Loof en Prys
6:05
3 ай бұрын
Geboorte van die kerk
4:46
3 ай бұрын
Heilige Gees ons Helper
6:39
3 ай бұрын
Verdorwenheid van die laaste dae
4:15
Handelinge
9:12
3 ай бұрын
Wederkoms
5:09
3 ай бұрын
Sewe seëls
4:45
3 ай бұрын
Eendragtelik
5:46
3 ай бұрын
Gesigte van Verskrikking
5:24
3 ай бұрын
Johannes se volle verhaal
3:31
3 ай бұрын
Beloftes
8:19
3 ай бұрын
Die enigste waarheid
5:33
3 ай бұрын
Brood vir die Siel
4:48
3 ай бұрын
Hemelvaartdag
7:08
3 ай бұрын
Preek by SAWA kamp (Bloekompoort)
23:09
Heilige Gees, wie is Hy?
38:50
10 ай бұрын
'n Groot Waarskuwing!
8:24
10 ай бұрын
Sondag 24Sep23 preek in Meyerton
28:46
God se leër, staan op!
9:59
11 ай бұрын
Doel van Salfolie
9:43
Жыл бұрын
Droom!
9:50
Жыл бұрын
Vas en Gebed
9:07
Жыл бұрын
Wat was sal weer wees!
8:57
Жыл бұрын
Kom word deel.
8:53
Жыл бұрын
Пікірлер
@spacemuis
@spacemuis 3 күн бұрын
Dit kan NOU in 2024 net ZUMA wees....
@crazy-nicola
@crazy-nicola Ай бұрын
Die is die koudste winter wat ons in n lang tyd gehaad het.
@ruvanefriebus-cv6td
@ruvanefriebus-cv6td 3 ай бұрын
A hundred years is a very short time in the history of mankind
@larinamckellar1725
@larinamckellar1725 3 ай бұрын
Wonderlike, hoopvolle boodskap. n boodskapvan lig. Dankie, mag die Here jou seen vir jou gehoorsaamheid. Liefde in Christus ons Verlosser.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 7 ай бұрын
Amen
@hannesopperman7307
@hannesopperman7307 9 ай бұрын
Ek luister vandag die boodskap op 20Nov 2023 en kyk hoe het dinge al ge "eskaleer" , ek wil net weet hoe naby is die tyd vir Suid Afrika se uitbarsting ?
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 10 ай бұрын
Die derdewereld het nou al 25 dae lank gewoed . Nou moet ons bietjie ernstig kossies en en goedterjies koop om te bêre vir na lang kap messe volgende
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 10 ай бұрын
gereeld te sien in Upington
@JP-xb3wc
@JP-xb3wc 10 ай бұрын
Waarom het Jesus vir Maria gesê: Waarom het jy my hierby betrek? Ek het gedink dis oor sy Hom gevra het om die water in regte wyn verander..
@andriesviljoen4309
@andriesviljoen4309 11 ай бұрын
Self het ek ook ophou kyk na hordes predikings en "profesië"☝🏻. Daar is nét té veel misleidinge. Self fokus ek op die onveilbare Woord van Vader, en sorg dat my persoonlike saak met Hom in orde kom. Dáárom het ons Efe. 6 nodig....☝🏻👍🏻🛐
@migdolmielies
@migdolmielies 11 ай бұрын
Hoe bedoel jy gaan kerk toe? Jy weet dan 99% van die kerke verkondig n leun en wil niks hoor van die ware Woord van God nie. Kindertjies besprinkel en watse goed nog alles, nou wil jy hê mense moet terug gaan na dit? Paulus sê dan dis so goed soos n hond wat terug draai na sy braaksel om dit op te eet. Wat bedoel jy gaan kerk toe, plaas sê jy los die kerk en lees self jou Skrif en doen wat God se Woord beveel en dan sal HY mense oor jou pad stuur om saam mee kerk te hou al is dit envoudig by n huis of sommer onder n boom of wat ook al.
@pietpompiepompiepiet940
@pietpompiepompiepiet940 11 ай бұрын
Jesaijah 17
@pietpompiepompiepiet940
@pietpompiepompiepiet940 11 ай бұрын
Smeltkroes
@spacemuis
@spacemuis 11 ай бұрын
Adriaan Snyman 2008 video sê 3WO Sept/Okt en dan Feb/Maart onse moeilikheid, net voor verkiesing.....
