Hartenbos 22 Desember 2024
8:35
Jeep South Africa
0:44
4 ай бұрын
Jeep Classic cars
0:32
4 ай бұрын
Daar is n spook op Matjiesfontein!
51:38
Oudtshoorn Diereherberg
5:33
7 ай бұрын
Dana Snyman
32:16
10 ай бұрын
Пікірлер
@annawitter5161
@annawitter5161 18 сағат бұрын
Ek het altyd gewonder hoe dit lyk daar, maar het nooit daar uitgekom nie. Dankie!
@Deontjie
@Deontjie 4 күн бұрын
__________________________________________________
@PaulTerry-l8x
@PaulTerry-l8x 9 күн бұрын
Leka man... 🌊 🐠
@leongie9119
@leongie9119 11 күн бұрын
Baie lekker om na jou stories te kyk,maar daar is n probleem met jou klank, kan op party episodes omtrent niks hoor nie
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 11 күн бұрын
Hi dankie vir die terugvoer. Ek gaan kyk wat is fout. Party ondervind dit, ander nie💁👍
@annawitter5161
@annawitter5161 21 күн бұрын
Baie dankie. Het dit baie geniet vannuit Niew Seeland. Ons was daar in 2005. Amazing!
@williamyssel6538
@williamyssel6538 28 күн бұрын
Baie mooi video, wonderlik stem Andre en baie mooi liedjies
@ShawnColeman01
@ShawnColeman01 Ай бұрын
Ek verlang na die ou Hartenbos
@zindist9570
@zindist9570 Ай бұрын
Dis awesome!
@faniesteenkamp5115
@faniesteenkamp5115 Ай бұрын
Ons like dit kwaai
@ValeryBhima
@ValeryBhima Ай бұрын
After dont need someone to travel with ?
@frikstroh8602
@frikstroh8602 Ай бұрын
is dit nie Muisbosskerm nie?
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 Ай бұрын
Hi Dankie! Jy is reg! Ek maak reg.
@maribeukes2877
@maribeukes2877 Ай бұрын
Die jammer jy het nie die seekos/vis/calamari/mossels/ met die heerlike Sandveld aartappel skyfies vd Elandsbaai hotel geproe nie... Elandsbaai is 29km van die binneland Redelinghuys op die Piketberg pad.. die aartappel en nou ook sitrus wëreld. Dalk vir jou volgende besoek.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Dis nou my soort ete daardie. Lekker.
@BrendanSmit-m2e
@BrendanSmit-m2e 2 ай бұрын
Ek het my nou net amper dood gelag vir jou currybekker! 😂😂😂😂😂
@FunnyFriend-nh2sk
@FunnyFriend-nh2sk 2 ай бұрын
Hi Carel sorry for bothering, i have one more question...with what drone did you fly?
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 2 ай бұрын
@@FunnyFriend-nh2sk Hi Mavic Pro DJI
@FunnyFriend-nh2sk
@FunnyFriend-nh2sk 2 ай бұрын
Hi Carel hoop dit gaan goed. Wil graag vra...moes jy toestemming kry om jou drone te gevlieg het of was dit op eie risiko?
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 2 ай бұрын
Dankie vir navraag. Mag daar vlieg👍
@Dirk80241
@Dirk80241 2 ай бұрын
Ek hou van Dana se stories: eerlik en tog hoopvol. Hy is reg: die sondaggeloof was baie skadelik en het mense aan die slaap laat raak. Laat die kerke en christene hul wortel ontdek: Jesus in al sy rykdom. Toewyding aan hom is die teenoorgestelde van die gerustheid dat jy hemel toe gaan terwyl jou lewe nie verander het nie.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 2 ай бұрын
Lambertsbaai is 'n plek wat 'n mens darem minstens een keer moet besoek. Dankie. Dit is pragtig.
@inameiring6049
@inameiring6049 2 ай бұрын
Dankie, dit was só insiggewend.
@dexterbrinkhuis2848
@dexterbrinkhuis2848 2 ай бұрын
Uitstekende footage. Van die beste wat ek al gesien het. Kan ek asseblief 'n 5 sekondes gedeelte hiervan gebruik?
@hettathiart1375
@hettathiart1375 2 ай бұрын
Pragtig!!! Maar die klank pla!!!!
@LoryneMaritz
@LoryneMaritz 3 ай бұрын
Ek was al daar - dis die mooiste kerk ooit
@janineliebenberg
@janineliebenberg 3 ай бұрын
Oooh dit lyk of julle dit baie geniet. Ons kyk saam❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Pragtige geskiedkundige plek. Dankie.
@MatterOfFact94
@MatterOfFact94 4 ай бұрын
Pragtige grotte daai sjoe!
@abrahamfaas598
@abrahamfaas598 4 ай бұрын
Jy loop wyd Callie geniet die blomme
@willie.saayman
@willie.saayman 4 ай бұрын
🤙🤙🤙
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Dis darem n paar mooi rygoed bymekaar.
