No video

05 April oggend diens - Clemens Mans

  Рет қаралды 13,117

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Geniet lof en aanbidding, nagmaal en 'n woord saam met ons

Пікірлер: 20
@tinaedwards4748
@tinaedwards4748 2 жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Clemens wat n gratige boodskap Ons Heer en Hemelse Vader Seen U
@maureenadams2014
@maureenadams2014 4 жыл бұрын
Amen prys die here baie dankie
@hesterswart9849
@hesterswart9849 2 жыл бұрын
Dankiepastoor Clemenes n
@alettadelange9195
@alettadelange9195 3 жыл бұрын
The king is coming........ Amen Lord
@marthamouton
@marthamouton 4 жыл бұрын
So dankbaar om Dan ook hier na die evangelie in my moedertong in Afrikaans te kan luister. Dankie Clemens ek geniet die Kragtige boodskappe en die wonderlike sang .... bly geseënd en word Verde Bekragtig. Kan net sê 🙏🏽 Amen . Martha Mouton, 🇬🇧
@randallriddles3862
@randallriddles3862 4 жыл бұрын
Baie baie dankie dat Clemens en sy span die woord in ons huise bring in die tyd
@estellavanwyk1920
@estellavanwyk1920 4 жыл бұрын
AMEN!!!! GESEENDE WOORD.ONS GESIN HET ALMAL SAAM DIE HERE GELOOF EN PRYS..DANKIE PASTOOR..
@graceganuses8666
@graceganuses8666 4 жыл бұрын
Amen..... Dit is tyd dat ons vir Jesus in geloof en gees moet dien. Ek stap in die Ark. Ek glo in my Hart en bely met my mond dat Jesus is God en dat Hy vir my op die kruis hout gesterf het. Hallelujah 🇳🇦 🇳🇦 🇳🇦
@wilmarawlins5409
@wilmarawlins5409 4 жыл бұрын
Really enjoyed the song, The King is Coming.
@lorenzoesau5642
@lorenzoesau5642 4 жыл бұрын
Amen, amen en amen. Sonde bly net sonde, maar ons moet daaroor heers.... Baie geseënde boodskap.
@francisrietz1411
@francisrietz1411 4 жыл бұрын
Sjoeeeee jy voel God se teenwoordigheid, dankie v die nagmaal bediening💞💕
@hesterduvenage7804
@hesterduvenage7804 4 жыл бұрын
Dankie Here vir die woord wat ons vanaand ontvang het. Dankie Here dat ons saam deur die preek stap saam met ckenents. Dat ons ook deur die deur van die ark stap en beskerm is deur U bloed. Jesus dankie vir U teenwoordiheid toe ek saam nagmaal gebeem het. Dankue dat ek saam met U deur die preek gestap het en die lesse wat ek geleer hierdeur. God seeninge vir ieder en elk op die aarde Amen
@tommiemaarman6315
@tommiemaarman6315 4 жыл бұрын
Amen amen amen, dit was kragtig Here ek Prys U!!!!.
@corrieferreira8609
@corrieferreira8609 4 жыл бұрын
Amen
@barryjohn1958
@barryjohn1958 4 жыл бұрын
Danki past Clemens ons her dit nodig blaas die basuin
@deonvanrhyn934
@deonvanrhyn934 4 жыл бұрын
Ek le op my bed vanaand en volg die diens, toe ons HALLELUJAH begin sing kom die HERE se teenwoordigheid oor my en ek besef dis die alomteenwoordigheid van die HEILIGE GEES. Dankie HERE dat ek U bloedgewaste kind is. Mag jy wat hierdie boodskap luister, ook GOD SE TEENWOORDIGHEID ervaar. Dankie Clemens vir jou gehoorsaamheid en boodskap. Deon. Lighuis. Brakpan.
@portiadaniels5407
@portiadaniels5407 4 жыл бұрын
Hallelujah♥
@natashapetersen9533
@natashapetersen9533 4 жыл бұрын
Wow geseende boodskap Pastor.Ek en my gesin kyk van Thailand af
@elmavanwyk4072
@elmavanwyk4072 4 жыл бұрын
Àqàq Àzxa
Clemens Mans   Bring dit vir My
57:24
Kruiskyk
Рет қаралды 13 М.
Sondag oggend ervaring saam met Clemens Mans 04 Junie 2023
1:47:58
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 162 МЛН
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 10 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 111 МЛН
dudleyband l L&A 33
21:21
Dudley Mans
Рет қаралды 17 М.
Past. Bradley Pietersen - God bo alles
40:13
Kruiskyk
Рет қаралды 18 М.
Bekkie Mans 12 Mei 2024: Ons kan nie in hierdie tyd sonder Hom
51:52
Bekkie Mans Bediening
Рет қаралды 1,3 М.
Als as gevolg van 'n girl!
28:46
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Dudley Mans - Laat ons oorvaar na die anderkant
39:44
Dudley Mans
Рет қаралды 1,6 М.
2022 05 25 So gebeur God se wil in my daaglikse lewe Deel 2
45:26
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 16 М.
Clemens en Dudley Mans Pinksterfees
1:05:52
Kruiskyk
Рет қаралды 9 М.
Clemens Mans - Geknakte riete en dowwe lamppitte
44:03
Kruiskyk
Рет қаралды 14 М.
Vrede in jou storm - Clemens Mans
39:26
Kruiskyk
Рет қаралды 12 М.