Activation - Praat in tale - Justine Pike

  Рет қаралды 745

FIRE KIDS

FIRE KIDS

4 жыл бұрын

Baie kinders by FIRE KIDS het al tale ontvang, hier is 'n paar tegnieke wat al gewerk het in ons Gr1-2 klas en 3-4jr klasse oa.
Tydens die maak van hierdie video het ons 9jarige dogter, wat reeds in tale kan praat vanaf 5jaar oud, 3 nuwe woorde gehoor met hulle betekenisse! Na die video het ons 5 jarige vir haar sussie se eina gebid saam met ons, in tale, vir die eerste keer, asook haar hartjie ampetlik vir Jesus gegee...
"Moet ek mamma se maag weer oopsny om weer gebore te word?" Nee, liefie, jy moet net Jesus in jou hartjie nooi. "Hoe doen ek dit?" en toe bid ons saam. "So nou kan ek gedoop word?" Kinders is so ontvanklik vir God, luister, praat en groei saam met hulle, hulle is meer in die Gees as wat ons altyd besef!

Пікірлер
24-02-18 Praat in tale
1:06:21
Interrobang.church
Рет қаралды 295
Spreek In Tale - Gerhard Barnard - 23 Mei 2021
33:03
Logos Christen Gemeente
Рет қаралды 343
This mother's baby is too unreliable.
00:13
FUNNY XIAOTING 666
Рет қаралды 30 МЛН
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 29 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 58 МЛН
Миллионер | 1 - серия
34:31
Million Show
Рет қаралды 2,4 МЛН
Barneace Slabbert - Bid vir my
3:49
Tanya De klerk
Рет қаралды 2,4 М.
Spreek In Tale - Vier Soorte
37:31
Piet Smit
Рет қаралды 587
My Baby Was Healed & My Christian Testimony | VLOG 24
11:57
Jodie A May-Smith
Рет қаралды 415
Hoe Om God Se Wil Te Bid
7:29
Nader In Eenvoud
Рет қаралды 11 М.
Activation - Kompas profesie - Johan Grobler
6:05
FIRE KIDS
Рет қаралды 20
Sarita's Testimony 2013
27:49
The Christian Mompreneur
Рет қаралды 300
Praat in tale gesprek 1
17:50
Soetdoring Gemeenskap
Рет қаралды 222
Alle Gelowiges Kan In Tale Bid - Begin Nou!
10:53
Vaderhart Kerk
Рет қаралды 537
Die gawe van tale spreek teenoor die gawe van profisie
40:53
Lighthouse Radio
Рет қаралды 74
SPREEK IN TALE:  sin of onsin? DEEL 1
26:48
pieter barkhuizen
Рет қаралды 2,7 М.
This mother's baby is too unreliable.
00:13
FUNNY XIAOTING 666
Рет қаралды 30 МЛН