Wat verwag die Gelofte van my?
2:07
Пікірлер
@elsacasey5157
@elsacasey5157 Күн бұрын
Probeer die ORANIA projek of Verhuis na ORANIA i.p.v buiteland ORANIA is suksesvol ❤
@SydneyMitchell-h8x
@SydneyMitchell-h8x Күн бұрын
The ANC have made a great miscalculation. They have forgotten about 1838 December 16th. This covenant was ratified by GOD in Blood. Hence the name Battle of Blood River.
@CriticalThinkingSociety
@CriticalThinkingSociety 2 күн бұрын
Al die politieke partye is besig om 'n dood te sterf, elke verkiesing is daar minder wat opdaag om te stem.
@HenricusVanDerRyst
@HenricusVanDerRyst 3 күн бұрын
Steak is R140/kg by spar en R199 by pick & pay In Durban. Waar kan ons direk van die boere koop?
@denisepeel9918
@denisepeel9918 3 күн бұрын
Sterkte Francois.
@corneswanepoel4890
@corneswanepoel4890 4 күн бұрын
✳️Expropriation without Compensation!? Release of State land... Hoekom nie begin met die vrystel van Staatsgrond nie?
@lindabobbert1137
@lindabobbert1137 4 күн бұрын
Sal so bly wees dat die boere mekaar kan ondersteun en onder oë na hulle belange om te sien. Hoe om met ‘n strategie by te kom. So dankbaar. Dankie Francois Wilken.
@chrisjacobs1817
@chrisjacobs1817 5 күн бұрын
Mar omdat hulle deel is van die reger8ng is hulle klaar aandadig aan bela, onteiening en gesondheid wet.
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 5 күн бұрын
Die leierskap in 35 jaar weinig bereik.......ek's bevrees
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 5 күн бұрын
Sterk leiers moet as 'n bate beskou word. Versprei die sterk leiers na verskillende streke sodat elkeen sy plek in die son kan kry. Verminder sentrale dominansie en versterk streek outonomie om sodoende uitlewing moontlik te maak van die FEDERALE droom.
@Lana1054-o5u
@Lana1054-o5u 5 күн бұрын
ñ Spul boere verraaiers! Die hele VF+ gespuis!
@faniekitching8326
@faniekitching8326 5 күн бұрын
Artikel 235, Verraiers, uitverkopers, nepotisme, geld ...geen beginsels nie. Behoort spoedig tot Niet te gaan. Afrikanervolk is uitverkoop. Selfde as FW/PIK/ROELF/LEON ens. Monument oprig dat VERRAAIERS aan almal bekend kan wees!
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 6 күн бұрын
Ek het al die jare vir hulle gestem maar nie die verkiesing nie. Mense is onseker oor hulle. Ek sal wel een ding se en dis dat ek glo nie in die Mulder faksie nie so as Oom Pieter nie die pyp kan rook nie dan sal ek maar elders gaan soek vir verteenwoordigheid.
@josengel1958
@josengel1958 6 күн бұрын
Ons ligte vel en baie donkervel SA ners het ons eiendom gekoop en bekom deur te werk daarvoor, hul NWO fokkers wil dit verniet hê of vat of roof of steel🤷that's te real fact difference, so go work and pay for what you want!
@josengel1958
@josengel1958 6 күн бұрын
Cyril NWO beheer, maw geen 'n vryheid om te koop en verkoop om wins te maak?? Ffff...Cyrill en al sy k💩 wette🖕
@bluemarlin105
@bluemarlin105 6 күн бұрын
To think it's a small group of powerful people who make everyone suffer.
@pietmuskiet5586
@pietmuskiet5586 6 күн бұрын
Hulle baklei teen God se wet. Lev. 25. God se grondwet.😢 Ons leiers sit vasgevang in vrymesselary deur Engeland. Kry regte Godvresende boere aan bewind!!
@georgialouw721
@georgialouw721 6 күн бұрын
Die boere moet n slag terugkeer na ons Hemelse Vader en vrymesselary en koöperasies te los,. Hul moet ook aan die algemene mense verkoop. Koöperasies (vrymesselaars) het n houvas op boere en verplig hul om net aan hulle te verkoop. Ek verstaan die nut van n koöp, maar ek kan nie verstaan waarom boere slawe daarvan moet wees nie.
@pietmuskiet5586
@pietmuskiet5586 6 күн бұрын
Steun jou 100%
@stoffel89
@stoffel89 6 күн бұрын
Hy is net bekommerd oor sy paycheck aan die einde van die maand. Onthou. Hy is net 1 termyn gewaarborg van n job. As hy na daai termyn nie meer in sy job het nie is hy geskroef. So hulle skep en steel die pap in elke manier wat hulle kan sonder om aan die gevolge van more te dink.
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 6 күн бұрын
Ons kan maar kyk hoe ons wil hulle wil jou besteel 😂uit moor vir jou grond
@Wayne-lz5ws
@Wayne-lz5ws 6 күн бұрын
Rusland is nie meer kommunisties nie.
