Пікірлер
@pietwiese1464
@pietwiese1464 19 күн бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@ElizeHoman
@ElizeHoman 21 күн бұрын
Amen. Altyd n̈ boodskap wat tref❤
@pietwiese1464
@pietwiese1464 22 күн бұрын
Dankie dat jy die skrif so verstaanbaar uitlê 🙌🙌🙌🙌
@maliekotze8718
@maliekotze8718 23 күн бұрын
Dankie vir die booskappe, dit is wonderlik hoe die Vader u gebruik om die boodskap van bekering onder mense te bring, u bediening het my diep geraak
@andregeorge8050
@andregeorge8050 26 күн бұрын
Waarom doop julle soos die woord lees wat is so moeilik om dit te doen
@ElizeHoman
@ElizeHoman Ай бұрын
Treffend 😢❤
@pietwiese1464
@pietwiese1464 Ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 Ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 Ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@andreludick5837
@andreludick5837 Ай бұрын
Help as my God die mense het u nodig dankie my God
@andreludick5837
@andreludick5837 Ай бұрын
Jo jy praat so waar bekering en wedergeboorte is die deel wat mense in jou kerk kortkom en so die heilige gees kan ontvang
@pietwiese1464
@pietwiese1464 2 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@andreludick5837
@andreludick5837 2 ай бұрын
Satan glo ook mr
@carelgeorgebuys7104
@carelgeorgebuys7104 2 ай бұрын
?????
@julianolivier7850
@julianolivier7850 2 ай бұрын
??
@andreludick5837
@andreludick5837 2 ай бұрын
Wat n klomp rubbish
@julianolivier7850
@julianolivier7850 2 ай бұрын
😂 Stel jou saak André. Hoekom sê jy so?
@andreludick5837
@andreludick5837 2 ай бұрын
@julianolivier7850 Want julle glo nie in bekering nir nie daai kinders is nie bekeer nie hoe kan jy as ds vir hulle vertel wanneer hulle bekeer is bekering is iets in die hart van iemand wat geestelik lewe en sulke mense bekeer as die tyd ryp is as hulle hulle self na god draai en met hom verenig in die gees en dan jesus volg Ek weet man ek was srlf n dopper gewees kan nig mooi onthou hoe ek elke kat klas gehaat het en was baie bly to ek my drank lisensie finaal gekry het en toe nagmaal gebruik het met n groot oordeel oor myself want Maandag toe se ek by die werk vir my tjommies ek het my drank lisensie nou gekry N jaar later met a groot babbalas en skuld gevoel sit ek eers weer in die kerk en dit was ook laaste want daar was niks vir my nie dank God dat hy my daar uit gehaal het jare later soek ek toe self my God en vind jesus in n Pinkster kerk Dit het omtrent 2 jaar gehou maar toe begin die heilige gees my aanval elke dag en op ouderdom 60 na groot skrik van siekte ontmoet ek weer vir jesus dit is nou al 5 jaar ek is in geen kerk nie ek hou self my dienste elke. Oggend en aand want ek is ernstig met God die keer Ek het myself ook laat doop in my swembad deur n ander gelowige Ek gebruik nou met vrymoedigheid die nagmaal byy huis ek en my dierbare vrou ook van die Ng kerk sy het ook kragdadig tot bekering gekom ons dien God elke dag in woord en waarheid En snaaks niks het verander in jou kerk nie wie is die mense wat in hoerhuise werk in nag klubs en die skelm car dealer dit is Susters se mense wie is die awb en Orania mense dir is susters se mense My buurman se dogter is nou aangeneem waar is hulle vanaand? Hulle is in n dobbel huis om dit te gaan vier nou vra ek jou met trane in my oë wat se ewigheids waarde het hulle kastige bekering praat nie eers van doop of enige geestelikheid nie Nee ou maat jou kerk lei mense na die verderf met hulle katolieke gemors wat julle so aanhang Die heidelberg se kat wat n klomp snert in die verkeerde kontex Jy kan my bel as jy my wil aanvat 0652816947 jy is meer as welkom ek woon ook in Pretoria Ek sal graag ook vir jou wil vertel wie en wat God is En terloops elk is nie n jehova getuie of enige iets van daai aard 'nie. Ek is bloot net iemand wat agter gekom het die kerke is boos en sonder die almagtige God en heilige gees Mag jy ook jesus vind op jou knieë sal jy hom kry maak oop jou gees en breek jou hart voor God en maak soos hy sê nie wat calfyn en Luther almal catolieke se nie maar wat is die opdragte van jesus tot die mens
