Dit was nou so lekker om hierdie film te kon kyk. So mooi skoon storielyn. Baie dankie😊❤
@r3gamexd28 күн бұрын
My ma het wou so graag die fliek weer sien, dankie dat jy dit met onsgedeel het
@iBELIEVEinUS77729 күн бұрын
Ek het n foto van my pa SAAM tolla en dis geteken (signature of tolla) met n blikkie outydse kar Ollie van my pa se pa se garage rolamotors voor dit mercedes Benz Ceres Witzenberg geword het my pa het die julle heks vallei se boere met trekkers en troekke verskaf in 1970-1990
@stapleton1025Ай бұрын
Tolla jy is vantasties.
@leeknell7649Ай бұрын
Fantasties ek love die movie ❤❤❤❤
@jasonrowe6200Ай бұрын
Dear ons taal gaan ons ager ellke man all siesones op te laai en nommer assblife reeks 1 en reeks 2 plz all die ager ellke man siesonens66pds
@jasonrowe6200Ай бұрын
Afrikaase jou taal
@jasonrowe6200Ай бұрын
Afrikaase jou taal
@deliabotha7187Ай бұрын
Kyk hoe skoon is die strate. Geen lelike taalgebruik ook nie.❤❤
@louisagrobler1237Ай бұрын
Hoe Groot Is Ons God, Alle Eer Aan Hom.
@catzzzvd2635Ай бұрын
2024 HAAAAAAAAAAAA TOLLA ONS MIS JOU ❤
@MariusVanWyk-e2q2 ай бұрын
Hi. Kan iemand eerder die Afrikaanse movies so oplaai dat ons dit Kan download Om later te kyk?
@tersiaraath7992 ай бұрын
Wat het die ander reekse te doen met hierdie video? Julle is op die verkeerde platform. Ek was maar 6 jaar oud toe hy so wreed vermoor was. Ek wens ek het toegang gehad tot hierdie videos in my groot word jare, maar dit was in die tyd toe ons nog nie tv's gehad het nie en nog nie eers i beduinis van selfone nie. Ons het koerante gehad en nuus. Ek kan onthou my oorl pa was heilig op die nuus, en ons 8 kinders was nie toegelaat om te luister of om i piep te maak nie. Ek het bv nooit geweet dat Doktor Verwoerd ten volle tweetalig was nie, en die meeste van sy toesprake was in suiwer Engels gedoen nie. Die woord "apartheid" het ek vir die 1ste keer na 1994 gehoor en het ook nie geweet wie de heck Mandela was nie. Ek dink regtig meer moet gedoen word om hierdie deel van die geskiedenis te versprei, sodat daar reg geskied kan word wat werklik gebeur het in daardie jare. Dit is belangrik om die waarheid te hoor en te versprei. Sodat die regte prentjie van Doktor Verwoerd vertel kan word. Aunt Betsie het darem vir Mandela ontmoet en koeksisters saam geeet, dit kan ek wel onthou. Ek verstaan nie waar die haat teen Afrikaans vandaan kom nie, Verwoerd het 99% Engels gepraat. Iets is iewers nie vertel nie. Maar dankie vir hierdie video, anders sou ek nooit geweet het wat daar gebeur het en wat daar gesê was nie. Maar daar is baie kennis wat "verdwyn" het. Ek wonder hoekom?😢
@A-kh3r2 ай бұрын
ONS MOEDERTAAL, NOG SUIWER , LEKKER OM DIT TE HOOR UIT DAAI ERA
@philiptheunismuller61652 ай бұрын
😅😅 afrikaans op sy beste ❤❤❤❤
@DevonaKoeberg2 ай бұрын
Die fliek is al so oud ek het dit nou al 3keer gekyk en sal dit weer kyk,...
@pietergillespie4432 ай бұрын
Daar is niemand soos ons Tolla❤
@Odin621002 ай бұрын
My ma en Tolla was saam op skool in Clanwilliam in die 1950s. Tot haar laaste het sy dieselfde aksent gehad as hy. Seën die 2 van hulle se siele.
@NancyAdams-ce3yh2 ай бұрын
Net een Tolla vir ONS lieflikke Afrikaans ONS Taal.😂❤
@GregAdams-t6o2 ай бұрын
hys a Legende niemand vir tolla nie
@MAZZAWILDAXL2 ай бұрын
Hi there I was wondering if anyone has Seeduiker the 1985 television series on KZbin somewhere my father was on it I was very young when it was on TV. He passed away shortly after the series. He has a small part in the movie above he name was Mario Lastrucci as is mine .
@kobusburrows10982 ай бұрын
Die tandarts is beste een
@esmeimmelman62553 ай бұрын
Vir seker😂😂😂😂😂😂😂😂
@JohnDamon-e8u3 ай бұрын
Ek lag my vrek😂
@jonathanjohannes69683 ай бұрын
Lag my klaar die Bus storie😂😂😂
@BrianSwartz-n7j3 ай бұрын
Die merry go round ❤
@CronjeVandermerwe-x9l3 ай бұрын
In Desember mande het DSTV altyd sulke ou movies gewys. Ek konie genoeg kry nie Ek love die ou movies
@sammyvyfers88493 ай бұрын
Wie is verwoerd
@tersiaraath7992 ай бұрын
Hy was ons eerste Minister in die vroeë jare in die 1960's wat wreed vermoor was deur I grieks immigrant wat die regering wou terug stuur na sy die land van afkoms. So mal Soos haas. 😢
@peter-willswarts3 ай бұрын
Is dit n Rolls Royce waarin die Borele bende in ry.
@peter-willswarts3 ай бұрын
Bestaan die spookhuis soos hulle dit noem Droogwater en die plaas nog.
@TrevorMoses3123 ай бұрын
Die spook huis bestaan nog: dit behoort aan Denel en is in Elarduspark, Pretoria.
@peter-willswarts3 ай бұрын
@@TrevorMoses312ok dankie maat.
@emsiedevos98174 ай бұрын
Ja ek stem daars nie nog n Tolla nie
@emsiedevos98174 ай бұрын
Maar net 1 Tolla in die wêreld 😂
@elganmarco18464 ай бұрын
Hy was ons eie Richard Pryor.
@vaughangarrick4 ай бұрын
the music score is actually very good
@EsmayHattingh4 ай бұрын
Tolla daar is niemand Soos jy nie Lekker gelag Amazing
@marlisebreedt1444 ай бұрын
So geniet xx
@AdriaanJonker-cb5hn5 ай бұрын
Is daar n 3rde ?
@TrevorMoses3124 ай бұрын
Nee, net BOETIE GAAN BORDER TOE en BOETIE OP MANOEVRES wat ook as WILD MANOEVRES bekend staan.
@NiklaasBostander5 ай бұрын
Tolamakmy
@GertCloete-e7e5 ай бұрын
Ek lag my Nou n,papie v tolls.
@GertCloete-e7e5 ай бұрын
Ja ja my mater,hy Bly n moitaal,
@premierhoner6145 ай бұрын
Nee wat. Dis n verleentheid om na die kak te kyk. Eindlik tydmors... Trotse troep... 😢😢
@TrevorMoses3124 ай бұрын
Dankie vir jou diens. Hierdie was 'n wervings propaganda rolprent niks meer nie.