Forum Nuus:

  Рет қаралды 692

AfriForum

AfriForum

Күн бұрын

AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het vandag afgeskop. Tydens hierdie projek gaan AfriForum-takke en -buurtwagte hulle fokus verskerp en nog meer projekte en veiligheidsaksies aanpak om hul onderskeie gemeenskappe te verbeter en te beveilig. Die organisasie moedig mense aan om by hul naaste tak of buurtwag aan te sluit om deel te word van die verskil.

Пікірлер: 3
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 14 күн бұрын
Baie dankie vir alles doen. Ek weet anc is baie sleg soos hel toe.
@gustabeumer688
@gustabeumer688 15 күн бұрын
Ek wil lid word maar ek is nie bereid om my besonderhede op die internet te he nie. Is daar nie 'n makliker manier om lidmaatskap te bekom nie?
Vetkoekpaleis Deel 2, Worsie word n mens
11:45
SABC
Рет қаралды 325 М.
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 10 МЛН
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 4 МЛН
S1 - Ep 522 - Klerksdorp, North West!
1:12:38
DustBugs Travel
Рет қаралды 51 М.
Afrikaans Nuus l 29 September 2024
10:50
SABC Nuus
Рет қаралды 40 М.
Bloemfontein | Senwes Equipment Roadshow 2024
3:45
Senwes Limited
Рет қаралды 113