@julianolivier7850
@julianolivier7850 2 ай бұрын
@@andreludick5837 ek is dankbaar vir jou getuienis. Ek stem heelhartig saam dat daar dwaal verkondig word in die NG Kerk deur sekere leraars, maar jy moet versigtig wees om te dink alle gemeentes en alle leraars verkondig dieselfde boodskap. As jy na my preek geluister het, sou jy agterkom dat ek presies gesê het wat jy beskryf. God verander die mens se sondige natuur. Ons is nie in staat om onsself te red en tot God te bekeer nie. Dié Heilige Gees bekeer ons. In Christus is ons nou 'n nuwe skepsel (2 Kor. 5) Ongelukkig is dit so in enige gemeente dat daar mense gaan wees wat nog nie tot bekering gekom het nie, maar dis geen rede om weg te bly van die samekoms van gelowiges nie. Deur dit doen ongehoorsaam jy self die opdrag van die Woord (Hebreërs 10:25). Mag ons almal daarna strewe om die Woord te gehoorsaam en opreg te leef soos die Here van ons verwag. Ek ken God, jy hoef Hom nie aan my voor te stel nie. Maar ek hou van gesels en debatvoer so jy welkom om te gesels.
@andreludick5837
@andreludick5837 2 ай бұрын
@julianolivier7850 Maak nie saak wat Martin Luther of calfyn daai tyd besluit het aangaande hulle godsdiens nie hulle het nogsteeds katolieke gebruike wat totaal teen God se woord is saam gevat met hulle baie oorleweringe wat vandag nog in tradisionele kerke Gebruik word sonder enige ewigheids waarde en sonder enige verbintenis met die Heilige lewende God se woord Dinge soos Ritueltjies wat in die kerke ge hou word wat geen maar geen ewigheds waarde het nie Babas word kastig gedoop Regtig het n baba sonde??? Kinders kry wat hulle altyd noem hulle drank Lisensie Hulle word n jaar lank geireteer met die heideberg se satanisme wat n klomp snert is maar boetie hulle moet dit ken Dan kom daai dag wat ds nou staan en luister wat hulle nou kastig bely tewyl ooms en tannie oudergewoonte sondag oggend Babbelas het en met nig steed rooi gesuipte oe sit en aanskou hoe die kinders nou hulle drank lisensie sertifikaat ontvang, Fastforward Ses maande later ontwyk kinders nog steed die kerk want kyk hulle het jaar lank hel gehad om al die voorgeskrewe snert te onthou So kyk nou is dit suip en rond slaap tyd En selfs ook intrek en saam bly want nie geld vir trou nie NOU VRA EK NEDERIG WAT HET VAN DIE BEKERING GEWORD EN DOOP SOOS JESUS VOORSKRYF EN VEREIS TOT N EWIGE LEWE MAAK ONS EERDER SOOS ONS WIL EN VERTEL VIR DIE HEILIGE GOD hoe dinge eintlik gedoen moet word want ons is mos God se boer volk ons kry voorkeur ons mag doen wat ons wil ons is gered,wel ons dink en hoop so want ons weet ook nie ientlik wat die Bybel se voorwaardes is nie want in ons kerk preek ons nie Bekering en sonde en hel nie "once saved always saved" is wat ds ons geleer het en ons is happy met dit want wie wil nou uitmis op n Lekker joll en dronk pary en dalk n gelukkie ook So ja wat ek wil se voor dat julle my block Julle moet vir jesus soek op julle kniëe sal julle hom vind Hulle noem dit bekering om na God te draai en te maak soos Hy sê nie wat ds of pastoor of wat ookal sê nie nee luister wat God se maar koop dalk ook Terloops n bybel en begin lees Mattheus best plek. om te begin Mag God julle seën met kennis en verstand
@andreludick5837
@andreludick5837 2 ай бұрын
@julianolivier7850 jy het gevra hoekom sê ek so en ek het geantwoord wat God op my hart geskryf het sonder haat sonder slegte buurmanskap sonder skinder en slegmaak van jou kerk Wat ek wel vir jou sê is breek met die bose dinge van die wereld onthou jy moet eendag voor die lewende God staan en aan hom verduidelik hoekom het jy mense op n dwaal weg sonder ewigheidswaarde geplaas Mag jy ook jesus vind op jou knieë. Sonder n teologies sertifikaat wat niks maar niks waarde het nie maar eintlik net n troefkaart tot self destruction Jou siel en ander siele is kosbaar vir God moenie dat misdrywe julle uit die hemel hou nie jesus is baie duidelik in Matthéüs wat hy van ons verwag moenie die bus mis nie ewigheid is baie lank geen mens kan dit bedink nie Lekker dag 0652816947 as jy my dalk wil bel
