Amen. Ons is verlore sonder U Here wees met ons Heilige Gees 🙏🏽
@ShantelThomas-l7q3 ай бұрын
Jason se gospel is my opstaan en gaan slaap alles is so mooi en raak my so diep in die hart dankie jason god is goed
@shawn-douglasvisser8344 Жыл бұрын
amen....die lied lug n mens op dankie broer..
@YvonneVanBosch9 ай бұрын
My Heer my God seen onse jonge manne my God beskerm hulle teen die aanvalle van die evil ek vrae dit in Jesus Christus se Wonderlike Naam Wow Anointed voices of God 🙏 😢❤Amen 🙏 😢🎉
@elizabethgouws22029 ай бұрын
Dit is n lied so na aan my hart.God bless you Jason
@houstonwayneplaatjies91693 ай бұрын
❤❤❤ 😢😢😢ek is verlore so der u
@BenjaminLuiters2 ай бұрын
Amen x is velore 🙏🙏🙏
@gaynorwessels5732 Жыл бұрын
Is so waar,Amen🙌🏻
@AndrewOktober Жыл бұрын
So waar Amen ❤❤❤❤
@MonicaMaart7 күн бұрын
Amen ek ook dit stig my .dis my lewe
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Hallelujah 😭 amen 🙌
@christobrandt3028 Жыл бұрын
Amen 😭😭😭 Jy maak my hart seer maar jy doen dit pragtig brother 🙏🙏🙏🙏😭😭
@jasonengelbrecht1048 Жыл бұрын
Aihene baie dankie
@DavidPedro-o7oАй бұрын
Dis die lied wat my en gesin staande hou
@stevanmurtz5866 Жыл бұрын
Om verlore te wees sonder Jesus moet Baie seer wees
@AntheaLekay-po7on Жыл бұрын
Ai jou stem dra krag j'y maak my in tranne sit daar is geen dag wat verby gaan dat ek nie n'a jou gospel luister nie dit laat my meer en meer krag gee om vas te hou aan God magnifique God vir jou meer jare by jou lewe voeg om die werk uit te lewe wat hy vir jou op jou pad gesit het
@jasonengelbrecht104811 ай бұрын
Amen dankie Here vir U krag
@desireeabrahams68682 жыл бұрын
Amen🙏😭
@sylviaclaasen2886 Жыл бұрын
Baie mooi jason
@elizabethcoenraad81342 жыл бұрын
Aiiii dt gee my wee nuwe moed om an te gn
@JoleneFredericks5 ай бұрын
❤
@abigaillarends57572 жыл бұрын
Amen
@EltonAdams-ro5kj Жыл бұрын
Ja Here eks verlore sonder U
@CeciliaKlaasw Жыл бұрын
❤❤❤❤❤
@ChristoleneRuiters-q9t3 ай бұрын
Ja here ons kan ni sonder u ni here ek prys u
@JanaPieterse-ju6bs Жыл бұрын
🙏🌷🌷👍
@lienkiesass-jm2pv Жыл бұрын
Bjie moi lied
@janinevanstaden8077 Жыл бұрын
Waar kan ek di song af hasl
@jasonengelbrecht1048 Жыл бұрын
Tubidy Druk net my naam en van in
@EltonAdams-ro5kj Жыл бұрын
Man van die Here u is geseen bou voort op die rots. Ek gewaar die salwing in u gospel 🙏🙏🙏
@DianchiaCloete5937Ай бұрын
dt voel ek wil nt saam mt jou sing hartseer mk jy my vir ñ kind wat ek is