Engelprojek  7 Sept 2024
1:01
2 ай бұрын
#JanineG My reis met #depressie
10:28
Пікірлер
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 11 күн бұрын
Aan almal wat deur hierdie stryd gegaan het en dalk nog besig is .... October is Borskanker Maand. Luister gerus na Anita se onderhoud.
@mandalinfechter-louw6915
@mandalinfechter-louw6915 Ай бұрын
thank you so much for the engouement and the preys. May the Lord Father God bless and keep you always.
@StonecroftMinistriesSouthernAf
@StonecroftMinistriesSouthernAf Ай бұрын
Hear our prayers, Father. Thank you for always encouraging us through your Word. Our hope is in you.🙌🏼🙏
@StonecroftMinistriesSouthernAf
@StonecroftMinistriesSouthernAf Ай бұрын
We are so pleased to have Pastor Janine as part of our ministry, who has shared her story at our different Connections. Thank you Lord for your faithfulness. Amen
@daphnedamons7283
@daphnedamons7283 Ай бұрын
Praise be to God. Thank You for sharing your story🎉
@Blujazz26
@Blujazz26 Ай бұрын
We love you Pst Janine❤😊
@dirkmoolman
@dirkmoolman Ай бұрын
Ek het gister haar vraelys ingevul, en ek is so blou, ek maak nou myself bang.
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar Ай бұрын
Ek het nou lekker gegiggel. Toemaar, daar is altyd hoop vir ons bloues
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 Ай бұрын
God is good
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Amen
@KiewietRoos
@KiewietRoos 2 ай бұрын
Israel❤
@adrieswanepoelswanepoel.2608
@adrieswanepoelswanepoel.2608 2 ай бұрын
Adrie Swanepoel van Pretoria. Is in Hospitaal . Het vreeslik hard geval in my swembad en my gesig vlenters geval. Nou lê en ervaar genesing met melk in my tee. Dankie julle.
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 2 ай бұрын
God os goed
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 2 ай бұрын
Lynette .....uitstekend!❤
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 2 ай бұрын
Joh Lynette is baieeeee interessant.. sal baie daarvan hou om meer van haar se goedjies te hoor 😂😂😂 dankie Janine vir die share.. Baie seenwense vir jou en jou gesin ❤🎉🙌
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 2 ай бұрын
My kleinkind het verlede jaar matrikuleer met baie goeie uitslag en ons het seker al 100 van sy CV"s gestuur en dit is eenvoudig 'n doodloopstraat. NIEMAND kom eers terug om te sè dat hulle nie belangstel of dat hy nie suksesvol was nie. HOE moet die leerlinge vir hulle self begin sorg as daar nie werk is nie? Ek en my man is pensionarisse en moet na hom omsien
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 2 ай бұрын
@@charmainevandermerwe5868 ai Charmaine dit is nie lekker nie. Werkgewers kry so baie cv's dat hul nie almal kan antwoord nie. Kontak gerus vir Inge... jy kan gaan loer by Jakob se put op Facebook. Dat hul hom mooi touwys maak oor hoe om sy CV beter te maak. Waar is Jul woonagtig?
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 3 ай бұрын
Absoluut fantasties.. dankie Janine vir die share ❤🎉🙌
@lorrainecoetzee8509
@lorrainecoetzee8509 3 ай бұрын
So bemoedigend. Ek wil nou net besig raak met mense en hul nood.
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 3 ай бұрын
Ek hou van stories 😂 en kan nie wag tot volgende keer nie.. dankie vir die share Janine.. Shalom 🎉❤🙌🙌🙌
@liezelmeiring6824
@liezelmeiring6824 3 ай бұрын
Jy is nog altyd vir my so pragtig en lieflike mens - ek love jou mense-menswees… ek waardeer jou en al Jou programme… JESUS seën jou sussa
@jeanbosmanvdwesthuizen8371
@jeanbosmanvdwesthuizen8371 3 ай бұрын
Ek is bipiolar. Dis meds vir altyd. Mense het gebid vir my. Dan moet ek op hou. Dan beland ek in n kliniek.
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 3 ай бұрын
Dankie Janine vir die deel.. dis al wat my ook kon vrymaak was om by Jesus se Voete te sit.. Baie seenwense vir jou en jou familie 🎉❤🙌🙌🙌
@estersteyn6902
@estersteyn6902 3 ай бұрын
Harvesters doen presies wat die Woord aanwys. 2 Tim 2v1e2 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
@estersteyn6902
@estersteyn6902 3 ай бұрын
Baie baie dankie Janine vir ń uiterse aktuele en opbouende episode! Ek bid saam.
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 3 ай бұрын
Ongelooflik hoè God ons daagliks deurdra en doen steeds wonderwerke elke dag
@estersteyn6902
@estersteyn6902 3 ай бұрын
Francois se lewe laat my dink aan hierdie vers ; Psa 103:5 (Loof die HERE o my siel...) wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend.
