2014-07-13. 1. Danie Botha. Wat Jy Saai!

  Рет қаралды 36,958

Lewende Woord Main

Lewende Woord Main

9 жыл бұрын

Пікірлер: 38
@stellaraath533
@stellaraath533 Жыл бұрын
Gal: 2-20. Ek leef nie meer nie Maar Christus leef In my. Dankie Jesus. Amen.
@joleneleroux2548
@joleneleroux2548 2 жыл бұрын
Dis a fees om hierna te luister, dankie!!!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Жыл бұрын
Baie dankie dit was pratig.
@stellaraath533
@stellaraath533 Жыл бұрын
Dankie Danie Botha. Jou preek was baie duidelik. Ek wens die Wêreld kon dit hoor. Ek het dit orals op wa. Uit gestuur. God gebruik jou Wonderlik. Prys die Here. Al die Lof en die Eer Kom U toe. Amen. Roelf en Stella Raath. Carolina
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
As ek so na Danie Botha luister dan onthou ek 'n lied wat sê: it is a joy unspekable and full of glory and the half has never yet been told, daar rus 'n dankbare salwing op jou musiek loopbaan, hou net aan, jou skat is in die hemel.
@gustavbekker2949
@gustavbekker2949 Жыл бұрын
Awesome stuff God is good Hallelujah Johova
@liebfilicity
@liebfilicity 5 жыл бұрын
In hierdie tye het ons meer hiervan nodig.Dankie Danie mag GOD jou nog meer en meer ryklik gebruik om sy koningkryk te vergroot en meer mense na HOM toe te bring. Prys die HERE.
@caraswart5821
@caraswart5821 3 жыл бұрын
LOVE GOD 💒😇😍😘
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Hallelujah. Amen
@friedabotha8851
@friedabotha8851 5 жыл бұрын
Dis goed om na musiek te luister way VIR​ God gesing word en nie net van hom nie.Dankie Danie Botha
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
The song that the angels cannot sing, amazing grace.
@douwinereitsma7596
@douwinereitsma7596 8 жыл бұрын
groot is de Heer..prachtig lied dat de grootheid van de Heer bezingt
@mjjorgensen4580
@mjjorgensen4580 5 жыл бұрын
Pragtig, baie dankie!
@emsiedevos9817
@emsiedevos9817 Жыл бұрын
Dankie Jesus ..Dankie Danie❤❤❤
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Geregtigheid te beoefen, gehoorsaamheid aan God se woord en gebod, heiligmaking waarsonder niemand God sal sien nie, die wil van God in jou lewe, jou naaste liefhê soos jouself, nie aan ander sal doen wat jy nie aan jou gedoen wil he nie.
@roseherselman2496
@roseherselman2496 9 жыл бұрын
Gesalfde van die Here. Wat n blessing om na hom te luister.
@joeybull7353
@joeybull7353 7 ай бұрын
Beautiful
@ElizeNel-oo3jz
@ElizeNel-oo3jz 10 ай бұрын
Very good!!!
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Die Lam van God is geslag vir jou en my.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid en al hierdie dinge sal vir julle toegevoeg word.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Ja ek het dit ook al ervaar met die dood van my seun, en net mooi een jaar later begrawe ons toe die persoon wat dit vir my gesé het se seun.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Die vrees van die HERE is my skat.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Waar jou skat is daar sal jou hart ook wees.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Dankie Abba Vader dat U ons eerste liefgehad het.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Ja onder die stort sodat as jy sweet sal die water wat afloop gemeng sal word.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Dit is volbring !
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Die gees is wel gewillig maar die vlees is swak.
@erikapringle-dz1yl
@erikapringle-dz1yl 6 ай бұрын
Ek was al in die daai kerk lewende woord.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Die maaier sal die saaier inhaal.
@user-pu6wt9ss6s
@user-pu6wt9ss6s 6 ай бұрын
Jejakxod🎤🎹🎚️🎷🎸🎺
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Barnabas beteken die seun van die vader, Jesus was die Seun van die Vader.
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Josua 1:9
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Reddende regterhand.
Is daar enige sin in jou swaarkry en lyding?
32:04
Bergsig Gemeente
Рет қаралды 3,6 М.
Danie Botha  - Live from 180 minutes of Hope Concert
59:27
Heartbeat Live
Рет қаралды 37 М.
I Can't Believe We Did This...
00:38
Stokes Twins
Рет қаралды 105 МЛН
路飞被小孩吓到了#海贼王#路飞
00:41
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 70 МЛН
'Here, gaan jy my ma én man in een jaar wegvat?'
12:09
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,1 М.
Dr  Isak Burger  Tema:  Jesus het medelye met ons swakhede.
30:09
Die Here van deurbrake  - Saam Hugh Grahan
28:36
LEWENDE KERK
Рет қаралды 246
Maart 5, 2023 - LWG - Danie Botha
1:34:10
Lewende Woord Gemeente Secunda
Рет қаралды 7 М.
Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL5
15:38
Patmosstudio
Рет қаралды 93 М.
Dudley en Cecile Mans - Vroue Oggend Sion Gemeente Witbank
38:15
Dudley Mans
Рет қаралды 10 М.
JA korporaal!! remastered
10:42
Julius Du Preez
Рет қаралды 114 М.
Dawie Nolte Halleluja Keurspel
6:44
Kansel NG Oos
Рет қаралды 54 М.
Danie Botha
1:10:59
Jaco Smit
Рет қаралды 9 М.