisjordaan8266 Жыл бұрын
Baie mooi.
@TheunsJansenvVuuren Жыл бұрын
Die mooiste mooi
@SIELSGENOT Жыл бұрын
lekker, lekker!! hier uit Ingland se ek bakgat manne, loop met hom!
@elsaraath Жыл бұрын
Jy kon my broer
@elsaraath Жыл бұрын
Jou stem is stil maar jou musiek leef
@elsaraath Жыл бұрын
My broer hoe verlang ek na ons kinderdae
@sarelcilliers6513 Жыл бұрын
Baie mooi
@koosgouws42122 жыл бұрын
Regtig een van die mooiste boere musiek nommers wat ek ooit gehoor het. Jammer ek weet nie waar om meer van hierdie groep te hoor nie. Vanderbijlpark dalk?
@koosgouws42122 жыл бұрын
Dis is regtig besonder mooi! Luister oor en oor hierna!
@johndaniels26852 жыл бұрын
Die eenvoud van die strykstok oor die tjello se snare roer my. Dit neem my terug na my kinder dae toe my ouers en hul vriende musiek gemaak het.
@andrefouche19582 жыл бұрын
Dis sooo bitter mooi.
@mayolovelazquez6962 жыл бұрын
Disfruto mucho esta mucica
@alettaduplessis50703 жыл бұрын
Dis n Groot voorreg om na sulke pragtige musiek te luister Baie, Baie dankie
@gerriepretoruis11383 жыл бұрын
Wat is mooier
@dimatur22553 жыл бұрын
Brilliant composition!!!
@alettaduplessis50703 жыл бұрын
Hierdie orkeslede se musiek smelt saam op n unieke manier Dis fantasties. Baie dankie dis n voorreg om na julle te luister