@BillyStander
@BillyStander 4 ай бұрын
Baie danki vir deel met ons, dit lyk lekker, geniet dit.
@IanAdriaanse
@IanAdriaanse 4 ай бұрын
Dankie baie geniet saam met julle sterkte met julle kanaal!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Lekker plek, Matjiesfontein. Baie dankie. Lekker om te kyk.
@deonstidwell3273
@deonstidwell3273 4 ай бұрын
Carel, jy leer ons mense dat jy nog heerlike lewenservarings kan hê op jou grysbaard tyd met jou spore toere met jou bakkie en kamera! Ek geniet jou praatjies op jou en Rianda se toer! Doen so voort!
@riettegreyvenstein6391
@riettegreyvenstein6391 4 ай бұрын
Groete uit AU, ek vertel maar nie oor daai eerste kuier in Worcester nie
@amandarheeder79
@amandarheeder79 4 ай бұрын
Amanda De Lange...Gebore op Goedemoed. Pa Boeboe en ma Nella. Stuur baie liefde en groete. Goedemoed trots
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Dankie Carel. Ek het self goeie herrinneringe van Ladismith, waar ek Sub A begin het. Die smaak van regte appelkooskonyt en oom Gawie se winkel by Opsoek, waar ek Vrydae met my sakgeld lekkers kon gaan koop vir 1 sent.
@andycupido2372
@andycupido2372 4 ай бұрын
dag se oom Carel baie mooi Video ek geniet elke oomblik hiervan...veilig wees
@prospearatree8698
@prospearatree8698 5 ай бұрын
Die Wolfberg arch in Cederberge is beautiful! Maar n redelike loop... en die sterre is stunning in daardie area.
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 5 ай бұрын
dankie vir bydra. Sal loer👍
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 5 ай бұрын
Julle is bedrywig. Dit klink lekker! Ek sal saam kyk. Dankie vir die mooi videos.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 5 ай бұрын
Dankie vir die insiggewende video. Pragtige natuurskoon van ons mooie land!
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 5 ай бұрын
dankie! ek volg jou ook! Hou van jou videos👍 sal jou videos aanbeveel op my channel. Net kyk hoe dit gedoen word??
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 5 ай бұрын
@@spore-carelbotes4783 Baie dankie. Mooi dag vir julle.
@JohanBeneke-c6w
@JohanBeneke-c6w 5 ай бұрын
Ons geniet julle musiek keuse
@MrGlensing
@MrGlensing 6 ай бұрын
Dankie ou vriend, ek het dit baie geniet.
@andredirker960
@andredirker960 7 ай бұрын
Baie dankie vir die deel van julle kuier. sal eendag daar gaan kuier. wees veilig.
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 7 ай бұрын
Dankie vir terugvoer. Goed om van julle te hoor🙏
@pkzanc
@pkzanc 7 ай бұрын
Baie dankie dat julle ons saamvat, ons is al 25 jaar hier in Amerika, maar die SA bloed vloei nog rooi. Ons het baie lekker in SA gekamp op ons dag, en julle laat ons terug verlang na daardie dae. Geniet dit, ons kamp saam. Piet Kruger
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 7 ай бұрын
Dankie, goed om van julle te hoor! Waardeer julle tergvoer en dat julle saam ons “toer”👍
@garyleonard4009
@garyleonard4009 7 ай бұрын
You are very noisy.
@bertie260
@bertie260 7 ай бұрын
hello hoe kan ek met Dana kontak maak. ek bly in Engeland en het hom laas week ontdek op n ander channel
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 7 ай бұрын
Hi Bertie Goed om van hou te hoor. Jammer kom nou eers terug na jou toe. Ek het sy kontakbesonderhede maar die ou is maar moeilik om in die hande te kry… Beste is om na sy Facebook blad te gaan. Anders Whatsup my, dan gee ek jou sy selno. Groete daar.
@stuff0music
@stuff0music 7 ай бұрын
Praat nou van eerikheid. Dit was nou ‘n eerlike onderhoud. Dankie.
@chinamouton2126
@chinamouton2126 8 ай бұрын
Dit was so mooi, gelaai met heimwee na gister, Baie dankie dit is puik geredigeer😢
@andredirker960
@andredirker960 8 ай бұрын
Lyk so awesome julle moet elke oomblik geniet.
@spore-carelbotes4783
@spore-carelbotes4783 8 ай бұрын
Dankie Andre. Volgende videos oppad. Mooi loop👍
@Wilma-gz2qm
@Wilma-gz2qm 8 ай бұрын
Dana is absoluut een van ons beste storie skrywers. Hou so aan Dana ek geniet jou boek. Baie dankie.❤
@hettathiart1375
@hettathiart1375 2 ай бұрын
Jy is seker ook n leser soos ek! Eerder woorde en prentjies in my kop, as visuele prentjies. Maar lief hom steeds. ❤