Die Here is goed. Maar wat jy geword het pas nie by hulle in nie. Maar Hou jy aan die Here dien
@jacquesrousseau547211 күн бұрын
Sandra jy is Duurbaar en jy het n Gawe van God ontvang. Mag God jou beskerm❤
@yvonnelubbe395719 күн бұрын
Baie dankie Debby, daar is soveel wysheid in jou boodskappe. Leer so baie
@jennykoopman383129 күн бұрын
Amen baie danki los alles in God se hande oor
@yvonnelubbe3957Ай бұрын
Dankie Debby vir jou inspirational messages all the time.
@jacquesrousseau5472Ай бұрын
Amen Pieter Nel,net soos jy daar preek. Ons moet net vetrou en nie moed op gee nie.
@InaPennock-yw2xwАй бұрын
Thank you so much for sharing the service. I listen every Sunday! From the bottom of my heart Thank you 🙏🙏
@InaPennock-yw2xwАй бұрын
Why do we not get any more online services. I miss you. Please come back. 🙏🙏
@yvonnelubbe39573 ай бұрын
Baie dankie. Hierdie boodskap is lewens veranderend vir my. Seen vir julle
@neilvanjaarsveld33 ай бұрын
❤
@FundityresCoZa4 ай бұрын
Depressie kan oorwin word | Dr Berrie de Vos In die episode kyk ons na paar thema's uit berading en ons focus vooral op depressie en ons gaan na paar kort stukkies kyk: 1. Wat is die effek van depressie op ons lewens. 2. Wat is die definisie. 3. Hoe kan ons dit oorkom? Ons gaan daarna kyk in die reeks wat kom vandag kyk ons na die baie belangrike tema, en dit is dat depressie oorwin kan word. Dit is die goeie ding, depressie kan oorwin word en ons fokus speciaal op die lewe van Job. Job wat so swaar gekry het. As ons kyk na die afgelope tyd, met die coronavirus, die geweldige viruspandemie wereldwaard wat vir ons so tref. Fisies, ekonomies, verhoudings gewys. In die episode gaan dit oor mense wat baie, baie swaar dinge ook as effek daarvan. In die afgelope tyd kry ek boodskappe op WhatsApp , byvoorbeeld, “Ag Barry, bid asseblief vir my, ek het van jou net gehoor ,ek het my werk verloor” . Iemand anders, een jong paartjie, het hulle baba ek het verloor. Stilgeboorte spanning het ook ‘n rol gespeel in die tyd. En dan mense wat door verhoudingskrisise gaan mense wat selfs door geweld gaan by hulle huis waar hulle moet veilig wees en veilig voel. En dan, ag, mense waar ek hoor “ek het my werk verloor”, maar die impak daarvan ook voel een mens gewoonlik eers een ruk later. Mense wat hoor ek is oortrek van kanker en al hierdie goeters het so n impak op ons dit, dit laat jou skouwers aantrek dit laat jou knop op die maag kry. Dit maak jou kort van asems en jou mond wort droog. Jy wonder ,wat gaan van jou word, en wat gaan van jou mense word. En in hierdie tyd is het so belangrijk dat ons al weet, dit, hierdie, hierdie dinge het een effek op ons. Dit het die potensiaal dat ons kan depressief raak. Nou ja, mense besef dat depressie raak in mense-wees . Dit is fisies, geestelik, emosioneel en jou verhoudings met ander mense, en daar is ook verskillende vlakke van depressie. Want sommer een blou Maandag wat jy bietjie oorweldig voel door al die take van die wat voorlee by die werk, en by die huis, en oorals wat jy als moet doen. Dan voel jy bietjie blou en jy is bietjie af. Waar jy jou werk verloor en dit raak een maand, twee maande, drie maande, vier maande. Dan kan jy rêrig begin voel soos ‘n mislukking, en jy voel jy is eindlik maar nie goed genoeg nie. En dit is maar goed dat jy liever uit die leve uitgaan en nie overweeg self moord om om almal ‘n guns te doen. Soos wat mense in ‘n diep donker gat gaan, dink so dit is van die blou Maandag tot die diep donker gat, verskillende vlakke wat mense dan depressief raak. En ons kyk vandag na ‘n baie ou verhaal uit die Bybel. Die baie mooie verhaal van Job. En ons kyk wat was Jobse geheim was, het gemaak het dat Job deurgekom het aan die einde. Ons sien dat alles het so goed begin in Job se lewe. Hy was suksesvol, hy was ‘n ryk boer, pragtige vrou en kinders gehad. Alles wat sy hart begeer. Hy was suksesvol gewees, en toe kom die Duiwel en hy toets hom. En hy sê, kom ons kyk ‘n bietjie, Job as jy seer kry en jy lui, gaan jy nog steeds vir God eer? Dit was agter die skerms ,dit was ooreenkoms wat die Satan met die Heere getref het, en gesê “kom ons kyk bietjie of hy hier nog steeds so gaan dien”. Een na die ander ramp het vir Job getref. Jy het sy besigheid verloor, sy