Рет қаралды 8,138
In hierdie video praat die Vroue van 4Minutes #CoffeeAndConvos oor AANVAARDING. Moet nooit toelaat dat enigiemand behalwe God jou waarde bepaal nie. As jy sukkerl om jou plek in die lewe te vind...kan die volgende 2minute jou moontlik help.
Saam met; Rouchelle Liedemann, Tanya van Graan en Karien Basson
Volg 4Minutes #CoffeeAndConvos op Facebook: / 4minutes-cof. .
Redigering: Johan de Kok
Kamera man: Johan Kok - Iseecreative - Video & Design
Video Borg: Mercedes-Benz Century City
Media Vennootskap: Finesse Finesse voelgoed tydskrif
Rolspelers: Rouchelle Liedemann, Tanya van Graan en Karien Basson