@pieterpretorius8080
@pieterpretorius8080 11 ай бұрын
Keep your eyes on Christ Jesus alone. Be focused on the name above all names our Almighty Father Jesus. Because there is Power in the Blood of Jesus Christ Lion of Judah. Amen Hallelujah Amen!! But God He is in Control forever Amen!!
@wehmeyer875
@wehmeyer875 11 ай бұрын
Amen 🙏 ja nou gee ons liefde vir mekaar, liefde kom van God,ons in Jesus Christus gee liefde vir mekaar 🙏
@buttonsferreira1147
@buttonsferreira1147 11 ай бұрын
Dis tyd dat die chrisrene God se wet begin gehoorsaam. Veral die 4de een oor die Sabbat
@jacklee7505
@jacklee7505 11 ай бұрын
Lees Hebreers 4...
@eugenelouw4750
@eugenelouw4750 11 ай бұрын
Amen
@pietpompiepompiepiet940
@pietpompiepompiepiet940 11 ай бұрын
Aloise Irlmaier het baie vertel soos siener. Kyk openbaring voorspelling van die eupherates rivier wat droog loop en kyk maar self die stand van rivier vandag en wat openbaring voorspel. Kyk ook na damaskus wat n hoop as sal word Baie rol spelers in die omgewing rus,turk en persie So tyd is naby
@lourensschlebusch802
@lourensschlebusch802 11 ай бұрын
Amen Amen
@user-be7lf9lv8f
@user-be7lf9lv8f Жыл бұрын
Dankie.....het al hier en daar vlugtig as tyd toelaat na u geluister.....hierdie is op die man af...helder en duidelik...dankie .
@jaco3297
@jaco3297 Жыл бұрын
In wie se besit is die traktate vandag?
@jvd8596
@jvd8596 Жыл бұрын
Goeie dag Jaques. Ons het al in die verlede oor die "100 jaar terug waar ons mislei was" profesie (of iets soos dit)(kom nie daai video vind nie so skryf nou maar hier). Jy het op daai oomblik gedink dit was 1914. Maar op 19 Junie 1924 het ons n verkiesing gehad. Daar het die South African Labour's party n koalie regering geraak. Die eerste keer waar proletarian ideale geimplementeer word (Marxist ideology)... Kom ons kyk op watter dag moet die 2024 verkiesing val... Dan die vrou in Europa met blou oë en wit en blou klere, as sy verdwyn is dit klaar te laat (as ek reg onthou). Ek weet jy dink dit was die koningin maar die UK is nie Europa nie. Wat van die huidige leier van die EU? Ek dink nou maar net hard op en kan self verkeerd wees. Groete, Jandre
@bloublixemstraal8158
@bloublixemstraal8158 Жыл бұрын
Ek wil net niem, ek vind dit simpel dat LIVE videos omder die LIVE tab geplaas word, my browser/ek gaan na VIDEOS , en as mens nie op LIVE ook gaan kies nie mis jydie LIVE videos, somer y tube in die algemeen opmerking
@psputsimply
@psputsimply Жыл бұрын
Dankie vir die welkome aanbieding. Die onderskeid tussen die Bileam misleiding en Isebel verleiding is subtiel. Bileam plaas struikelblokke, maar sonder dwang en gevangehouding. Jy val vir/oor dit of nie en jy kan wegloop sonder vrees of agtervolging, keuse is joune. Toelating v homoseksuele ampsdraers in kerk n goeie voorbeeld. Isebel is baie anders. Aan hierdie eienskappe is haar teenwoordigheid taamlik maklik identifiseerbaar. 1) Beheer. Sy beywer haar om in posisies te kom waar sy haar invloed en uiteindelik beheer kan uitoefen en voortdurend verhoog. Sy sal haar "opwerk" as sy moed. Sy en haar gevangenes laat hulle nie teengaan nie en sal beslis nie toelaat dat jy die Isebel bron probeer ontbloot of uithaal nie, hulle sal jou geestelik verskeur. (Sg cliques veral om leiersfigure) 2) Aansien, posisie en bewondering. Hulle eis bewondering, eintlik aanbidding, want hulle ag hulle gode/godinne. 3) Gebrek aan ware empatie. Hulle sal barmhartigheiswerke doen en baie vroom en liefdevol voorkom, maar dis vals, om gesien en geag te word, beslis nie uit liefde nie. Toets vir ware self of pynlike opoffering en hulle sal uitdop of prontuit weier, op hulle "regte" staan en beroep. 