@pietwiese1464
@pietwiese1464 2 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 2 ай бұрын
Dankie Julian vir boodskap 🙌🙌🙌🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 2 ай бұрын
Dankie Julian vir boodskap 🙌🙌🙌🙌
@andreludick5837
@andreludick5837 3 ай бұрын
Suster kerke is die valse kerk met selfgemaakte evangelies wat geen ewigheids waarde het nie Maar n klomp snert wat mense al vir jare hel toe sleep
@irenekruger1432
@irenekruger1432 3 ай бұрын
Dankie
@pietwiese1464
@pietwiese1464 3 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@marynavandermerwe8847
@marynavandermerwe8847 3 ай бұрын
Dankie vir hierdie versekering. Dankie Here dat ek elke dag bewus is van U teenwoordigheid hier by my.
@louisfourie2948
@louisfourie2948 4 күн бұрын
Dankie Here ❤
@pietwiese1464
@pietwiese1464 3 ай бұрын
🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 4 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@maggiecoetzee1679
@maggiecoetzee1679 4 ай бұрын
Amen
@Jo-liseBotha
@Jo-liseBotha 4 ай бұрын
Ds Julian, ek dank die Here vir jou.
@pietwiese1464
@pietwiese1464 4 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 4 ай бұрын
Dankie Julian vir wonderlike uitlê van waarin ons moet glo 🙌🙌🙌🙌🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 5 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 5 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 5 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 5 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 6 ай бұрын
Môre dankie 🙌🙌🙌🙌🙌
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/pHSxaZl5o9uMbZosi=mR5fje1Ve7tk40Gu
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
kzbin.info/www/bejne/pHSxaZl5o9uMbZosi=mR5fje1Ve7tk40Gu
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
Ng kerk is een van die valse profete met n selfgemaakte evangelie
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
Ng kerk is een van die valse profete met n selfgemaakte evangelie
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
Ja jesus se ook bekeer en wedergebore en doop en heidelbergse satanisme glo nie aan jesus se opdragte nie
@andreludick5837
@andreludick5837 6 ай бұрын
Hoe kan dwaalleer jou aanraak die ou praat snert en met hulle heidelbergse "satanisme" wat geen water dra te opsigte van ewigheids waarde nie en n groot klom snert van satan wat kastig n kerk is en mense is te dwaas om te ondersoek en seker te maak dat die instansie uit die hel is en 'niks met die lewende God tedoen het nie en net eintlik n afrikaanse katolieke gemors is
@pietwiese1464
@pietwiese1464 6 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 6 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 6 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 7 ай бұрын
Dankie Julian jy preek uit die Woord om trots te wees vir wie ons is🙌🙌🙌🙌🙌
@fredawillemse2808
@fredawillemse2808 7 ай бұрын
Pragtige diens.!!! Bou❤ voort
@pietwiese1464
@pietwiese1464 7 ай бұрын
🙌🙌🙌🙌🙌 baie dankie
@ashoknayaki7776
@ashoknayaki7776 8 ай бұрын
Please pray I want medical Lab knowledge my name is Ashok
@pietwiese1464
@pietwiese1464 8 ай бұрын
Môre wil net hoor wanneer sit julle die 28 ste April se preek of is die wild jagseisoen oop😊
@pietwiese1464
@pietwiese1464 9 ай бұрын
Dankie Julian vir die openbaring van die woord 🙌🙌🙌❤️
@pietwiese1464
@pietwiese1464 9 ай бұрын
Dankie Julian 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌
@pietwiese1464
@pietwiese1464 9 ай бұрын
Dankie 🙌 🙌 🙌 🙌 🙌