boerdery. Hy het sy kinders, hy het al sy kinders verloor, en hy het letterlik sere begin kry. Die Satan het vir hom sere gekry dit het so erg geraak dat hy op die as hoop beland het waar hy met pot skerwe sy sere gekrap het. Dit was so erg, dat sy vriende na om te gekom het en gesê het Job jy moes êrens verskriklik gesondig het, want kyk hoe sleg gaan het met jou. Kyk hoe siek is jy, selfs sy vrou het na hom te kom en gesê “ag Job, jy lui so, hoekom vloek jy nie liewer vir God dat hy jy om die dood kan straf. Laat jy nie op ou leun, en daar sien ons dan die geheim van Job se lewe. Job het gesê, nee, nee, nee God is my verlosser. En ons lees dit so mooi daar in Job 19 vers 25 ek weet dat my verlosser leef uiteindelik sal hy op die aarde triomfeer. Is dit nie wonderlike woorde om in die tyd van die pandemie te weet en te hoor, dat die Here uiteindelik oor die wereld ook sal triomfeer. Met sy genade en liefde en oorwinning maar ja, die vraag het baie geword in Job'se gemoed sy vriend het natuurlik nie baie gehelp met hulle kritiek nie. Maar Job het uiteindelik in een laagtepunt beland en wat was die draaipunt? Die draaipunt kry ons daar in Job 37, waar Job begin rondom hom kyk. Het uitgekyk na die plante, die bome die pragtige natuur, die weerlig alles wat God geskep het. Hy het die pragtige seekoei gesien, die krokodil, die volstrys, die jagluiperd in sy glorie. Hy het gesien en beskryf ,hy het dit voor ons, en in die natuur, het God homself dan gekom openbaar aan Job. En hy het die Heere op een nuwe, spesiale manier ervaar. Job het nie antwoord op al sy vrae gekry nie, maar hy het vrede gekry in God. God self, het hom ontmoet op een spesiale manier. En dit was die draaipunt in Job se lewe. Ons kan ook God so ontmoet. Kom ons kyk bietjie rondom ons in die donker, onsekere tyd. Kom ons sien die natuur raak, kom ons sien die magtige son raak wat God geskep het. Tot by die kleinste miggie en die kleinste dingetjie wat God geskip het. En God kom en triomfeer ook weer ons in die wêreld. Oor ons van die mykart en ons stryd, in die tyd ja ons kry ook nie altyd antwoord op elke vraag nie. Maar ons kry vrede in God self. Job se lewe het so goed ge-eindig. Die Here het hom tweemaal meer terug gege en die Here het vir hom en sy familie en vriende laat fees vier. Dit was sy geheim hy het aan God vas gehou het, en die draaipunt was dat hy God ontmoet het op ‘n spesiale manier. Hy het God gesoek, en hy het God gevind in die natuur. God het dan vir hom gewys dat hy daar is vir ons, en dat hy met ons is oor al die krisise wat ons ook in ons tyd vind. So kom God en hy ontmoet ons, vir jou ook. Kom ons hou ook vas aan die Here. Dit was Job se geheim in die storm, het hy aan God vasgehou, en ons weet dat die Here op sy tyd en manier homself aan ons sal openbaar. En dat hy ook vir ons sal vrede en uitkoms sal gee. Kom ons bid saam: Here dankie dat hy uiteindelik ook sal triomfeer, dankie dat hy deurbreek oor depressie, oor pandemies. En dat hy wil hê geskiet, en hy triomfeer ook in ons wêreld. Ons bid, Here dat ons hy sal soek, en sal vind en dat hy self ook door die wonderdade aan ons openbaar. Amen.
@willemboshoff91054 ай бұрын
Elia? Was dit nie Samuel nie?
@LydaKlopper4 ай бұрын
May this much needed WORD go out like fire to destroy all strongholds. South Africa is in dire need of understanding exactly what commitment means and demands. . May God give us all a heart on fire for GOD ALMIGHTY. Thank you for a super message.
@yvonnelubbe39575 ай бұрын
Baie dankie Debby vir hierdie amazing boodskap.
@InaPennock-yw2xw6 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskappie weer en die lekker saamwees. 🙏🙏
@InaPennock-yw2xw6 ай бұрын
Thank you so much for the beautiful sermon today! Blessings to you!
@LydaKlopper6 ай бұрын
Baie dankie vir n lekker saamkuier - dis by die kerk waar gelowiges op n Sondag bymekaarkom om versterk te word vir "die lewe daarbuite" sodat Jesus "kan uitsteek" en SY LIG DEUR ONS KAN SKYN. En Wow! So goed om te hoor dissipels soos Jacques en Retha is ook nog deel van die gemeente... dit maak hierdie eks-gemeentelid se hart sommer bly! Lief vir julle. ❤
@LydaKlopper6 ай бұрын
Preach it, Brother, preach it! Jesus moet uitsteek en by ons mond uitborrel. We are Godlovers!
