Рет қаралды 9
NUWE JAAR - 'n NUWE BEGIN is moontlik! (Jesaja 43:19). INSPIRASIE-boodskappe deur Dr. Jannie le Roux. As jy ons BEDIENING FINANSIEEL WIL ONDERSTEUN, gaan na www.inspireguroux.com - skryf ook hier in vir gereelde nuusbriewe oor toere, inspirasie, kursusse, preke en boeke. "Subscribe", “Like” en "Share" asb om te versprei!