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 6 күн бұрын
Uitstekende berig. Skokkend om te hoor hoe dit met die boere gaan. Wens alle rolspelers sterkte en sukses toe, vir die vind en implementering van oplossings. Hoe kan ons stedelinge betrokke raak, om die boere by te staan en saam te werk? Ek is Duitssprekend en uiters vertroud met die landbou produkte mark in die Duitstalige, asook skandinawiese lande. Verder ken ek die europese markte en stelsels. Ek was ook senior projek bestuurder vir die suider afrikaanse Duitse handelskamer, waar ek die sentrum vir landbou implemente en produkte gevestig het. Laat weet as ek kan help.
@user-jv6hd6do1f
@user-jv6hd6do1f 6 күн бұрын
It is not a reasoning exercise anymore. Need international intervention while the window of opportunity is there. A USA perspective is needed.....WOKE is BS.....BBBEE is BS and racist.
@HolisticHealthEducation
@HolisticHealthEducation 6 күн бұрын
Uitstekende berig. Skokkend om te hoor hoe dit met die boere gaan. Wens alle rolspelers sterkte en sukses toe, vir die vind en implementering van oplossings. Hoe kan ons stedelinge betrokke raak, om die boere by te staan en saam te werk?
@lelanieleroux2129
@lelanieleroux2129 6 күн бұрын
Die boere moet almal God se kinders wees/word
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 6 күн бұрын
Ons moet maar kyk wat gebeur ne...
@cbmostert4791
@cbmostert4791 6 күн бұрын
90% van die goed kan nie ( voedsel) produce nie!!! Tog brewers!!!! (Trog) (vreters)
@brandendeysel6506
@brandendeysel6506 7 күн бұрын
Hoe kan die eienaar van Suid-Afrikanse grond voorkom dat sy grond afgevat word of op sigself ontein word met of sonder vergoeding?
@patrickrichards6000
@patrickrichards6000 7 күн бұрын
Shameless poeli wat hulle hee kom vi we het hulle gekry in Africa we se gron is die dan no Luiste mooi wa was hulle 1410 nie 1652 nie shameless poeli ANC NP 🤔
@ToastSoon4808
@ToastSoon4808 7 күн бұрын
Ek kan kan onthou die hoof van Nedbank het soos n kapokhaan ingesit destyds toe die OSV plan aangekondig was en die bank se onvoorwaardelike steun toegesê. Gestel dus hulle neem my huis waarop daar n uitstaandd verband is .....gaan Nedbank die geld afskryf of my nog steeds verantwoordelik hou. Sekwestrasie sal nie moontlik wees nie so dit maak ook die deur toe. Enigeiemand wat my dalk kan help met n antwoord asb? Sal waardeer. 👍
@helenpietventer6929
@helenpietventer6929 7 күн бұрын
Amen en Amen. Ja my voorouers was in die kampe. Vir ons as kinders baie vertel wat met hul gebeur het. Ek kom uit die geslagte, du Plessis, Jansen van Vuuren, Steyn.Toe getroud in 1965 van Janse van Rensburg. Ek voel baie ge-eerd om my voor ouers se van te kan dra Helen
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 7 күн бұрын
*Within a few years every type of property will belong to ANC' that is fact' the end*
@rudolfhough6226
@rudolfhough6226 7 күн бұрын
Hier kan duidelik gesien word dat dit nie saak maak WIE regeer in n land nie, die doelwitte van Kommuniste word ALTYD deurgevoer, en net daar le die ding. Waarom is die kommunustiese beginsel nie uitgespel deur die jare nie.? Waarom word dit nie uitgespel dat Russland nie meer kommunisties is al vanaf 1994 nie ? Waarom word dit nie uitgespel dat die doel van hierdie die eeuelange moordadige kommunistiese worsteling is om kapitalisme uit die DNA van die mensdom uit te broei ., en wanneer dit uitgebroei is DAN n UTOPIA uit te bou soos Clause Schwab in sy dokument vanuit die WEF uitspel nie (You wil own nothing and be happy!).Ek waarborg almal wat dit moet lees dat hulle nie daarvan gaan hou nie , maar tog le dit voor hulle deur, want kyk!!! ...dit het al in 1925 begin en is nog nie gestop nie. Waarom was dit nie gestop in toeka se dae nie maar nou MOET die wapen opgetel word juis om dit te stop. En omdat dit maar so is, is my voorouers en ek uitgekryt as "verkrampt" meenende dat as jy n kommunis is , is jy "liberaal " en "verlig". Dit is waarom so baie Afrikaans sprekendes hulle herkoms verraai deur hulle kinders Engels groot te maak sodat hulle" "verlig" voorkom en hulle minderwaardigheids gevoel as Afrikaans sprekendes wegsteek. Hierdie dwaalspoor kan regstreeks toegeskryf word aan die "Regeerings gierigheid van mag, roem en rykdom" van politiekuste wat hulle verkiesings mandaat vanaf die kiesers verontagsaam terwille van "regerings gierigheid".