@dr.ria-marlizedutoit28987 ай бұрын
Dankie v hierdie diens
@InaPennock-yw2xw7 ай бұрын
Thank you so much again for a beautiful sermon, it touched my heart. Prayers for a full recovery for Eloise. 🙏❤️
@elsiecochrane76018 ай бұрын
So pragtige boodskap,baie dankie,Seenwense
@LydaKlopper8 ай бұрын
Sjoe, knap gedaan en SO BROODNODIG. Daar is gewoonlik soveel onduidelikheid oor hierdie storie. Elke aspek is aangeraak en verduidelik. Daar is n lewe NA DIE DOOD en ons gedrag hier is n BELEGGING in ons toekoms... Dankie dat dit baie duidelik gemaak is: REEDS GEREDDES is ter sprake. PROFOUND!
@hesterduvenhage98748 ай бұрын
Blom jy het hard maar waar gepraat.
@InaPennock-yw2xw8 ай бұрын
Baie dankie vir weer vir die mooi boodskap 🙏🙏
@InaPennock-yw2xw9 ай бұрын
Baie dankie vir die wonderlike boodskap weer Dominie Nel. Ek het dit baie geniet, ek luister elke Sondag, en is baie dankbaar dat ek hier van ver kan inskakel. Ek dank die Here vir jou wat so mooi preek en ons siele aanraak. 🙏🙏
@LydaKlopper9 ай бұрын
Dit het my verseker "encourage", dankie! ❤
@betsieviljoen21459 ай бұрын
Amen my Jesus!
@elizebeeslaar55509 ай бұрын
Mag die HERE jou seën. 🙏🙏
@InaPennock-yw2xw10 ай бұрын
Thank you Debbie for a wonderful sermon. 🙏🙏 Always enjoy listening to you. 🥀
@LydaKlopper10 ай бұрын
Preach it, brother, preach it! AMEN and HALLELUJAH. God is WITH us and FOR us!
@InaPennock-yw2xw10 ай бұрын
Baie dankie weer van Kanada af Dominie Pieter-Nel, you are a very special person chosen by God to deliver the word. I love listening to you sermons. 🙏🙋
Ek het jou preek baie geniet. Weer eens deur die Heilige Gees herinner dat ons ‘n kerk te kry. Ek is deel van julle. Deur my susters en Sondae se preke. Ons bly in ‘n Katolieke omgewing. Baie mooilik om ‘n kerk te kry soos in SA. Ek het die afgelope 5 jaar baie lui geword om op ‘n spesifieke tyd bly ‘n plek te wees. Loop moelik. Het baie pyn as ek skoene aantrek. Ek trek wel skoene aan vir kuier by familie. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders ens. Gelukkig is daar so baie goeie predikers on-line. Ek moet sê dat ek baie nader aan Jesus is as voorheen. Ons is ou Christene. Ons bid saam. Bid in tale, worship en praise elke dag. Dit is net die mense wat ons mis. Mede broeders en susters. Die Nederlanders is baie moeilik om te bereik. Geseënde dag vir jou, Pieter-Nel en julle dogters. Rina en Willem van der Waal. Erna en Stephanie se suster. 😊😊
@bartjevan11 ай бұрын
Ek geniet jou boodskap. Ek luister vandag en ek dink ek is aan die anderkant van die wêreld. My audio Bybel is in Nederlands. My Bybel is in Engels. Maak nie saak in watter taal ons die Woord hoor of sien nie. Solank ons dit binne kry. Fijne week. Groetjes uit Nederland
@007-0611 ай бұрын
Kragtig! Treffend! 'n Wil om te Lewe 🙏🏻. Seëninge aan almal in Jesus Naam! AMEN 🙌🏻
@LydaKlopper11 ай бұрын
Die boodskap vloei met n rustigheid en gemak wat vertroue inboesem... Glo dit maar: Taste and see that the Lord is good. ❤
@joeyhugo164211 ай бұрын
Baie goed dankie
@LydaKlopper11 ай бұрын
Sjoe, mens kan maar n paar keer hierna luister... daar is baie belangrike punte genoem. Hoe nodig is dit nie om onder andere te weet dat die duiwel met respek hanteer moet word nie! Lees tog maar die Handleiding.
@JoeyCoetzee-x4f11 ай бұрын
Dankie, ek het vanoggend se woord so nodig gehad om te hoor❤
@bartjevan11 ай бұрын
Dankie vir ‘n goeie diens. Elke woord is van toepassing op ons gewone mense. As dit nie die een is nie, is dit die ander. Fijne Zondag
@charmainevanrooyen787 Жыл бұрын
Puik diens baie danki God seen jou en jou mense
@carolinemulder2931 Жыл бұрын
Amen, thank you for the service.Mary, did you know? Song came to mind. Merry Christmas from Dubai. Regards Caroline mulder
@LydaKlopper Жыл бұрын
Thank you, Wayne, for sharing your fire...!How can I not burn after listening to your testimony??? Praise Jesus! ❤
@LydaKlopper Жыл бұрын
Wow, Taste and see that the Lord is good! Dankie vir die regstellings - dis sooo belangrik om REG te glo. (Wat n treffende video!!!)
@suzettebotes4507 Жыл бұрын
Dit was ongelooflik!🎉 Daar was iets wat aan die einde gesê is wat ons in die Bybel kon soek....wat was dit weer gewees?🫶🤗