4) Hulle trek of suig slagoffers in. "Ag vat maar die orige eetgoedjies vir jou huistoe", terwyl dit gewoonlik vir die ouetehuis of kinderhuis gegee word. "Pastoor ons kan seker n paar Rand by die barmhartigheidsbegroting vat om eetgoedjies vir die Sondagskool kerslig funksie te koop? Sal mos vir kos wees?" En so is slagoffers ingetrek en MOET saamspeel of... Hulle sal klik. En die versoeke raak al groter en ernstiger, slagoffers al dieper (id donker dieptes v Satan ingetrek) met al pad uit, eintlik, selfvernietiging! Erken wat hulle gedoen het, hul soms aan polisie moet oorgee. Hulle geestelike en dikwels fisiese gesondheid word afgetakel en in uiterste gevalle kan hul selfs selfmoord pleeg! Wie waarlik met Isebel te doen gekry het, selfs net in n opponerende hoedanigheid, weet jy stap nie net weg nie. Sy sal jou agterna sit en probeer vernietig. En as jy wel kan wegkom kan jy lewenslank fisiese en geestelike letsels oorhou. Gelukkig verander Jesus trane en letsels in medaljes, tog weet Hy. Daarom dat Hy vir gelowiges wie dit regkry om te weerstaan en deurkom geen ander las ople nie, net vashou wat oor is, geloof in Hom en Sy belofte. Daarom ook dat Hy hulle die mag oor die nasies gee. Hulle het letterlik in die poorte vd hel gaan draai, maar bly staan. Daarom is hulle sag en lankmoedig, maar sal geen onreg verduur nie. Dankie Jesus, ons wonderlike Here God!
@oreocarlton3343
@oreocarlton3343 Жыл бұрын
Could you make these videos in English or recommend some resources! Regards from Croatia
@spacemuis
@spacemuis Жыл бұрын
Eish maar 2023 se winter is lekker koud.
@psputsimply
@psputsimply Жыл бұрын
❤🙏
@psputsimply
@psputsimply Жыл бұрын
Pragtige, sinvolle aanbieding met toepaslike kruisverwysings, dankie. Ons moet net onthou dat die woord "Jode" waarna in vers 9 verwys word eintlik "udaean" is, "Judeaan" wat in konteks kan beteken "uit Judea" 'n "Judean" (Engels) of n "uit die stam v Juda", n Israeliet (Judahiet). Die woord "Jood" het eers in 1838 sy inslag id Engelse vertalings gevind wat verwys na die godsdienstig-kulturele groepering Jode, nie Israeliete nie. Dit is ongelukkig klakkeloos oorgeneem in ons Afrikaanse vertalings. So hierdie vers 9 se daar is mense (inderdaad Jode) wie hulle voordoen as Judahiete/Israeliete, maar dit nie is nie, maar die sinagoge v satan en hulle pleeg aldus lastering. (Beweer jy's n Israeliet wanneer jy nie is nie) Voorts moet ons Opb 6:8 mooi lees. Daar staan "aan hulle" (die Vier Ruiters) " is mag gegee oor DIE" (let wel nie 'N nie, heel ander betekenis DIE/N) "vierde deel vd aarde om..." hulle sending uit te voer. "n Vierde deel" sou tereg n onbepaalde deel wees, enige kwart of verskillende kwarte vervolgens en is baie vraag. "Die vierde deel" is spesifieke, bepaald en nie onbepaald nie, verwys duidelik na n spesifieke deel. Waar of wat was "die vierde deel vd wereld/aarde" in "oertaal"? Wat het hierdie term vir hulle in hulle spreektaal beteken? Google: "Tobie Lester The Fourth Part of the World." Ja, dis n ongemaklik waarheid vir sommiges? Nou lees Opb 6:8 weer: "en aan hulle is mag gegee oor Amerika (VSA) om..." Sien nou VSA as 1ste ruiter, sy proksies (ISIS/IS, NAZI's in Ukraine, ens.) as die 2de ruiter, die petrodollar, IMF, wereld bank, sanksies, ens. as die 3de ruiter met die 4de as logiese gevolge of die "skoonmaker/veer". Geen vaagheid meer nie en klinkklaar toepaslik op huidige wereld gebeure? Alles voorspel 2000 jaar gelede 100% akkuraat! Wat n wonderlike God dien ons nie?
