Dankie Pastoor Frik. Waardeer wat jy ons leer. Sabbat Shalom
@HennieVanNiekerk-t6k11 ай бұрын
Shabbat shalom,pastoor
@RobertThomas-i1s11 ай бұрын
Dit is so waar Amen
@johanfourie561211 ай бұрын
Shabbat Shalom van port Elizabeth
@elmariegouws237111 ай бұрын
More shabbat shalom
@jacosmal110211 ай бұрын
Halleluja.Volle krag uit die Boek van Jahwe.
@pieterkruger538611 ай бұрын
Powerful Frik, Dankie🙌🏻
@hansvanderlinde402011 ай бұрын
Dankie Frik
@alidanel50911 ай бұрын
Hierdie woord is kragtig en dit beteken so baie vir my vandag.. Dankie dat ek dit in my taal kan hoor sodat ek my kan voorberei vir die stryd. Nou kan ek my klee met die wapenrusting. Ek wil.... Hart.
@jacosmal110211 ай бұрын
Halleluja.
@lesleylouw494611 ай бұрын
Ons het die Heilige Gees so nodig elke oomblik van elke dag, ons kan nie sonder U Gees nie, Vader laat ons staan vandag op die Woord en waarheid en dat ons Jahweh sal loof en prys want my geloof moet in aksie skop om te weet Elohim is die waarmaker van Sy Woord
@hannieoosthuizen937111 ай бұрын
Dankie vir die boodakap
@marikeheine980111 ай бұрын
Die heilige dag van YaHWeH hooghou en dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie!
@MollyBasson11 ай бұрын
Amen Frik. Elke oomblik van elke uur moet ons met Abba Vader kommunikeer en Vader loof en prys om in Sy teenwoordigheid te mag wees deur die reinigende bloed van Yashua HalleluYAH
@HeleenBell10 ай бұрын
Dankie Frik Hallelu-YAH
@janvermeulenvermeulen536411 ай бұрын
Ly dan verdrukking soos n goeie krygsman van Jesus Christus. 2 Timótheüs 2 vers 3.
@ansievangreuning790010 ай бұрын
Dankie vir hierdie woord, uit watter bybel lees jy ds.Kan jy asb vir ons n foto stuur sodat ons kan kyk waar ombdit te bestel dankie
@MenorahTabernakel10 ай бұрын
Goeie middag, Daar is die Skrif Bybel wat die Hebreeuse name gebruik dan is daar ook die Woord en Getuienis Bybel. Woord en getuienis is 'n rooi sagteband wat aanlyn gekoop kan word. Groete