@estersteyn6902
@estersteyn6902 3 ай бұрын
Baie dankie Janine vir hierdie besonderse uitsending. Sien uit na meer😂
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 3 ай бұрын
@@estersteyn6902 Amen. Waardeer jou boodskap.
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 3 ай бұрын
Is soooooo lekker om te hoor dat hy opgewonde is oor elke vraag wat jy vra❤❤❤
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 3 ай бұрын
@@mariapienaar8751 dit maak my werk makliker as iemand so lekker gesels. Sy opgewondenheid is aansteeklik
@HettieJansenVanVuuren
@HettieJansenVanVuuren 4 ай бұрын
Wonderlik Heila! Mag jou geloof duisende mense bereik en help en hul Hoop gee vir hul eie omstandighede! Daars NIKS wat ons Vader nie kan doen nie ❤
@jennypotgieter1071
@jennypotgieter1071 4 ай бұрын
Dankie Heila, mag jy gaan van krag tot krag. ❤
@estersteyn6902
@estersteyn6902 4 ай бұрын
Baie dankie Heila
@theomoller6637
@theomoller6637 4 ай бұрын
My vrou vra ook.......kan mens dan nie die huis uitverf nie. Dan is dit net ek wat die huis verf Ek luister graag na jou en ek het geen probleem om na enige vrou te luister nie maar u sit die pot mis. Die vraag waaroor almal redeneer is nie of n vrou mag preek nie, maar of n vrou van n preekstoel aan n gemeente(mans inkluis) kan preek. Die vraag is misleidend. Nou ja. Mens moet nou gaan slaap. Goeie nag
@fatsnetto3600
@fatsnetto3600 4 ай бұрын
🙏
@emmerenciabaadjies5347
@emmerenciabaadjies5347 4 ай бұрын
Kyk gereeld van Eersterivier in die weskaap
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Dankie
@inezvanniekerk6269
@inezvanniekerk6269 4 ай бұрын
Dankie vir so n volledige en verstaanbare verduidelikking!
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Dankie
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Mooi gestel, laat ons God se woord bid.
@mariekritzinger1643
@mariekritzinger1643 4 ай бұрын
Die klank van jou gas se stem is baie onduidelik, klink of haar woorde verdwyn.
@estersteyn6902
@estersteyn6902 4 ай бұрын
Baie insiggewemd damkie
@mariapienaar8751
@mariapienaar8751 5 ай бұрын
Ek wil ASB ASB deel wees van dit... Hoe kan ek maak 🙏🙏🙏❤️
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 5 ай бұрын
Hallo Maria. Gaan besoek Zantie Swanepoel se Face Book Blad. Daar is inligting van die volgende stap. Ek glo dit is waarvan jy wil deel wees? Hier is 'n skakel na die registrasie vorm: forms.gle/x2NCrkmBspxYxbhV6 Mooi dag vir jou
@sannieradloff8903
@sannieradloff8903 5 ай бұрын
AMEN EN AMEN❤
@cobussiebrits9750
@cobussiebrits9750 5 ай бұрын
Charlie, 'n goeie naam vir daai band waar alnal so saam loop na 'n ander kerk toe....THE CHURCH HOPPERS 😂😂😂
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 5 ай бұрын
Lekker giggel ek nou
@cobussiebrits9750
@cobussiebrits9750 5 ай бұрын
😂😂😂😂
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 5 ай бұрын
Ongelooflike getuienis. Ons ore moet ingestel wees om God se stem te hoor. Kan nie wag vir die opvolg nie
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 5 ай бұрын
Ek kry hoendervleis op hoendervleis. God is goed, altyd. Dankie.
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 5 ай бұрын
Lynette is regtig n inspireërende persoon.
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 5 ай бұрын
Ons geloof moet uitstyg bo ons emosies! Emosies anker my nie - Westley Britz
@wehmeyer875
@wehmeyer875 5 ай бұрын
Daniel ek sal stem
@jacquelinewalker3105
@jacquelinewalker3105 5 ай бұрын
Oooh wow. I thank the Lord that I got to hear this awesome testimony today as I am laying in a sick bed... feeling sorry for myself. What a blessing this was to me. Thank you for touching my life with this testimony. It reminds me of the the scripture that says they overcame by the word of their testimony and loved not their life into death. Our true focus is not our flesh but eternity.
@janinegrobbelaar
@janinegrobbelaar 5 ай бұрын
We pray for your complete healing and that the spirit of heaviness will leave in the name of Jesus. Yes, this is so true, we have a heavenly home and we must get ready.
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 5 ай бұрын
Absoluut fantasties.. dankie vir die share Janine ❤🙌
@estersteyn6902
@estersteyn6902 5 ай бұрын
Baie dankie weereens