@petermeyer9687
@petermeyer9687 Жыл бұрын
God seen!
@Voidy123
@Voidy123 Жыл бұрын
n Ryk dominee of kerk lei jou in die afgrond in. Hoekom soek kerke altyd geld? Soek vir jou n arm dominee of pastoor wat sy tyd spandeer waar hy nodig is en nie heeldag oor geld preek nie, die dominee wat die ou kar ry, Hy ken die Here, dit gaan goed met hom want jy het nie n mooi kar of n duur kerk gebou nodig om God te dien nie. Baie kerke word deesdae soos besighede bedryf en dan wonder hulle hoekom mense nie meer godsdienstig is nie. n' Gemeente is immers die mense en nie die groot kerk wat miljoene kos nie.
@justzovercomers8937
@justzovercomers8937 Жыл бұрын
Eerste liefde, o yes amen
@psputsimply
@psputsimply Жыл бұрын
Amen! Pragtige aanbieding. Ek is maar outyds en glo dat Jesus, die Woord, God is en dat Hy daarom alsiende en alwetend is? In die Sewe Briewe waarsku Hy teen: 1) Doktrines en dogmas wat ten spyte van kennis die eerste Liefde en blydskap onderdruk; 2) Die Nikolaïete, skynbaar n obskure sekte v korte duur, volgens van die "kerkvaders" (twee maal gewaarsku) ; 3) Judaisme (2 maal vermeld) ; 4) Die misleiding van Bileam; 5) Die verleiding van Isebel; 6) Die lekker-kuier-Christen-klub; en 7) Die voorspoedsleer. Nerens praat Jesus egter vd Romeine en die tentakels wat uit hulle voortgevloei het nie, soos die Rooms-Katolieke Kerk nie en wat weer daaruit gespruit het nie. Het Hy vergeet of hierdie grootse en al groterwordende bedreiging "gemis"? Johannes se hy is n gevangene vd Romeine op die eilandtronk v Patmos, juis oor die Woord en Evangelie. Nie om dowe neute nie: enige leser met begripsvermoe sal aflei dat as hy iets sou skryf oor die Romeine nie hy of die Boek dit v Patmos af sal maak nie? Taamlik logies en dan het Hy niks "gemis" of vergeet nie? In teendeel dan spreek Sy waarskuwing tot die einde toe en beskryf selfs die Antichrisbestel?! DIS alsiendheid en alwetentheid in Sy volle glorie? Nikolaïete is n samevoeging van "oorwinnaars" en "mense" dus, oorwinnaars oor die mense, n pragtige versamelnaam vir die ganse web en alle tentakels vd hedendaagse NWO/"globalism" die voorganger vd Antichris, waarvan almal in die kerke wegskram sedert die tweede eeu NC! Omdat hulle self Nikolaïete was en is en dit wou en steeds wil probeer versteek? Glo ons nie, is ons blind dat ons nie kan sien nie (nie gesonde begripsvermoe het nie) en sal ons laster deur te impliseer dat ons alsiende God iets vergeet het of oorgeslaan het? Of sal ons Hom reken en erken wat Hy so beskryf het dat Sy uitverkorenes heel maklik sou verstaan, uit eenvoudige en duidelike skriftuurlike konteks? Ons dien n wonderlike God!
@psputsimply
@psputsimply Жыл бұрын
❤👏🏻🙏
@heidibotha1709
@heidibotha1709 Жыл бұрын
Hi
@pieterpretorius8080
@pieterpretorius8080 Жыл бұрын
Dankie Vader Loof U Groot Heilige Naam
@sugarblaze8227
@sugarblaze8227 Жыл бұрын
Dankie. AMEN......
