Рет қаралды 2,370
Hierdie is die tweede video van Meervoude.
In hierdie video verduidelik Mev. Steele vir jou die volgende reëls in Meervoude.
Reël 5: Familie woorde (Family words)
Reël 6: Woorde wat 'n mens in lettergrepe kan opbreek (Words that can be broken up into syllables)
Reël 7a: Woorde wat met 'n -ng eindig (Words ending on -ng)