Murray cod is deesdae baie skaars, 30kg cod is regtig once in a lifetime vis. Die beste ding van Murray cod is dat dit is 'n heerlike eetvis, jy sal nooit ander vis eet nadat jy cod ge-eet het. Dit word op groot skaal kommersieel gekweek en verkoop in winkels en restaurante.