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 Жыл бұрын
Wat van die man in die grys pak en wat beteken die grys? Siener het gesê dié man lyk nes die minister Piet Grobbelaar
@jacquespieters7
@jacquespieters7 Жыл бұрын
Jy bedoel die man in bruin
@kobusvonwielligh4380
@kobusvonwielligh4380 Жыл бұрын
Gesêende boodskap
@lancesherriff2703
@lancesherriff2703 Жыл бұрын
Amen; en dankie Jacques vir jou boodskappe - & as Sy Boodskapper. Bid asb vir my siel wat verlore voel, my hart vol woede teenoor die SA 'regime'/hulle wat ons plaasboere uitwis, verkrag & vermink, my woede teenoor 'African Americans' (wat ons blanke Suid-Afrikaners so haat). Bid vir my siel asb. Dankie & groete vanuit Xenia in die VSA.
@wehmeyer875
@wehmeyer875 Жыл бұрын
Dankie vir die woord,🙏
@louiskotze9245
@louiskotze9245 Жыл бұрын
Geseënde week vir jou , mooi getuienis , Gaan maak ook n studie van die Sabbat (Saterdag )
@jacquespieters7
@jacquespieters7 Жыл бұрын
Jy moet maar weer jou Bybel lees.
@elizeniehaus4213
@elizeniehaus4213 Жыл бұрын
Prys Hom vir j veranderde lewe...vir getuienis...vir salfolie!
@pieterpretorius8080
@pieterpretorius8080 Жыл бұрын
Geseënd uitsteekend woord van Vader God. Be Blessed my broer ❤
@santiecrowther7688
@santiecrowther7688 Жыл бұрын
Groot geloof en sterkte vir die in die stede/dorpe..dit gaan nie oor oorlog nie maar vir oorlewing weens politiek, kragnetwerk, moorde, kosvoorraad, inflasie. Besighede gaan bankrot al het jy al die geloof, gaan niemand in die stede of dorpe oorleef nie want die onorabal en EWO sal alles in plek sit. Die wie WAARLIK voorbereid is geestelik en tydelik het n kans, as jy in n groep is. Die Voortrekkers het dit bewys. Sterkte aan elke "christelike aan die slaap skepsel wie die Here aanroep sonder voorbereiding op tydelike gebied ook.
@marthabooth4085
@marthabooth4085 Жыл бұрын
Amen. Sonder Heilige Gees is ons verlore.
@pieterpretorius8080
@pieterpretorius8080 Жыл бұрын
Dankie Vader Loof Koning Jesus Christus. Lion of Judah King of Kings Lord of Lord's. Amen Hallelujah Amen!!❤
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 Жыл бұрын
Ja gelukag gaan ons nie dit ervaar nie ons wat in JESUS glo❤❤
@magdag9135
@magdag9135 Жыл бұрын
Die Boere mans is tops!! Wees sterk,vol moed en hoop Die VADER is met Julle en mag HY jul ryklik seën, moet dat niemand jul minderwaardig laat voel nie ,die vyand wil die blanke en ook die boere volk op elke manier vernietig, staan op,staan vas,staan saam, pleit onvergifnis vir alle sonde en laat staan, ,wees lief vir mekaar, komaan mense julle kan dit doen, trots op elkeen van julle,ek dra elke liewe een groot tot klein in my gebede, Glo en keer terug na die VADER en HY sal uitkoms gee,die land genees en 'n nuwe toekoms vir die boere volk gee, hef op Jul hande, loof,prys En eer HOM alle tye, moeilik en goeie omstandighede Prys SY HEILIGE naam VADER ek pleit en vra U seën, beskerming,voorsiening, redding,genesing en verlossing van elkeen van die Boere Volk In JESUS se Wonderlike naam Amen🙌
@magdag9135
@magdag9135 Жыл бұрын
Soos ons leer Wie verneder word sal verhoog word !!!
@shaneengelberts120
@shaneengelberts120 Жыл бұрын
Mòre. God sal vir jou wys wat om tè preek my vriend. Lieflike dag vir almal.