132 ha Clarens lifestyle farm for sale. Hazel Minnaar: 082 412 5599

  Рет қаралды 50

Hazel Minnaar

Hazel Minnaar

Күн бұрын

132 ha Leefstylplaas naby Clarens te koop: R6 500 000
Wil jy ‘n leefstyl verandering maak? Hier is ‘n geleentheid om ‘n pragtige ontwikkelde 132 ha selfonderhoudende leefstylplaas 5 km vanaf Clarens te koop.
Die ligging is onverbeterlik! Die uitkyk oor die Malutiberge is asemrowend! Die infrastruktuur is keurig beplan en van goeie standard. Hierdie plaas bied jou alles wat aan jou ‘n kwaliteit lewe kan gee.
Die plaas is ‘n binneplaas en word omring deur vele ander leefstylplase wat almal dieselfde sekuritietsingangshek en toegangsroete gebruik.
Die natuuskoon is prentjie mooi met besonderse rotsformasies, klowe en berge met pragtige sandsteen oorhangkranse en ‘n waterval. Daar is verskeie staproetes om die omgewing se natuurkoon te geniet.
Hier word ‘n omgewingsvriendelike benadering gehandhaaf vir optimale lewensgesondheid. Hierdie plaas is selfonderhoudend in terme van elektrisiteit en water en kan ook sy eie groente en vrugte produseer. Daar word ook met hoenders en bye geboer, en essensiële olies gemaak uit plante wat verbou word.
INFRASTRUKTUUR
- 3 Ruim, netjiese wooneenhede (losstaande van mekaar) waarvan 1 as residensiële woning gebruik word deur die eienaars en 2 eenhede vir selfsorg gaste akkommodasie verhuur word.
- Al die woon-eenhede front Noord en het modern afwerkings, heerlike kaggels en ‘n pragtige uitkyk oor die berge.
- Addisionele infrastruktuur bestaande uit ‘n ruim saal met badkamergeriewe wat vele moontlikhede bied.
- ’n Groot swembad wat organies skoongehou word
- Tuinhuisie
- Kweektonnel
- Ruim werkskamer
- Ronddawel wat vroëer vir kaasmakery gebruik was
- Garage met werkskamer/werkerskwartiere
- Solarkamer met 10 KW batterystelsel en 41 sonpanele asook addisionele 8 KW bystand-batterystelsel.
- Hoenderhokke
- Sterk boorgat met windpomp toegerus, met bystand kragopwekker
- Watertenks
- Ongeveer 9 ha wat in plantbare lande of aangeplante weiding omskep kan word

Пікірлер
19 June 2024
2:53
Hazel Minnaar
Рет қаралды 141
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Spongebob ate Michael Jackson 😱 #meme #spongebob #gmod
00:14
Mr. LoLo
Рет қаралды 9 МЛН
Spongebob ate Patrick 😱 #meme #spongebob #gmod
00:15
Mr. LoLo
Рет қаралды 18 МЛН
Help Me Celebrate! 😍🙏
00:35
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 42 МЛН
Intensiewe skaapboerdery te koop               -   Bela-Bela, Limpopo
2:22
Hazel Minnaar
Рет қаралды 235
Noord-Kaap besproeiingsplaas te koop.
1:34
Hazel Minnaar
Рет қаралды 113
Farm For Sale in Sinksabrug, George, South Africa - HD
3:22
Leon Scheepers
Рет қаралды 317
708 Harrismith farm for sale -                                  Hazel Minnaar 082 412 5599
1:48
150 Days in the Mountains: How Shepherds Make Cheese in Total Isolation!
30:29
Food Around The World
Рет қаралды 163 М.
224 HA Lifestyle Farm Van Wyksdorp
4:24
dawie botha
Рет қаралды 1 М.
I sell my farmers house in Hungary because I go Philippines
21:27
Rural life with Alex
Рет қаралды 1,2 М.
2 Bedroom house for sale in Botrivier, Western Cape, South Africa : R2,595,000
1:47
Harcourts Real Estate : Hermanus, South Africa
Рет қаралды 1,9 М.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12