@barend4803
@barend4803 7 күн бұрын
Dit is et akska wat hierdie tekens ken en kan lees, niemand anders in die wêreld nie. Selfs wêreld se grootste intelligensie strukture kom klop aan die akska deur. Dink werr vir 'n oomblik.
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 7 күн бұрын
Sjoe maar John stel my deesdae telleer. Eers teken die DA die BELA wet en noukan die man nie eers gesig wys by die boere wat hy moet help nie.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 7 күн бұрын
presies spyt gaan te laat kom da😊
@KobusBreed
@KobusBreed 2 күн бұрын
Teleur
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 2 күн бұрын
@@KobusBreed Jy is reg.
@davidbotha8533
@davidbotha8533 7 күн бұрын
Namibië het 600 boere saamgestaan en 'n slagpale oopgemaak. Staan Saam Staan Sterk.
@rpc1605
@rpc1605 7 күн бұрын
Yes! Yes! Yes! DIE REGTE LEIERS KIES. Baie, baie goeie en regte ontleding, MAAR GAAN DIT WEER NET BY PRAAT BLY? Hopelik nie. Alles wat jy sê is 100% reg. Ek raak skoon opgewonde as ek daarna luister. Vat die leisels en begin aanstap, en lei ons Boere na die MANDAAD wat jy van praat.
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 7 күн бұрын
Sonder die witboer is die land in sy moer 😂
@ToastSoon4808
@ToastSoon4808 7 күн бұрын
Die land is klaar in sy moer.....daar is n paar bulle wat die ding aan mekaar probeee hou maar hulle word ondermein. Ten spyte van wat swàrtes së sal hulle niks doen nie en maar net aanf...k soos altyd. Dit gesê hulle voel in elk geval vére....solank hulle kan eet, suip, baklei en kinders maak is hulle lewens vervul. Virseker sal hulle nie die blanke mis nie. Al redehoekom ons nog lewe is die belasting wat ons betaal....dit hou die ANC aan bewind.
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 7 күн бұрын
As ek so luister na van die ouens by die rooivleis konvensie wat gehou was in Kroonstad is dat die manne moeg is...Jare lange droogtes en BEE is besig om generasies van boere klaar te maak. Hulle kan nie meer cope nie en van hulle wil nie meer nie. Nou hang daar nog kak oor hulle koppe met die onteienings reg en die nuwe swart bemagtigings wet wat bepaal dat besighede 3% can hulle netto wins moet gee aan n swart fonds. Dis genoeg om enige man naar te maak.
@georgialouw721
@georgialouw721 7 күн бұрын
Die boere moet eerder n slag met Vader in die Hemel praat en koöperasies en vrymesselary los. Onthou: Vader het die aarde geskape; nié koõperasies nie. Ps 118 sê ons moet op Hom vertrou en nie op "prinse" en eie menslike krag nie.
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 7 күн бұрын
Daai 67miljoen virstaan die nie 😂😂
@KobusBreed
@KobusBreed 2 күн бұрын
Verstaan
@netnet4377
@netnet4377 7 күн бұрын
Klank verdwyn elke 4 sek en kom dan weer terug
@ToastSoon4808
@ToastSoon4808 7 күн бұрын
Eet nou vir meer as n jaar + nie rooivleis nie. Hoender probeer en nou maar soya. As die boere nie n struktuur kan skep om direk aan die publiek te verkoop nie, d.i. skakel die kettingwinkels en ander tussengangers uit, sal dit seker maar soja bly. Net hoe is dit moontlik dat vleis weekliks kan duurder word?
@ella-c3b3h
@ella-c3b3h 7 күн бұрын
What about 1652
@jacquesduplessis5773
@jacquesduplessis5773 8 күн бұрын
🌜🌛aalle.boere..vir..koop..allle.grond..ek..will.sien..wat..gaan..govermint..doen.🌦️⛈️🌧️
@hinksding
@hinksding 7 күн бұрын
Wie gaan dit koop, en niks daarmee doen?
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 8 күн бұрын
Ek dink dis goed opgesom. Bekommerd en gatvol.
@louisboshoff9701
@louisboshoff9701 8 күн бұрын
Boer het reg om sy eie lewe te beskerm
@Macedonia270
@Macedonia270 8 күн бұрын
Die Boer is in sy moer.....
@talitasmit9337
@talitasmit9337 7 күн бұрын
Boer maak ‘n plan!
@Macedonia270
@Macedonia270 7 күн бұрын
@talitasmit9337 Die huidige plan is om oor te gee en te hoop vir die beste...😂
@Macedonia270
@Macedonia270 7 күн бұрын
@@talitasmit9337 Hy moet 'n plan maak om te emigreer...of om 'n job te kry in Philemon se tuin...
@talitasmit9337
@talitasmit9337 7 күн бұрын
@ shame man intelligence cannot be bought..and talking nonsense shows how much
@MILC0M
@MILC0M 8 күн бұрын
Jou groot kettingwinkels is die wetters wat skep. Koop direk by die boer